Ep. 8 | ‘Net nog enetjie’ oor Gayton McKenzie se ‘parkrun’ vir ministers

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 лип 2024
  • Terwyl ons ʼn breuk van beurtkrag geniet, sukkel die ANC en DA met beurt-mag. Is dié twee bereid om saam met ander partye te regeer of wens die DA, nes die ANC, eintlik maar net dat hulle al die mag kon kry?
    00:00 Inleiding
    00:56 100 dae bevry van beurtkrag
    13:05 'n Mosie van wantroue in Lesufi?
    20:15 ANC en DA sukkel met beurt-mag
    34:57 Luisteraarsvraag: Wie is op die soustrein

КОМЕНТАРІ • 14

  • @gerhardbeukes1202
    @gerhardbeukes1202 20 днів тому

    ek love die program dis iets nuut

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 20 днів тому +1

    Gayton se hy het 10 jaar gesit, dus het hy al die kwalifikasies vir staats president

  • @hendrikvanniekerk7549
    @hendrikvanniekerk7549 20 днів тому

    Om staatsbestand te wees is belangrik. Ons het nog nooit krag of water probleme gehad nie in 10 jaar. Hendrik van Kleinfontein.

  • @cathyblignaut8625
    @cathyblignaut8625 20 днів тому

    My eerste keer by julle,geniet en is insiggeweñd.Groete

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 20 днів тому

    Julle spot lekker.....

  • @maruisbergh5487
    @maruisbergh5487 20 днів тому

    ek hoor ek hoor maar hy doen meer as i menister op die oomlik as die archair experts

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 20 днів тому

    Lefoefie ... ha ... ha ... haa ... van die 'g..poe' !😂

  • @maruisbergh5487
    @maruisbergh5487 20 днів тому

    smaak my daai bier gaan kop toe

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z 20 днів тому

    Jul is heel oulik