S2, E5 ~ Ek het nie 'n TV show nie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 січ 2020
  • Ek het nie 'n TV show nie, is terug! In die week se "Vakansie-verlange" episode, kuier ek by die Afrikaans is Groot #Somerfees en hoor wat die mense te sê het. Ek kamp vir die eerste keep met Bush Lapa Offroad Caravans se hulp en maak my befaamde hoenderdis in 'n Megamaster pot. As jy terug verlang na die vakansie, is die een vir jou!
    Ook in episode 5: Barry Pretorius, Tarryn Lamb
    #Megamaster #togethermadebetter #elvisbluemusic #ekhetnientvshownie #bushlapacaravans
    Stream / Download ; elvisblue.lnk.to/ElvisBlueHomeID
    Facebook : / elvis.blue
    Instagram : / elvisbluemusic
    Twitter : / elvisblue

КОМЕНТАРІ • 3

  • @rinaldokock4201
    @rinaldokock4201 4 роки тому

    Wow die potjie resep is soo eenvoudig, maar lyk vreeslik lekker. Soo potjie sal ek saam my vriend @ruanolivier wil maak!!
    @megamastersa
    #megamastersa

  • @jaxblack1
    @jaxblack1 4 роки тому

    Dis die eerste episode wat ek nou gekyk het van die TV show wat jy nie het nie. Love jou gemaklike styl van gesels met die mense. Ek sal graag saam met jou, Frans, @marleevandermerwe en @koos_vandermerwe wil braai. #Megamaster #togethermadebetter #elvisbluemusic #ekhetnientvshownie

  • @jancovandenberg5054
    @jancovandenberg5054 4 роки тому

    Met daai braai sal ek met enige iemand en almal will braai maar veral my vrou, n paar vriende en familie @beardedbassbros @christiandecharmoy