STRAATLIGKINDERS - Storms

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 жов 2024
  • Storm geskryf deur Bouwer Bosch en Benjamin de Jager
    Video vervaardig deur: Johan de Kock
    www.pulserusher...
    Geskiet op 8 Augustus, in Pretoria, Suid Afrika.
    Musiek vervaardig deur: Johan Viljoen
    Mastering: Rogan Kelsey
    www.kelseymast...
    SING HIER SAAM:
    STORMS
    Ek wil nou saam jou sink
    Daar is 'n anker in ons
    Ek hou my vrae in albei my hande styf vas
    'n Engel loop alleen in die straat
    Opsoek na iets opsoek na kwaad
    Hy vind homself in die hoek van my hart
    'n Heldedaad in 'n doodloopstraat
    pre-chorus
    Hier is ons nou van toeka tot nou ek sal saam aan jou klippe kou
    Koor:
    Ek wil nou saam jou sink
    Daar is 'n anker in ons
    Ek hou my vrae in albei my hande styf vas
    Ek wil myself wees ek weet ek kan nie maak asof jy
    Al die storms in my kop laat stil word
    maar ek weet jy sal my leer om te swem
    Verse 2:
    Iemand loop verby al my haat
    te bang vir luister te bang vir praat
    Jy staan reglangs my seer
    jy help my op, jy help my staan
    pre-chorus
    Hier is ons nou van toeka tot nou ek sal saam aan jou klippe kou
    Bridge:
    ek is so braaf dat ek net myself wil wees
    #straatligkinders #slkstorms #newrelease #releaseradar #newmusic

КОМЕНТАРІ • 61