Hoe om Sticky Toffee Poeding te maak (Dadel Poeding) Baie maklike resep.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 сер 2024
  • Dadel poeding of Sticky Toffee Pudding soos die Engelse dit noem. N heerlike nagereg vir die koue winter aande of n lekker Sondag middag!
    Maak jou volgende dadel poeding met ZZ2 se ongelooflike dadels.
    Hier is die bestaandele.
    Poeding:
    200g dadels, ontpit en opgesny
    200ml kookwater
    1 tee-lepel koeksoda
    75g botter(nie margarine nie)
    2 eet lepels goue stroop
    50g muscovado suiker
    2 groot eiers
    150g meel
    2 teelepels bak poeier
    Sous:
    150g botter
    300g muscovado suiker
    Klein bietjie brandewyn of bietjie stroop.
    250ml room.
    Jou oond gaan so 180 grade wees en jy bak hom vir so tussen 30 tot 35 min. Na 30 minute steek n stokkie in hom om te toets of hy gaar is.
    Geniet hom.
    #stickytoffeepudding #zz2 #lekkerweskus #afrikaans #baking #puddings #dates #icecream #sundaylunch

КОМЕНТАРІ • 2

  • @christopherhope7759
    @christopherhope7759 Рік тому

    @LekkerWeskus hoe lyk dit met n netjiese Weber en awesome geskenkpakkie die kant toe😉

  • @carlaschroeder7637
    @carlaschroeder7637 Рік тому

    Dink nie ek sou daardie pudding deel nie, sal te seinig wees