Angie jok oor Afrikaans Deel 2 DONDERDAG 23 MEI 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 тра 2024
  • NUUSPODKANAALSKAKEL:
    / @nuuspod
    LIDMAATSKAPSKAKEL: / @nuuspod
    WHATSAPP-GROEPSKAKEL: chat.whatsapp.com/JES9I5sXoJz...
    ​​💸 Bank deposito's: Nuuspod, ABSA, Tjek, 4101 228 985.

КОМЕНТАРІ • 15

  • @yolandajansenvannieuwenhui9939
    @yolandajansenvannieuwenhui9939 27 днів тому +1

    Ek bly tussen boere in die Brits NW omgewing, maar die pryse van vrugte en groente hier is hemelhoog ten opsigte van 'n bekende afset in Harties. Ek is meer as bereid om boere te ondersteun, maar om R30+ vir dieselfde produk te vra is myns insiens boereverneukery.

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 27 днів тому

    Hi Izak. Pitbull...100%.

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 27 днів тому +3

    Mense is bekommerd oor SA sê toekoms. Jammer ek hoor wat jy en Dawie Roost sê maar ek is skepties.😢

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 27 днів тому +2

    Ja, en gee, en gee. Ek is self in die Ng kerk Vir 63 Jaar al, daai grappie is Baie Nader aan die waarheid. Is maar no pay, no go😂

  • @user-jt3ey9yh1b
    @user-jt3ey9yh1b 27 днів тому +2

    Ek het geweet die Israel storie gaan teen ons werk

  • @lynetteprinsloo844
    @lynetteprinsloo844 27 днів тому

    Britbox? Nog nooit van gehoor nie.

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 27 днів тому

    Die woord uitbyl verstaan die ot uitbly

  • @josengel1958
    @josengel1958 27 днів тому

    Daai Company nog nooit van gehoor, ga hom ooknie mis nie😂

  • @Toffie10
    @Toffie10 27 днів тому +1

    All Pittbulls moet in SA verbied word!!!! Klaar!! Een het 'n maand gelede my een hond in my erf doodgebyt.

    • @josengel1958
      @josengel1958 27 днів тому

      Blameer die eienaar, honde word verkeerde gedrag geleer of geen en kry nie voldoende aandag, ook te veel kruisteling vind plaas.

  • @neeltjebooysen2688
    @neeltjebooysen2688 27 днів тому +1

    Natuurlik jok sy. Ons Afrikaans sprekendes moet ook nie so maklik oorskakel na Engels en ons kinders na Engelse skool stuur nie. Dit is nonsens om te sê ja maar dis die wereld taal.