Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 кві 2024
  • Ek praat met Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance

КОМЕНТАРІ • 485

  • @duifielourens7797
    @duifielourens7797 22 дні тому +28

    Dankie Izak ek het jou onderhoud met Gayton vreeslik geniet. Baie stof tot nadenke

  • @shaun-andrewnero7111
    @shaun-andrewnero7111 22 дні тому +44

    Thank you, Prez Gayton for a great interview. Most of the coloured people understand you. Don't worry about the haters we salute you. Our time is now.

    • @user-md4op6ko3y
      @user-md4op6ko3y 22 дні тому

      He does not have the bulk of the coloured support he thinks he has the truth speaks for itself we are not blinded by Gaytons Rubbish

    • @user-md4op6ko3y
      @user-md4op6ko3y 22 дні тому +5

      He does not have the support of most of the so called coloured people I say that because this was a classification given to them by the then Apparheid Nationalist Goverment they are South Africans not coloured or brown

    • @shaun-andrewnero7111
      @shaun-andrewnero7111 22 дні тому

      @@user-md4op6ko3y you cant talk for us. We have 400 church leaders with minimum of 250 members as coloured people. Focus, on you we will focus on us. We will build our future together as a nation.

    • @shaun-andrewnero7111
      @shaun-andrewnero7111 22 дні тому

      @@user-md4op6ko3y what are you saying ?

    • @peace-loving-bt3dz
      @peace-loving-bt3dz 19 днів тому +1

      What's this coloured thing,you living in the sixties, wake up man, all lives matter

  • @LarioJoubert-mp8bh
    @LarioJoubert-mp8bh 22 дні тому +11

    My voor vaders moet rus in vrede🤣🤣ek is nou in charge🤣🤣🤣🤣die man is n legend! He got my vote!

  • @user-rj4dr6bt6m
    @user-rj4dr6bt6m 19 днів тому +3

    'Of die kat wit is of swart, maak nie saak nie, wat saak maak is of die kat kan muise vang! (Chinese beleid)
    Die velkleur van die leiers bepaal nie die bevoegdheid om diens te lewer nie.
    Net die BESTE leiers (ongeag kleur) is goed genoeg vir ons mense.

  • @riaansmit3370
    @riaansmit3370 22 дні тому +8

    Baie dankie Izak vir die onderhoud met Gayton.vir my was dit absoluut insigewend

  • @zendasweeney3239
    @zendasweeney3239 22 дні тому +13

    Gayton ek is van Welkon , in die Vrystaat sien nie een van jou plakkaatte nie . Jy moet nie vergeet van ons nie❤

  • @TheStanlef
    @TheStanlef 22 дні тому +10

    Daars hy!!! Kwaailappies Izak... Eks so bly dat jy darem uiteindelik na ons mense luister. Ons baiza (vattie twak) nie... Salute

  • @user-wt5pw7yn6v
    @user-wt5pw7yn6v 22 дні тому +18

    McKenzie se pragtige woordeKOM OP KOM OP ❤❤❤😂😂😂😂

    • @everettjenkinshowoldareyou6132
      @everettjenkinshowoldareyou6132 9 днів тому

      WOORDE SOOS MY BRA MY LANIE EN MY BRU MY FOK BAIE BAIE PROFESIONEEL BESLIS WONDERLIKE SPRAAK ETIKET VIR 'N PRESIDENT HIER IN DIE KAAP PRAAT ONS OOK NOG VAN DIE P WOORD EN VAN JOU MA JY HET DIT VERGEET DUIDELIK NIE DAARDIE WARE KULTUUR IN JOU NIE SOOS JY VOORGEE NIE

    • @nicovanzyl9855
      @nicovanzyl9855 5 днів тому

      DIT MOET SEKER WEES GOOI OP GOOI OP

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 22 дні тому +9

    Dit was nou lekker om na te luister. Dankie.

  • @user-zb1cv6lp9i
    @user-zb1cv6lp9i 22 дні тому +7

    Izak. Really enjoyed the interview and you are classic, as is our Pres!!! 💚💚💚

  • @PienaarMaria
    @PienaarMaria 22 дні тому +11

    Aitog, 😜niks naarakens, dus naarmakings!!!!! Krag jule maar in sy verlede, PA gaan voorwaarts !!!! Gaytie mors ni tyd om te skinder en oor te deel nie, hy werk vir ons Suid Afrikaners , ons Salute jou Pres Mckenzie, !!!!

    • @PienaarMaria
      @PienaarMaria 22 дні тому

      Laat hule aan *TJEK*!!!!!

    • @andrehildebrand4327
      @andrehildebrand4327 21 день тому +1

      I agree, let's focus on the success of the future of South Africa. Vote PA for positive change

  • @comancheflyer4903
    @comancheflyer4903 22 дні тому +9

    Politics is not for the people, it's self interest period.

  • @user-ih1ku6xy8r
    @user-ih1ku6xy8r 22 дні тому +10

    Baie Dankie Gayton Afrikaans bo.

  • @Ukn352
    @Ukn352 22 дні тому +36

    Mr Gayton,middag. Ons is n klomp artisan's welders, boilermakers wat sonder werk sit vandat die D A inbewind gekom het,ons gaan Vir PA stem,ek vertrou u Kan ons help asseblief,groot asseblief.

  • @Be-artKorah
    @Be-artKorah 22 дні тому +12

    Ekt die onderhoud geniet. Gayton gebruik illustrasies om waarhede oor te bring. Wow. Praktiese politikus. Jy hoef nie geleerd te wees om hom te verstaani

  • @Patshes
    @Patshes 22 дні тому +24

    Down to earth , is wat ons nodig het.

    • @angeloarthur5446
      @angeloarthur5446 22 дні тому +4

      Salute Mr.President. Izak daar antwoord Gayton Mckenzie jou oor die top 20 van die DA.

    • @monrepos1001
      @monrepos1001 22 дні тому

      idioot hy het Knysna opgef*k!

    • @user-pi6fs7ue7r
      @user-pi6fs7ue7r 22 дні тому +5

      Ja jy kan die man kies wat die werk kan doen maar daar moet gekyk word of hy sy werk doen teen alle tye en dat daar nie werk aan die chommies gegee word nie

  • @user-wt5pw7yn6v
    @user-wt5pw7yn6v 22 дні тому +11

    Hierdie woorde van McKenzie is baie Lekker lag ❤❤😂😂😂😂

  • @tonitappous2422
    @tonitappous2422 19 днів тому +4

    Why I Cannot Vote For Gayton Mckenzie, Citizen Concerned, UA-cam.

  • @moshemabusela2355
    @moshemabusela2355 15 днів тому +1

    I really enjoyed this interview. Izak did a great job. Gayton is a natural doiesnt try to be a diva politician Keep it up🎉

  • @ralphsmith2739
    @ralphsmith2739 22 дні тому +12

    Gayton McKenzie of the Patriotic Alliance,SA desperately needs your leadership. If God is for you, who can be against you????.💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚

    • @karelgericke9172
      @karelgericke9172 20 днів тому +2

      Wil jy regtig weer n tronkvoel in ons politiek inwens, dink jy regtig dat greyton die wa deur die drif kan trek.

  • @K2009t
    @K2009t 22 дні тому +11

    Hoor bruin man hooray! Ons nie Meer baie tyd ni

  • @johanmuller6421
    @johanmuller6421 21 день тому +3

    Thanks to understand thats socio economic circumstances are the evil that need to be addressed

  • @petert4227
    @petert4227 18 днів тому +3

    If residence of Knysna look at the failure of the destruction of the municipal services in 18 months since the collision of ANC/EFF/PA took over, will let the people of South Africa know who not to vote for on 29 April 2024.....unless they get a bag of groceries and a Tshirt. Citizens need to think of jobs and their future.

  • @deejayfloyd2276
    @deejayfloyd2276 22 дні тому +5

    GM A True President For SA

  • @CassidayJacobs
    @CassidayJacobs 22 дні тому +5

    Ek sien vreeslik uit na die 29ste Mei om vir die die PA te stem by die Civic Centre, vroeg in die oggend

  • @user-jm7fp5gl4m
    @user-jm7fp5gl4m 22 дні тому +5

    Ya gayton se style is spot-on give the man a break people

  • @Gawieseplaas
    @Gawieseplaas 22 дні тому +13

    Gayton jy het my stem.

    • @user-md4op6ko3y
      @user-md4op6ko3y 22 дні тому +1

      Then go vote for the ANC

    • @CassidayJacobs
      @CassidayJacobs 22 дні тому

      Myne ook

    • @jonye7511
      @jonye7511 22 дні тому

      Nee gaan doen jou huiswerk. Die amaBhungane se verslagte oor hoe hy sy en sy vriende hulself verryk het jou maag laat draai.

  • @Lavonnedevine
    @Lavonnedevine 21 день тому +4

    Die man is my leier. Ek is trots PA

  • @Lanzerausza
    @Lanzerausza 22 дні тому +13

    Kom red tog Heilbron asseblief Gayton. Weke laas water gehad. Niks werk heir nie! Ons beplan ń betoging die week.

  • @Straightdeal
    @Straightdeal 22 дні тому +7

    Ek stem saam met Gayton; ek gaan FF+ plus stem.

  • @advicelibraryglobal
    @advicelibraryglobal 22 дні тому +15

    Die regte President McKenzie 💚

  • @willdinebaardman1600
    @willdinebaardman1600 22 дні тому +4

    💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚PA TOT LAAT MAN,DIE HOND IS VREK LOS,JULI IS SO NAAR VDI PA,GOOI OP EN KRY KLAAR

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому +1

      ons kan hulle pille gee om op te hou opgooi. Naar is naar en opgooi is opgooi. ABAHAMBE. 💚💚💚💚💚

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 21 день тому

      😂😂

  • @Willie463
    @Willie463 22 дні тому +6

    Middag Izak en nuuspotters mooi dag

  • @hermankern3939
    @hermankern3939 22 дні тому +9

    Izak, jy span jou seile ook lekker na die wind, of sal ek liewer sê jy weet hoe om die beste uit jou gaste te trek ter wille van ons, jou kykers😊

  • @linrienterprises-wx2vv
    @linrienterprises-wx2vv 22 дні тому +10

    Jy is wie jy is, ja gee nie voor dat jy iets anders is nie. Dit is goed.

  • @viviennearnot
    @viviennearnot 22 дні тому +7

    29MayKenzie
    💚💚💚💚💚💚

  • @andrehildebrand4327
    @andrehildebrand4327 21 день тому +9

    Gayton McKenzie proves to be a politician who have the interest of the people at heart. Judging from what he accomplished in Beaufort West in 100 days ,which the other political parties could not do for the people in 80 years. Gayton is knowledgeable and also speak from experience and he can identify with the people ,when speaking of hardships, poverty and being vulnerable. People let's support Gayton and the PA.

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому +1

      Ons Baiza nie. staan sement vas. Salute.💚💚💚💚💚💚💚

    • @user-jf3rc6bh9n
      @user-jf3rc6bh9n 19 днів тому +1

      My❤ support goes all out to this legend with a clear vision. ... Die hond is los en sal nou byt 💚🇿🇦💚💚💚💚 indien jy in die pad van PA se groen trein staan. ...

  • @K2009t
    @K2009t 22 дні тому +13

    My president!! God's man ek respekteer jou!😊

    • @joyce_swa
      @joyce_swa 22 дні тому +1

      GODSMAN. HOU GOD ASB UIT

  • @KarinaKordom
    @KarinaKordom 22 дні тому +8

    Waarheid Gayton--di DA soek iemnd wat hle ka verkleineer in posisie

  • @brandonkock1
    @brandonkock1 22 дні тому +7

    Gayton: "Moet nie vir die DA stem nie want hulle wil met die ANC werk" 😂😂😂

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 22 дні тому +3

      Twak praat!!!! 😂😂😂😂

    • @eldenrossouw314
      @eldenrossouw314 22 дні тому +2

      Julle gaan n groot skok kry na die verkiesing, ek hoop julle het integriteit om te erken julle was geflous.

    • @brandonkock1
      @brandonkock1 22 дні тому +1

      @@eldenrossouw314 geflous van wat?

    • @eldenrossouw314
      @eldenrossouw314 22 дні тому

      @@brandonkock1 na die verkiesing gaan die DA n koalisie vorm met ANC

    • @toybeneke2641
      @toybeneke2641 22 дні тому

      Dus Juis die PA wat in Metros en Munisipaliteite saam Anc Werk. As Jy skrik. Skrik Wakker en Kyk waar stem PA in Koalisies !!!!

  • @ethelcarstens9016
    @ethelcarstens9016 20 днів тому +2

    Ongelukkig vertrou die Bruin mense nog nie die Bruin leiers nie...bewys maar eers julle kan vertrou word om te regeer. Eks n Bruin vrou van die Kaap.

  • @user-ys1ki2nr6d
    @user-ys1ki2nr6d 22 дні тому +2

    Your perspective emphasizes the importance of meritocracy, where individuals are rewarded based on their performance and contributions. Let’s delve into some aspects related to this:
    Efficiency and Effectiveness:
    Prioritizing efficiency and effectiveness in hiring and work processes is crucial. When organizations focus on these factors, they can achieve better outcomes and utilize resources optimally.

  • @vergilbrits3596
    @vergilbrits3596 22 дні тому +2

    😂😂😂😂 Die opskrif se alles nou so lekker gelag 😂

  • @bernardwelff8089
    @bernardwelff8089 21 день тому +2

    Gayton vir President🎉🎉🎉

  • @geraldinecupido9852
    @geraldinecupido9852 22 дні тому +4

    Moenie worry nie hul is slim maar jy ht wisdom pres

  • @chriatinemogne2835
    @chriatinemogne2835 22 дні тому +6

    Knap geyton..goeie taalgebruik..

  • @pieterswarts2830
    @pieterswarts2830 22 дні тому +4

    Sê goed soos hierdie maak my uiters bekommerd want ons het dit uiters nodig dat al ons kleiner partye saamwerk vir almal in SA

  • @anncvr9843
    @anncvr9843 21 день тому +3

    Dit help nie jy maak 1000 toilette reg en jy bestuur nie water en riool nie Gayton

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      Dus hkm jy da is om die riool skoon te maak. Jou nuwe jd

  • @jamesblatherwick7313
    @jamesblatherwick7313 16 днів тому

    Ek worry ook glad nie oor rasse nie. As dit by die Springbokke kom dan staan almal saam, kom ons staan ook so saam vir ons hele land se ekonomie! Gayton solank julle net sorg dat die Kaap nie soos Vrystaat, Gauteng en Oos-Kaap begin lyk nie!
    Maak ons trots!

  • @anncvr9843
    @anncvr9843 22 дні тому +16

    Gayton vertel ons liewer wat op Beafort Wes gebeur het en hoekom moet enige een jou vertrou?

    • @user-mf6sr4ho1f
      @user-mf6sr4ho1f 22 дні тому +11

      Jy hoe nie solank ons hom vertrou

    • @chelseajacques_
      @chelseajacques_ 22 дні тому +3

      Knysna ook

    • @moosmckenzie5972
      @moosmckenzie5972 22 дні тому +5

      Dit is nie nodig vir jou om hom te vertrou ons vertrou hom hier praat ons van om n land te regeer nie n dorp nie

    • @PetronellaFisher
      @PetronellaFisher 22 дні тому +5

      @@moosmckenzie5972 As hule nie n dorp kan regeer nie, wat nog meer van ons land.......🤦‍♀make it make sense please

    • @moosmckenzie5972
      @moosmckenzie5972 22 дні тому

      @@PetronellaFisher jy is dan tevrede hoe dit in die land gaan wat kan nog slegter gaan dit kan net net better as die PA oor vat daar is goeie mense in ander parties so hulle wil saam en daar is mense so raadgewers in die land dit is hoekom ons professer het wat geleer het in alle vasette van politics maar jy is duidelik nie eens van hulle daar is was niks verkeerde in B/W hulle moes net voort gegaan so jy glo net wat jy lees van afginstige mense se maar jy sal jou moet gereed maak om te se president Gayton Mckenzie

  • @3ch0ri0t9
    @3ch0ri0t9 22 дні тому +2

    No english subtitles?

  • @user-rj4dr6bt6m
    @user-rj4dr6bt6m 19 днів тому +2

    Gayton het nie vaste beginsels nie ... net eie belang!
    Wat is sy 'track record'?
    Hy praat maklik maar kry niks gedoen nie.

  • @glynnisesau6052
    @glynnisesau6052 21 день тому +1

    Our President mense kan Maar se wat hulle wil💚💚💚💚💚💚💚

  • @Alias-gy3tz
    @Alias-gy3tz 22 дні тому +21

    Se en dink van Gayton wat jy wil, maar hy praat baie waarhede, en hy het karisma.

    • @johanjacobs2651
      @johanjacobs2651 22 дні тому +4

      En hy is mafia baas en Groot skelm

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 22 дні тому +3

      Jy Kan dit weer SE 👌😊

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 22 дні тому +3

      Gayton is u wyse man!!!! 👑💚

    • @Bruingebak
      @Bruingebak 22 дні тому +6

      @johanjacobs2651 En wie ons land in 1652 van onse voorouers gesteel?

    • @johanjacobs2651
      @johanjacobs2651 22 дні тому

      @@Bruingebak dit was niemand sê land, die land behoort ten eerste aan God, ons leen dit net, en alle inwoners Kom van uit die midde ooste, het met tyd oor die hele wêreld versprei, so Elke volk in die wêreld is n setelaars, die San en Khoi het nie uit die lug uit geval nie, so die land word deur ons almal geleen

  • @Toffie10
    @Toffie10 22 дні тому +7

    Dit was nou n nice onderhouid! Hulle hoort saam met die MPC!

    • @lynneagar3620
      @lynneagar3620 22 дні тому +3

      100pct. Different strengths- imperative for all parties to combine their strengths and work together to bring change . Arrogance of the DA in excluding PA in MPC is going to cost the WC.

    • @CassidayJacobs
      @CassidayJacobs 22 дні тому

      Sodat die DA ons kan beheer? Nee dankie

  • @colleengreenthompson6095
    @colleengreenthompson6095 18 днів тому +2

    Why pick on other parties... Go do ur work kenzie . for the people..just dont forget your background ....

  • @inascott1958
    @inascott1958 15 днів тому +1

    You have a very very sharp dangerous tongue MR McKenzie

  • @gavinbinder4974
    @gavinbinder4974 22 дні тому +2

    Although I am not happy about the Israel/Palestine issue, I really appreciate you in all other aspects. Respect

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      What does Isreal or Palestine have to do with our Elections and democracy ? please enlighten me.

  • @gersnaidoo7240
    @gersnaidoo7240 22 дні тому +3

    Lag my stukkend DA bring domste ou se huis toe

  • @elizevorster4328
    @elizevorster4328 21 день тому +1

    Ek persoonlik het n probleem met oor en weer slegse van partye en wens elkeen wil fokus op opbou en nie verder afbreek nie. By gese DA het al baie goeie werk goedoen. Gee elkeen krediet wat hom toekom. Daar is ook baie sterk leiers .

  • @bottas5665
    @bottas5665 22 дні тому +2

    and you brlieve him? ....yeah

  • @ilovemusicmauricelouw8058
    @ilovemusicmauricelouw8058 21 день тому +1

    My President Gayton Gaan defnitief die Wes Kaap vat 👌👌👌👌💯💯💯💯

  • @johan1944
    @johan1944 22 дні тому +12

    Vertel ons van Beaufort????????

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 22 дні тому

      💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑👑
      KINGMAKERS. KINGMAKERS

    • @Lavonnedevine
      @Lavonnedevine 21 день тому +1

      Hy het.

    • @bernardwelff8089
      @bernardwelff8089 21 день тому +2

      Luister maar weer en draai volume op😊

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 21 день тому +3

      @@bernardwelff8089 Hulle weet nie meer wat uit hulle duim te suig nie 🤔🙄

  • @marievanheerden6016
    @marievanheerden6016 21 день тому +2

    Ja nou suig die witmense ook agter aan die speen wil net heeldag vertel hoe bevoorreg ons was wanneer hierdie mense ingestem word gaan die land nog net so lyk soos hy nou lyk vertrou glad nie een van hulle nie

  • @titan61000
    @titan61000 22 дні тому +2

    Gayton is n cool mens maar hy is nie n vol appenaar nie, hy het nog 2 voortande, ek lag nou lekker.. maar hy is die MAN.

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 22 дні тому +3

    Mr.Mc..jy gooi ook maar die ras kaart...

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      As julle die raskaart speel dan is dit niks want niemand anders mag dit doen nie ne. Ek weet nou nog nie hkm julle witmense genoeg word nie want wolke is wit. Gaan soek bietjie die definisie op eatter kleur julle regtig is. Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedaan wil he nie.

  • @balsak007
    @balsak007 22 дні тому +3

    Enige iemand wat die persoon vertrou wat hy se is n absolute neut

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      Dan is ek n neut. Ek vertrou hom liewer as die liegbekke en skelms wie deftige pakke dra.

    • @balsak007
      @balsak007 21 день тому

      @@user-xr7jz8js6tJap. Jys n neut.

  • @jonye7511
    @jonye7511 22 дні тому +2

    Izak wanneer doen jy 'n onderhoud met Neil de Beer van UIM dan sal meer mense verstaan dat GM se bangmaak praatjies van sekere koalisies geen sin maak nie.

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  22 дні тому

      Daar is verskeie gesprekke met Neil op die blad.

  • @AnnelisedeWet
    @AnnelisedeWet 22 дні тому +7

    Great onderhoud !

  • @pjfourie9407
    @pjfourie9407 22 дні тому +2

    Ou Isak nou is jy desperaat.

  • @Alias-gy3tz
    @Alias-gy3tz 22 дні тому +12

    "Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas" 🎯🤣

    • @toppie5700
      @toppie5700 22 дні тому

      victim mentality

    • @CherylAnnEybers
      @CherylAnnEybers 22 дні тому

      😂😂😂😂😂😂

    • @user-md4op6ko3y
      @user-md4op6ko3y 22 дні тому +2

      The DA will win the Western Gayton is nothing we know his game you might as well go vote for the ANC

    • @bernardwelff8089
      @bernardwelff8089 21 день тому +1

      ​@@user-md4op6ko3ywrong, if the DA continues to shut the PA out of the MPC they will lose the WC

  • @user-vf6jb8nh8b
    @user-vf6jb8nh8b 22 дні тому +1

    Kyk hier noordkaap is vir die bruinmense Baie belangrik maar die ANC Sal nie daarvan hou nie

  • @louisejansen8517
    @louisejansen8517 22 дні тому +15

    Gayton, you talk a lot of truths...BUT i have that feeling...you can not be trusted.

    • @cleroux103
      @cleroux103 22 дні тому +7

      Moenie baiza nie. 🙂

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 22 дні тому +9

      Ure saying that in one breath....he talks alot of truths but can't be trusted? That sounds contradictory 🙄

    • @K2009t
      @K2009t 22 дні тому

      Trust him,I know my people,,I'm colored,
      This man fights for people,,using his own money what God has blessed him with and put it on the table for what he stands for ❤

    • @bottas5665
      @bottas5665 22 дні тому +1

      This feelings can be substantiated...He turned and supported the anc on variuos occasiibs, promises to cadres B West MM, Knysna and as published his viice note on him supporting the anc after the elections...

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 22 дні тому

      @@bottas5665 this is dribble...he already xplained himself many times

  • @dianepetersen7752
    @dianepetersen7752 22 дні тому

    Gayton McKenzie.. My mens....

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 22 дні тому +3

    Ag asb Gayton jy is ook mue die skerpste potlood in die pakkie nie baie van jou ook gehoor al so los die DA uit asb 😮

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      Ek neem aan jy dink jy is n skerp potlood fooitog. As jy n skerp potlood is dan sal die potlood weet hy moet sy naam op n paspoort skryf en sy vliegtuig kaartjie vir sy nuwe land regkry want die dom potlode gaan hulle land terugvat wat die skerp potlode gesteel het sonder skaamte

    • @WarrenHermanus
      @WarrenHermanus 19 днів тому

      Hy's darem tog slimmer are John Kakhuisen

    • @betssteyn-vd9sq
      @betssteyn-vd9sq 19 днів тому +1

      @@WarrenHermanus moenie beledigend begin raak nie ek nie Gaytonbeledig nie tel jou woorde ek nie sulke mense nodig nie asb

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 19 днів тому

      @@betssteyn-vd9sq wasrheid maak baie seer. Julle kan beledig maar niemand anders mag dit doen ne ne. Daai tyd van boer baas is verby. Hoe gouer jy dit aanvaar hoe beter sal dit vir jou wees en dalk n beroerte verhoed.

  • @nicolene9883
    @nicolene9883 19 днів тому

    Vandag wil ek net ook ń iets sê hierdie man verdien ons stemme ek het nog altyd geglo dat onse bruin mense nooit regtig ń stem gehad het nie hulle kan vandag trots voel. Sterke Clayton

  • @dienar3717
    @dienar3717 14 днів тому

    Mooi gezegde!

  • @ulricgordon8586
    @ulricgordon8586 22 дні тому +1

    En dis hoekom so baie mense wegbly van die stembus. Die keuses wat ons het is vir die 3 domste kinders in die klas!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 19 днів тому

    Is hierdie Louis Liebenberg se broer

  • @jeanoliver3573
    @jeanoliver3573 20 днів тому

    Gayton McKenzie word of advice from a stranger if you Believe then do not allow yourself to get hurt or angry my friend

  • @sonjagertze3985
    @sonjagertze3985 22 дні тому

  • @danielnel7974
    @danielnel7974 18 днів тому +1

    Baie langdradig ...onderhoud

  • @sylviawilliams4712
    @sylviawilliams4712 22 дні тому +2

    Politiek en godsdiens loop nie saam nie

  • @adeledewet1127
    @adeledewet1127 19 днів тому

    Geyton klink of hy die enigste man is wat Julius op sy plek kan sit mooi skoot niemand anders kon hond haaraf maak nie

  • @heilavanoudtshoorn206
    @heilavanoudtshoorn206 22 дні тому +3

    stop om die DA te kritiseer vat hande, staan saam en red SA

    • @user-ek9me2ov8m
      @user-ek9me2ov8m 21 день тому

      Se dit vir die DA…

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      ​@@user-ek9me2ov8mdie DA soek mense wat hulle kan dictate. Hulle soek nie mense met ruggrate nie. Onthou hulle gaan nie buig nie veral nie onder n h..tn. t nie. Dus al problem wat hulle het want onthou only "white" is right. volgens hulle

  • @user-sq6ew3nj8q
    @user-sq6ew3nj8q 21 день тому

    Gayton bly God volg.Hy kan jou groot gebruik vir sy mense.Moet jou nie steur aan al die haat nie.Ons moet bid vir ons vyand.Hul het ook God nodig.Suid Afrika behoort aan God.

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому +1

      Ons sal nie ophou bid nie. God maak nie n fout nie. Gayton hou jou oe gevestig op die Meester. Hy dra jou want ons bid vir jou. God bly God. Die Here is n waarmaker van Sy woord. Hy staan wakker agter Sy woord. As hulle Baiza en hulle bewe moet hulle huis2 gaan.💚💚💚💚💚💚💚💚

  • @user-rq7bu6ol8f
    @user-rq7bu6ol8f 22 дні тому +5

    Tissues Tannie wil net sê ek like jou oor 100, ek wil regtig glo jy kan die ding doen, en sal dit doen!!! Ek steun jou, onthou net die tissues!!!!!

  • @Ukn352
    @Ukn352 22 дні тому +1

    Vredenburg.

  • @lizeldevries79
    @lizeldevries79 22 дні тому +1

    He made a fool of himself he couldn’t speak English properly 😮

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      Can u speak all 11 official languages properly ? As if the boere kan speak English properly. Is this the best u got? Bring it.....💚💚💚💚💚

  • @donnyscott6227
    @donnyscott6227 22 дні тому +3

    Die Kat Kom weer

  • @user-us4kz3zg6v
    @user-us4kz3zg6v 22 дні тому +11

    JESUS HET IN DIE TAAL VAN DIE GEWONE MENSE GEPRAAT

    • @enzostrauss39
      @enzostrauss39 22 дні тому +4

      Die dissipels het ook nie vir Saulus vertrou aan die begin nie want hy was n ex-vervolger totdat hulle genoeg bewyse gekry het dat hy ten goede verander het.

    • @user-md4op6ko3y
      @user-md4op6ko3y 22 дні тому

      I didn't know God was a Multimillionaire

    • @user-md4op6ko3y
      @user-md4op6ko3y 22 дні тому +1

      If Gayton was a man of God like he preaches what has he ever done to help the Poor only truly ignorant people are brainwashed into thinking he will be their saviour utter rubbish he seeks only POWER and power in the wrong hands spells disaster

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 21 день тому

      @@user-md4op6ko3y GOD OWNS THE HEAVENS, EARTH 🌎🌍...THE WHOLE UNIVERSE AND EVERYTHING IN IT.

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 21 день тому

      @@user-md4op6ko3yThe people has a Saviour Jesus Christ ...He is the leader GOD has chosen...ANNOINTED and APPOINTED ✊⭐🔥💪💚😇

  • @jljjoubert3611
    @jljjoubert3611 22 дні тому +2

    Laastens my ou,waar in die klas dink jy bevind jy jouself? So vol van homself dit is eintlik komieklik.
    Hoe lui die spreekwoord"In die land van die blindes is die een oog koning" Cobus🐳

  • @MohauDamans
    @MohauDamans 22 дні тому

    I am to vote for you

  • @pietergryffenberg1155
    @pietergryffenberg1155 18 днів тому

    Gayton HUZIT. Ek het jou by Hentie Cilliers Hoërskool op Verginia ontmoet. Ek was onderwyser daar.

  • @ulricgordon8586
    @ulricgordon8586 22 дні тому +5

    The issue i have with PA and BOSA, etc, is you know the leader very well, but you know zero about their leadership teams. You only ever see the leader on the podium.

    • @AlfredaWilliams-ve7ke
      @AlfredaWilliams-ve7ke 22 дні тому +1

      You don't but we know what Gayton McKenzie is about ... off the podium

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t 21 день тому

      And we know what the DA and the rest of the "WHITE" brotherhood + the witch sister is off the podium as well. U don't know what we know.

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 21 день тому +1

      He already knows who they will be.

  • @enzostrauss39
    @enzostrauss39 22 дні тому +1

    😂😂😂😂😂

  • @debbykleynhans6867
    @debbykleynhans6867 21 день тому

    😂True description 😅

  • @chelseajacques_
    @chelseajacques_ 22 дні тому +7

    Vertrou hom geensins nie..... in hierdie selfde gesprek kla hy oor die wit leiers in DA en dat die DA kwansuis hulle daar het op meriet, maar paar minute later meen hy dat daar moet op meriet gekies word. Dink hy nou regtig ons is so stupid om dit nie agter te kom nie. So waarvoor is jy dan Gayton - meriete, of rasgebaseerde keuring, want jy kan nie albei he nie?

    • @User-.-_7635
      @User-.-_7635 22 дні тому +5

      Die meerderheid in WC is kleurlinge so daar moet verteenwoordiging wees wil jy se da is nie 15 kleurlinge om op lys te wees nie ma ons moet vir jou stem dt maak nie sin nie as jy 10% is v WC moet jy 2 op lys he as jy 60% is moet jy atleast 12 verteenwoordiging he op lys

    • @chelseajacques_
      @chelseajacques_ 22 дні тому

      @@User-.-_7635 meriete

    • @onsbaizanie805
      @onsbaizanie805 22 дні тому +3

      R.I.P DA💙 ARISE PA 💚
      💪👏👏👏

    • @henryrossouw930
      @henryrossouw930 22 дні тому +4

      My ma het altyd gese loop wye draaie om n gladde bek.Gayton is so n ou.

    • @User-.-_7635
      @User-.-_7635 22 дні тому +1

      @@henryrossouw930 dalk was jo ma in rassis

  • @user-xr7jz8js6t
    @user-xr7jz8js6t 21 день тому

    Die curse wat jy uitspreek stuur ek terug na jou. Ons aanbid n lewendige God nie n false god wie die DA aanbid nie. So vat julle godjie en ABAHAMBE. Ons God wie die Hemel en aarde geskep het sal voorsien vir Sy kinders. So hou maar jou curse want ons weier dit in die Magtige naam van ons Koning Jesus.

  • @abuzakariyya2727
    @abuzakariyya2727 19 днів тому

    Gayton! PAGAD is looking for you!