Ryno Velvet - Ai My Lam

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 вер 2019
  • Download | Stream RYNO VELVET NOW on iTunes, Google, Play Spotify, Deezer and more!
    / ai-my-lam-single
    Ai My Lam
    En hart pyn
    En sonskyn
    En dae deur vuur verloop
    Het jy klaar verdwyn
    En is jy
    En was jy
    Ooit tog lief vir my?
    O, ek's lief vir jou
    Ai my lam
    As die hemel aan jou lippe hang
    En Ai my lam
    Waar's jy nou
    Ai my lam
    As die hemel aan jou lippe hang
    En Ai my lam
    Waar's jy nou
    En kom terug en verlig
    Al my worries ons is nes
    Jy sê, verlê
    Deur die traan
    En deur my fles
    En ek's bang jy verlang
    Deur die jaar en sê jy bly
    O, ek's lief vir jou
    Ai my lam
    As die hemel aan jou lippe hang
    En Ai my lam
    Waar's jy nou
    Ai my lam
    As die hemel aan jou lippe hang
    En Ai my lam
    Waar's jy nou
    Musiek en Lirieke deur Ryno Velvet ©

КОМЕНТАРІ • 6

  • @filthy4397
    @filthy4397 Рік тому +2

    Ek julle live gekyk in 2005 by die KKNK in Oudtshoorn daar in die bier tent, dit was 'n jol en julle het die song ook gespeel. Sal dit nooit vergeet nie.

    • @jeankoster7620
      @jeankoster7620 Рік тому

      hoe defok is die liedjie al so oud en ek het hom die jaar eers ontdek per ongeluk ... ek is glad nie een vir afrikaanse musiek nie maar die liedjie het my letterlik laat trip terwyl ek loop verby n winkel soos ek probeer luister het

  • @heinrichmarais258
    @heinrichmarais258 Рік тому +5

    Kan ons asb weer hierdie musiek kry in Afrikaans!!!!!!

  • @daphnevermeulen5248
    @daphnevermeulen5248 2 місяці тому +1

  • @alrichhills1815
    @alrichhills1815 4 роки тому +1

    Great 👌🏻

  • @universeheykel
    @universeheykel 4 роки тому

    🤘🕺🎸🎸