Dankie vir hierdie getuienis Jacques, dit vat ñ man om daar te kan gaan sit en jou foute vir almal te vertel. Absoluut deur die groot genade van Jesus ons verlosser, Hy wat ons sal losmaak, ons skoon sal was dat ons wit sal wees soos sneeu en dat Hy ons sonde sal vergeet asof dit nooit gebeur het. 🙏🏼🙌🏼 Ek loof en prys ons Here Jesus saam met julle !!
Joh as alle mans so openlik kan bely voor mense, Dan moet Daar ware liefde is wat die Here net die Here 'n men's kan gee. Die Here SEEN die huwelik in Jesus Naam en beskerm hulle Onder u kosbaare bloed. God keep on blessing your union. Amen!!! 🙏🙏🙏
Mag Jesus hierdie getuienis gebruik om BAIE vry te maak en na Hom toe te lei. Alle eer aan God en baie dankie aan Jacques vir die moed en gehoorsaamheid aan God om hierdie getuienis af te lê.
Baie dankie Ludwick. Ek het baie geleer deur hierdie hartseer proses, maar een van die belangrikste was juis dit, dat net Jesus Christus die mag het om verslaaftes vry te maak. En as Hy jou vry gemaak het, is jy waarlik vry!!
Wat ‘n vriend het ons in Jesus, Hy wat in ons plek wil staan! Jou getuienis gee hierdie lied die ware betekenis van daai woorde wat ons sing ons hele lewe lank en nooit uitkom by die kragtige werklikheid daarvan nie. Dis nou wat ek noem ‘n getuienis van Jesus.
Goeie dag Amanda, ons bid saam jou. Hou aan bid vir jou man. Vind ook uit wat is sy liefdes tale. Ons het ʼn kort reeks ook oor dit gedoen "Ek is nie met jou getroud nie". ua-cam.com/video/iGBBvfuVKZQ/v-deo.html
Dankie boet! Dit vat mannemoed. "If my people who are called by My Name, will humble themselves and pray,and seek My face and turn from their wickled ways, then will I hear from heaven and heal their land! As ons amal maar net ons foute an erken en na die Vader gaan daarmee. Mag hierdie getuienis duisende bereikl en uit die vuur uit pluk
Baie dankie Laura, ek waardeer die bemoediging. Dit was nie maklik om daaroor te praat nie want ek is steeds baie embarrassed daaroor, maar ek weet dat my Koning Jesus dit wil gebruik om ander te red.
Mag jou mond nooit ophou getuig. Hierdie breek baie huwelike. En ñ vrou moet kompeteer sodat jou man gelukkig kan wees. Onmoontlik! Mag julle huwelik gesëend wees.
Bid asb vir my 2 seun Christiano en Aulivin vir die redding van hulle sielle in Jesus Naam 🙏🙇🙇
Wat 'n wonderlike getuienes,meer nog...wat 'n groot God dien ons nie. Mag jy en jou vrou altyd deur onder Sy hand en genade wees
Baie baie dankie Maureen. Dis 5jaar later en ons het steeds n huwelik wat baie mense beny. Alles NET genade. Ons dien so awesome God!!
Prys die Here. Jys n dapper man. Seën vir jou en jou vrou. Alle eer aan Jesus!
Amen! Dis net Jesus wat my kon red en vrymaak, en nog my huwelik ook red!
Dankie vir hierdie getuienis Jacques, dit vat ñ man om daar te kan gaan sit en jou foute vir almal te vertel. Absoluut deur die groot genade van Jesus ons verlosser, Hy wat ons sal losmaak, ons skoon sal was dat ons wit sal wees soos sneeu en dat Hy ons sonde sal vergeet asof dit nooit gebeur het. 🙏🏼🙌🏼 Ek loof en prys ons Here Jesus saam met julle !!
Amen Johan. Ons dien 'n asemrowende goeie God!
Dis n baie goeie getuienis, prys die Here en dankie vir ons Here se genade
Joh as alle mans so openlik kan bely voor mense, Dan moet Daar ware liefde is wat die Here net die Here 'n men's kan gee. Die Here SEEN die huwelik in Jesus Naam en beskerm hulle Onder u kosbaare bloed. God keep on blessing your union. Amen!!! 🙏🙏🙏
Prys Die Here vir die fantastiese getuienis mag God Jou huwelik altyd seen en dankie Jesus vir Jou verlossing👍👍👍
Mag Jesus hierdie getuienis gebruik om BAIE vry te maak en na Hom toe te lei.
Alle eer aan God en baie dankie aan Jacques vir die moed en gehoorsaamheid aan God om hierdie getuienis af te lê.
wow dis so waar ons dien God met ons lippe maar ons hart is so ver van Hom.?Dankie vir jou getuienis 🙌
Wat ñ kragtige getuienis. Baie dankie.
Baie dankie vir jou getuienis .Amen ...
Hy is en bly dieselfde Jesus altyd daar om te vergewe. Ons dien n wonderlike God
WOW!! Wat n getuienis dankie Jacques vir jou eerlikheid....
Welgedaan Jacques.. jy is n ware getuie ons kan nie self verslafing breek nie, NET deur die bloed van die LAM, Baie dankie vir jou getuienis..
Baie dankie Ludwick. Ek het baie geleer deur hierdie hartseer proses, maar een van die belangrikste was juis dit, dat net Jesus Christus die mag het om verslaaftes vry te maak. En as Hy jou vry gemaak het, is jy waarlik vry!!
@@jacquesloots933 .
@@jacquesloots933 7u6
Dankie vir jou getuienis dis regtig inspireerend
Wat ‘n vriend het ons in Jesus, Hy wat in ons plek wil staan! Jou getuienis gee hierdie lied die ware betekenis van daai woorde wat ons sing ons hele lewe lank en nooit uitkom by die kragtige werklikheid daarvan nie. Dis nou wat ek noem ‘n getuienis van Jesus.
My grootste honger is om nader(teen) hom te leef. Ek het ook baie foute. Ons almal het foute vertel ek vir myself. Baie dankie vir die belydenis.
Hou vol broer God is getrou
Amen
dankie Here vir U Bloed en Vergifnis.
Weet die getuienis maak mense en mense vry! 🙌🙏
Bid asb dat Jesus vir my man ook nuwe oë sal gee om na my te kyk, dankie. Amanda
Goeie dag Amanda, ons bid saam jou. Hou aan bid vir jou man. Vind ook uit wat is sy liefdes tale. Ons het ʼn kort reeks ook oor dit gedoen "Ek is nie met jou getroud nie".
ua-cam.com/video/iGBBvfuVKZQ/v-deo.html
Dankie boet! Dit vat mannemoed. "If my people who are called by My Name, will humble themselves and pray,and seek My face and turn from their wickled ways, then will I hear from heaven and heal their land! As ons amal maar net ons foute an erken en na die Vader gaan daarmee. Mag hierdie getuienis duisende bereikl en uit die vuur uit pluk
Baie dankie Laura, ek waardeer die bemoediging. Dit was nie maklik om daaroor te praat nie want ek is steeds baie embarrassed daaroor, maar ek weet dat my Koning Jesus dit wil gebruik om ander te red.
Fantasties! God se genade is daar as ons bely en laat staan. Sy liefde aan die kruis vir elkeen.)
Bid dat God deur hierdie getuienis baie siele sal red en verlos🙏🙏
Jesus maak ons waarlik vry
Well done
Amen 🙏
Fantasties opreg!
God IS!!!!!! 🙌
Mag jou mond nooit ophou getuig. Hierdie breek baie huwelike. En ñ vrou moet kompeteer sodat jou man gelukkig kan wees. Onmoontlik! Mag julle huwelik gesëend wees.
Dit was inspired baie dankie
Amen ...
Wow, Bedankt.
Powerful wow
Ek moes dit share wow!!
Amen!!
Amen
Baie powerful en eerlik, prys die Here
😭😭😭
Ek roep uit Here help my!!!!!!
Goeie dag, maak asb kontak met ons.
info@diegetuienis.co.za