Goeie dag Debbie, volg HEILIGE GEES se leiding, dra jou die persoon oor aan die HERE dat die HERE die werk kan doen. Stap 1 - erkentenis Stap 2 - vergifnis Stap 3 - bevryding Stuur gerus vir ons ʼn epos: info@diegetuienis.co.za
Ek is deur dit en dit is hel... 33 jaar het niks verander en nou het dit gekom tot skei... Dit het my gebreuk...😢😢 Dit is so hardseer want ek kan my 100 % daarin sit.
🥺 Het na sy getuienis geluister, Ai my hart sou gebreek gewees het! God is goed 🙌
Amen dankie Koning Jesus vir U goedheid en Groot Liefde dankie vir die awesome getuienis 👏👏👏👏
Dankie vir jou getuienis ,die Here is groot .Amen baie dankie ....
Amen 🙏 danki u ales in here se ✋ glos hou vas aan die here ons moet op knie bly dit god wil
Bid asb vir my man ek gaan deur dieselfde. Dankie
Goeie dag Debbie, volg HEILIGE GEES se leiding, dra jou die persoon oor aan die HERE dat die HERE die werk kan doen.
Stap 1 - erkentenis
Stap 2 - vergifnis
Stap 3 - bevryding
Stuur gerus vir ons ʼn epos:
info@diegetuienis.co.za
@@DieGetuienis Dankie vir die terugvoer. Ek dra hom op aan die Here en bid vir ons huwelik
Ek is deur dit en dit is hel... 33 jaar het niks verander en nou het dit gekom tot skei... Dit het my gebreuk...😢😢 Dit is so hardseer want ek kan my 100 % daarin sit.
Ons is jammer dit het ongelukkig tot skei gekom
prys die Here!!!