aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 24

  • @VeronicaMeyer-nh7ej
    @VeronicaMeyer-nh7ej 4 місяці тому +3

    Die Here is wonderlik Amen

  • @GeorginaBenjamin-t1l
    @GeorginaBenjamin-t1l 4 місяці тому +1

    Dit was a pragtige getuiness van god se good heid en Sy liefde dnk liewe jesus

  • @estellepruis7748
    @estellepruis7748 3 роки тому +4

    Wat 'n pragtige getuienis. Het al na so baie gekyk maar hierdie pragtige vrou laat mens werklik besef wat liefde is. Dankie aan haar vir die wonderlike boodskap. Sy is 'n inspirasie. Moenie oor die Engels worry nie. Ons almal mix maar ons taal so bietjie. Dis die boodskap wat tel, nie die taal waarin dit gegee word nie.

  • @VeronicaMeyer-nh7ej
    @VeronicaMeyer-nh7ej 4 місяці тому +2

    Here is wonderlik

  • @marlenejooste6126
    @marlenejooste6126 Рік тому +1

    Jaqualine my favorite verse. Thank you very much. God is love ❤️ Hallelujah

  • @GeorginaBenjamin-t1l
    @GeorginaBenjamin-t1l 4 місяці тому +1

    Amen halleluja Jesus died that we might be forgiven thnk Yu heavenly father

  • @charmainevandermerwe3841
    @charmainevandermerwe3841 3 роки тому +5

    Wow, wat 'n journey en getuienis! Ek weet hoe dit voel as jou ma en pa jou verwerp, soveel so dat my ma my probeer vermoor het met my geboorte! Op die ouderdom van 50 jaar toe vind ek uit hoekom hulle my nie wou gehad het nie, want 1 week na my pa se dood toe vind ek uit ek was nie sy biologiese kind nie! Dankie aan "Die Getuienis" jul stories is so inspirerend vir my! SHALOM.

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 4 роки тому +3

    Wow!!! Woow!! Wow!! So besondere, kragtige getuienis!! Baie dankie dat jy deur jou getuienis, JESUS op so unieke, opregte en sagte manier, aan die wêreld voorstel... Elkeen wat hierna luister,, sal gevul word met SY LIEFDE in oorvloed!!
    Dis kosbaar en was lekker om na jou te luister, jy is pragtig!!
    SHALOM!!

  • @andreacoetzee6704
    @andreacoetzee6704 3 роки тому +3

    Wonderlike getuienis.

  • @christineandersons738
    @christineandersons738 2 роки тому +2

    Wat n awesome getuienis, jys awesome

  • @ronelbreedt7
    @ronelbreedt7 9 місяців тому +1

    Regtig 'n baie mooi getuienis van 'n baie mooi vrou ❤️ dankie Here 🙌

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 3 роки тому +2

    Wow. Amazing. Here, U is genoeg

  • @Leeuwyfie7
    @Leeuwyfie7 4 роки тому +4

    Wonderlike getuienis, dankie vir die deel.

  • @mariapienaar8751
    @mariapienaar8751 3 роки тому +3

    Hoendervleis heeeeeeeltyd
    Ai die absolute wete dat GOD ons sooooooooooo lief het...
    Maak my net sooooooo hartseer en sooooooo dankbaar
    💔💔💔🙏🙏🙏❤❤❤

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 4 роки тому +2

    Pragtige getuienis. Die Here seen jou. dankie dat jy dit deel

  • @jennyschoeman5825
    @jennyschoeman5825 4 роки тому +5

    Wat ' 'n pragtige en egte getuienis. Baie dankie en baie seëninge.

  • @lorettadaniels4095
    @lorettadaniels4095 3 роки тому +2

    Thanks for sharing God is faithful

  • @MarleneIsaacs-e5o
    @MarleneIsaacs-e5o 9 місяців тому +1

    Sterkte en ❤

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 роки тому +1

    Amen 🙏 ons eer u here

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 роки тому +3

    So jammer oor al die pyn.

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 4 роки тому +3

    What an amazing testimony ❤️

  • @user-kk5gr8of6s
    @user-kk5gr8of6s 11 місяців тому

    Hoe kan ek weer luister na die man se getuienis oor "die laastr dae" hy is nie ñ suid afrikaner nie. Het 22Jan geluister. Dankie

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  11 місяців тому

      Goeie dag, hier's sy link:
      ua-cam.com/video/TqO30z2_IX4/v-deo.html