Goeie môre Steve, weereens is dit God se waarheid wat jy praat. Alles gaan oor geld en niks anders nie. Hulle het nog net afgebreek en niks opgebou nie. Ons het ongelukkig 'n klomp mense wat 'n nie "non payment " mentaliteit. Sterkte vir die week. Wees geseënd. ❤❤❤❤
Steve, jou YSTER!! Ons kort darem wragtag meer sulke briljante, trotse, AFRIKANER leiers soos jy!!! Manne wat ons volk weer kan inspireer, jongmense weer laat glo aan dié God wat ons gedra en geseën het met wonderwerke, soos Bloedrivier!! Leer van familie waardes en dat jy, of 'n man of 'n vrou, geskape is deur God!!! Ek salueer jou Steve, God seën!
STEVE!! JY IS AWESOME!! Dankie Here vir Steve!! Loop Saam op die Pad van Ons Geloof... Dans Met Jesus op die See se Waters.. Vetrou op Hom in Alle Situasies.. ❤ Hy Sal Jou Nooit Ooit Los Nie!! ❤
More More Onse Steve hier uit die Moot n Wonderlike en mooi Week Vir jou baie dankie vir die lekker gesels en inligting altyd lekker Om na jou te luister op n Maandag oggend
Out of Canada, Steve, I have watched you week and week out please support and watch somebody who Brought out the news of the South African farm killings.🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻Lauren Soutern She said amazing mother of one child, which is very much like you that is honest truthful. and she’s currently putting through the meat grinder with the normal false allegations of Russian interference. Please give a shout out and support this girl. If you look at the video which she posted on the farm killings you will understand my feelings.
Hi Steve you always light up my Monday❤❤maar hel 🎉 ek is aj oud praat bietjie stadiger😂😊 GREAT CHAT GOD BLESS YOU AND PROTECT YOU + YOUR FAMILY ALWAYS ❤ JY PRAAT DIE WAARHEID 100 PERCENT ❤❤
Steve, is daar nie in die Tegnologie n manier dat ek jou op "slow speed" kan sit nie, ek mis van die gesprek jy praat so vinnig. 😂😂😂 Ek MOET se daardie Keps is n WENNER!! ❤❤❤
Hello Steve hoop jys okay en ek when's net day jy 40 jaar jonger was, want wat jy sê is 100% waar jy sê nooit iets wat nie waar is nie ek staan agter jou,ja dinge in die land is in sy M..,..........r en dinge is nou so omgekeer die land is net vir severe bedoel hier is oneindig baie valse mense in die land ek vloek ook vreeslik baie as ek met my vriendinne oor die dinge in die land,ja hulle moet liefs die uitbetalings gee aan die vroue wat n̈ toelae kry vir enkel swager vroue want all wat hulle doen is om meer en meer baby's te maak en die tax betaaler moet opdok vir dit, ek stem volhartig saam oor alls en ek wens van ons wit mense moet hulle slapgat grit los en begin om te help met die geld sake sodat ons geld kan kry om vir ons kinder kan help in stole hospital ouetehuise en do meer lekker Maandag wees veilig en die famielie mag GOD SY HANDE WYT OOP HOU OOR JOU EN FAMIELIE baie groette Ronel Pelser van Ventersdorp. 😊😊😊😊😊😊❤❤😊😊😊😊😊
Jy kan maar vloek, moet net nie laster nie. Ek besluit elke oggend oppad werk toe ek gaan nie vloek nie en as ek daar kom, het ek al klaar weer ten minste 5 keer fok gesê
100% REG STEVE------- EK DINK NOU HIER AAN DIENS DAAR AAN, TIEN MINUTE VOOR EK JOU VIDEO KYK, HMM SO DIS NIE NET EK NIE, AS HULLE IN HULLE HOMELANDS GEBLY HET, EN DIT VERANTWOORDELIK BESTUUR EN IN STAND GEHOU HET, WAS ALLES ANDERS MAAR HULLE HET DIT MAAK SINK, EN AREAS GE BELOOP WAT WEL VIR ANDER VOLKE EENKANT GESIT WAS, EN SO-TERLOOPS, N DUIDELIKE BREEDING AGENDA DRUK, DIT WAS DAN MOS WAT DIE OU SUID AFRIKA SE HAND GEDWING HET
Steve so bek moet jam kry. Dankie vir jou vreeslose uitspel van die waarheid. Ons oupas en oumas was slim toe hulle gesê het die waarheid maak seer. Nee verskoning sal jy ook nie uit my mond uit kry nie. Ek het jou dit al persoonlik gesê toe ek jou by een van jou optredes ontmoet het. Steve vir president. Ons kort ook iemand soos Donald Trump wat nie bang is om vir 'n beter land te veg al is dit nie so polities korrek nie. Ek wil ook sommer nou kots as ek van politieke korrektheid praat.
Steve vir president. -- Dankie ou vriend vir die waarhede.
Thank you Steve die een alweer baie geniet .
Alles die waarheid , dankie .
Bradley in Knysna
Die waarheid en niks anders as die waarheid. Dankie Steve.
I wish there were more men like you Steve
Goeie môre Steve, weereens is dit God se waarheid wat jy praat. Alles gaan oor geld en niks anders nie. Hulle het nog net afgebreek en niks opgebou nie. Ons het ongelukkig 'n klomp mense wat 'n nie "non payment " mentaliteit. Sterkte vir die week. Wees geseënd. ❤❤❤❤
Noem ENIGE iets wat hulle al opgebou het,hierdie land is n grap
Kinders baie.. En jy moet vir hulle sorg@@DanieKoch
Steve! Jys n legend! Ek sien elke Maandag uit om die dag met jou video te begin. Kyk lekker hier uit Kanada.
Kan nie wag vir jou as Pres nie!!!! Ons sal dan weer 'n mooi land hê en to each his own.
Sal nie gebeur nie
Hoe? Ons is ver die minderheid? Ai mense. Die ja stemmers het ons verkoop. Sreve was ook m ja stemmer.
Ons skuld niks niemand nie geen apologie.Ons het die land gebou.
Steve, jou YSTER!! Ons kort darem wragtag meer sulke briljante, trotse, AFRIKANER leiers soos jy!!! Manne wat ons volk weer kan inspireer, jongmense weer laat glo aan dié God wat ons gedra en geseën het met wonderwerke, soos Bloedrivier!! Leer van familie waardes en dat jy, of 'n man of 'n vrou, geskape is deur God!!! Ek salueer jou Steve, God seën!
STEVE!! JY IS AWESOME!! Dankie Here vir Steve!! Loop Saam op die Pad van Ons Geloof... Dans Met Jesus op die See se Waters..
Vetrou op Hom in Alle Situasies.. ❤ Hy Sal Jou Nooit Ooit Los Nie!! ❤
Love dit wanneer jy so bietjie rant❤❤❤❤❤
Dankie Steve. Mis jou praatjie Maandae nie. Soos my Hemelse Vader is jy my ander krag vir die week.
Jy's reg steve vloek want dit hou jou van sielkundiges af❤❤❤❤❤❤❤
Dit is volpunte Steve. Hou dit so asb. Ou maat. Maak die volk ingeligte denkende mense met jou talent as hulp. En dank ons liewe Vader vir die vermoë
Welgedaan Steve, welgesê. Jy verwoord wat ñ menigte van die mense van ons land voel. Groete uit die Wynland.
Jo is n Baie mooi Hoed
Daai hoed is awesome great
So ń bek kort jem😊👏👍❤️
Ag wow!!! Awesome om jou weer te sien ❤ ons mis jou musiek....
Verfrissend. Interresant. Ek geniet die Afrikaans. Geniet ń goeie week Steve❤
Begin 'n politieke party dan gaan vir president soos Trump.
Wie dink jy gaan v hom stem? 2 miljoen Afrikaners mense jul is naief!!! Daar is 60 miljoen swartes in d land. Sad but true.
More More Onse Steve hier uit die Moot n Wonderlike en mooi Week Vir jou baie dankie vir die lekker gesels en inligting altyd lekker Om na jou te luister op n Maandag oggend
Welgedaan Steve, nogsteeds n hero van my vanaf Technikon dae 1985-1987. Hou so aan!
As jy fyn dink,praat hierdie man die waarheid.
dankie Steve Hofmeyr vir jou lied maak asb nog nuwe musiek so 5 nuwe musiek video en maak 'n album asb met so 15 musiek
Out of Canada, Steve, I have watched you week and week out please support and watch somebody who Brought out the news of the South African farm killings.🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻Lauren Soutern
She said amazing mother of one child, which is very much like you that is honest truthful. and she’s currently putting through the meat grinder with the normal false allegations of Russian interference. Please give a shout out and support this girl. If you look at the video which she posted on the farm killings you will understand my feelings.
Ek sekondeer alles wat jy se,
Dankie Steve. Lekker week vir almal.
President S Hofmeyr
WAAAT? DINK JY SO?
Hi Steve you always light up my Monday❤❤maar hel 🎉 ek is aj oud praat bietjie stadiger😂😊
GREAT CHAT
GOD BLESS YOU AND PROTECT YOU + YOUR FAMILY ALWAYS ❤
JY PRAAT DIE WAARHEID 100 PERCENT
❤❤
Môre, môre Steve hoop jy het 'n lekker naweek beleef.😂😂🎉🎉🎉
STEVE , JY MOET NOU MAAR ONS VOLK KOM LEI!!! WORD ASB 'N POLITIKUS!!!
Mooi so Steve, hou so aan. Ons sal saam anderkant uitkom.
💪🏻🕊💪🏻
Goeie môre Steve...
Baie dankie vir jou Maandag gesels.
Sterkte vir jou week..❤️❤️❤️❤️
Mooi Steve ek Fokken like jou..peps ek praat te lelik
Stem saam vir wat moet ons apologies wees, dis hoe ons groot geword het daardie tyd, ek sien niks verkeerd hoe ons groot gemaak is nie😊
Hierdie waarheid is soos koue water in n woestyn. Wat n besielinde nood om die week te begin. Sing Steve sing laat die kranse antwoord gee
Ek moet kies tussen vloek en bloeddruk meds. Maklike keuse!
Gegroet vanuit Zambia
Ja Steve ons het julle gewaarsku daai tyd Om Nie JA te stem Nie dis Nou te laat soos oom Klasie gese het
Stem💯💯
Ek het BESLIS NEE gestem💯💯 Was dit nie vir "rugby" nie en die boikot nie sou ALMAL NEE gestem het😞😡😢
STEM!!!!!!
Volpunte Steve.
#NOTONUCLEAR 🆘
More Stefaans
The Irish is a nation of great integrity. Don't f... with us. Thanks and a salute to you Steve. Deon the Irishman.
maggies ek geniet die man ....feite
Morre almal ❤🖐🖐🖐
Love jou hoet
Steve vir president asb.
Lekker Lekker!
❤
Ek het al voorheen gesê....jy moet President word.....dink net......Alles sal dan weer op plek weed❤
Net so Steve😂
Duisend dankie Steve. Soos altyd die spyker op sy Plat Kop geslaan.
Goeie more steve.goeie more almal
Mooi hoed
Steve, is daar nie in die Tegnologie n manier dat ek jou op "slow speed" kan sit nie, ek mis van die gesprek jy praat so vinnig. 😂😂😂 Ek MOET se daardie Keps is n WENNER!! ❤❤❤
jy kan ja kyk by settings
Ou Bruce Beyers.."Waar moet ek sign??!!" Haha. Good old days
Ons kort:
Trump
Candice Owen's
Elon Musk
Ons kort:
Ruggraat
👍🏻🤩✔️👊🏻💪🏻
Steve, ek wens ek kan jou eendag ontmoet. Want jy praat soveel sin en waarheid, ek kyk op na jou. Doen so voort
😂😂😂😂😂😂😂😂😂Ooooh steve
Sal graag wil hoor hoe klink jy en Karien Husselman saam
Goeiemore Steve. My vrou, Vicky Bekker, verjaar vandag. Kan jy asseblief vir haar `n "happy birthday' hier plaas?
😂Kim ba ja😂😂😂
Steve,asseblief,word staatspresident!
STEVE EK VLOEK EN DIS NIE VALS DIT BEHOORT ANDERS WORD JY MAL
Horaaaaaaaa
wees😂😂
Steve, skeer asseblief daai OU baard af. Dit pas jou nie. 😂
😂😂😂😂😂
Hello Steve hoop jys okay en ek when's net day jy 40 jaar jonger was, want wat jy sê is 100% waar jy sê nooit iets wat nie waar is nie ek staan agter jou,ja dinge in die land is in sy M..,..........r en dinge is nou so omgekeer die land is net vir severe bedoel hier is oneindig baie valse mense in die land ek vloek ook vreeslik baie as ek met my vriendinne oor die dinge in die land,ja hulle moet liefs die uitbetalings gee aan die vroue wat n̈ toelae kry vir enkel swager vroue want all wat hulle doen is om meer en meer baby's te maak en die tax betaaler moet opdok vir dit, ek stem volhartig saam oor alls en ek wens van ons wit mense moet hulle slapgat grit los en begin om te help met die geld sake sodat ons geld kan kry om vir ons kinder kan help in stole hospital ouetehuise en do meer lekker Maandag wees veilig en die famielie mag GOD SY HANDE WYT OOP HOU OOR JOU EN FAMIELIE baie groette Ronel Pelser van Ventersdorp. 😊😊😊😊😊😊❤❤😊😊😊😊😊
Waar het gehoor hulle soek die geld maar Wil nie hard werk op n plaas nie.
Jy kan maar vloek, moet net nie laster nie. Ek besluit elke oggend oppad werk toe ek gaan nie vloek nie en as ek daar kom, het ek al klaar weer ten minste 5 keer fok gesê
🤣
Ja ek vloek ok.Voel beter daarna.Dis nou n ouvrou van 65.Ek geniet jou want jy is ni bang om di waarheid te praat ni en jy laat my Lekker lag!!!😂
Kan net nie verstaan hoekom hy nie meer die donner in raak nie. Ek moet na elke cast eers n bymekaar maak pil drink.
Mag jy dan so baie waarheid praat in so kort tydjie?
MAGA !!! MAKE AFRIKANERS GREAT AGAIN !!!
ja nee steve hul kan loop skyt
Niemand soos Steve!! Ons nodig n Steve /Trump om die land reg te ruk
100% REG STEVE------- EK DINK NOU HIER AAN DIENS DAAR AAN, TIEN MINUTE VOOR EK JOU VIDEO KYK, HMM SO DIS NIE NET EK NIE, AS HULLE IN HULLE HOMELANDS GEBLY HET, EN DIT VERANTWOORDELIK BESTUUR EN IN STAND GEHOU HET, WAS ALLES ANDERS MAAR HULLE HET DIT MAAK SINK, EN AREAS GE BELOOP WAT WEL VIR ANDER VOLKE EENKANT GESIT WAS, EN SO-TERLOOPS, N DUIDELIKE BREEDING AGENDA DRUK, DIT WAS DAN MOS WAT DIE OU SUID AFRIKA SE HAND GEDWING HET
Steve so bek moet jam kry. Dankie vir jou vreeslose uitspel van die waarheid. Ons oupas en oumas was slim toe hulle gesê het die waarheid maak seer. Nee verskoning sal jy ook nie uit my mond uit kry nie. Ek het jou dit al persoonlik gesê toe ek jou by een van jou optredes ontmoet het. Steve vir president. Ons kort ook iemand soos Donald Trump wat nie bang is om vir 'n beter land te veg al is dit nie so polities korrek nie. Ek wil ook sommer nou kots as ek van politieke korrektheid praat.
All the way president Trump!!!
Is Ek n Afrikaner omdat Ek Afrikaans is en in SA gebore is?
Askies maar eks al lankal verby die stadium van gepla wees oor die Wereld se goeters. Dinge van n minder natuur is nie meer interesant vir my nie.
😊🤮🤮🤮🤢🤢🤮
Steve rather deal with your Son trying to sell Diamond Pakkies for Louis Liebenberg 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
Mag jy dan so baie waarheid praat in so kort tydjie?