Baie dankie vir die nuus. Die persoon wat probeer vakansie gaan hou het is in my opinie onverantwoordelik. Ek het self al in goeie tye in Africa gereis, en weet dat jy as blanke persoon altyd n teiken sal wees.
1)Izak dankie vir jou werk. 2) mag dit n baie geseende jaar vir jou wees. Gesondheid, vrede n baaaaaie liefde. 4) jy lyk moer gesond. 5) dalk hard. Masr het geen simpatie met daai mense nie. Daai mans(pa's) het geweet.!!!!!!!!
Ek doen 90% van my beriggewing in Engels. Jammer dat ek nie 'n taalpuris is en my Afrikaans jou teleurgestel het. Maar jy is welkom om 'n 40minute onderhoud te doen sonder om enige taalfoute te maak nie. Gelukkig is die inligting darem korrek.
Dankie Izak...puik informasie!
Baie dankie vir die nuus. Die persoon wat probeer vakansie gaan hou het is in my opinie onverantwoordelik. Ek het self al in goeie tye in Africa gereis, en weet dat jy as blanke persoon altyd n teiken sal wees.
Dagsê Izak en Irma dankie vir die inligting oor Mosambiek. n Voorspoedige nuwejaar vir julle en als wat mooi is.
1)Izak dankie vir jou werk. 2) mag dit n baie geseende jaar vir jou wees. Gesondheid, vrede n baaaaaie liefde. 4) jy lyk moer gesond. 5) dalk hard. Masr het geen simpatie met daai mense nie. Daai mans(pa's) het geweet.!!!!!!!!
Baie bly die mense is veilig
Hallo Irma, jou jare laas gesien, dankie vir nuus oor Mosambiek.
Aaai... diè s.g. GLORIE- SOEKERS darem...
Oeg ... fokus is sleg .. sjoe ! Die self geregtigheid van sulke mense wat saam in die bondel spring en yse stel - maak my woedend.
Ek dink ook dit was 'n swak besluit om jou lewe en ander om jou se lewe so in gevaar te stel 💁🏻♀️
Annargie kom soos n dief in die nag!! As jy in die weermag was het jy hierdie verhaal al n paar keer gesien.!
Dankie Izak, en baie dankie Irma dat jy hierdie belangrike info met ons deel. Dit is nie maklik vir ons om sulke inligting te bekom nie.
Ahhh dankie Izak ou staatmaker, sjoe jy lyk so goed. Dankie Irma so baie. Lekker dag vir julle ❤
Seëninge vir almal in 2025🙏💝
Maak nie saak waar mens in Afrika Gaan nie, die gemiddelde ik van 70 Kan jy net die ergste verwag.
Hello Izax en almal wat nuus pot. Voor spoedig jaar 2025. Geseende newe jaar. ❤
Dankie Izak en Irma
Hoekom sal julle Mozambique toe gaan as julle weet daar kan probleme wees?
Stem saam waarom soontoe as jy weet dasr is probleme,jy weet mos jy moet wegbly uit so n plek as dit so daar gaan
Daar is nie Raad vir "domgeid" nie...n mens se Lewe is meer werd...👀
Totaaaaaal onverantwoordelik deur n man en pa.
Klank is reg
Dag vanaf Durban
Waarom Sal mense hulle families blootstel aan soo n hel?
Vra ek ook. Hoeveel gee jy vir jou mense om om so iets te waag.
Um..um...jy weet um..
the mind boggles with this useless INSANITY... """GLORIE - SOEKERS""" (sonder geld nogal)
Izak fokus heel uit 😮😮😮
100%
⛄🥂🍾🍷🥃 lekker..nuwe..jaar.izzzak.gesuipery..hier...🌜🌛🧨🍻🍺
Relax. Die klank is reg.
Vreeslik erg Ons wereld is deurmekaar Weet werklik nie hoe gaan 2025 jaar begin nie ,of eindig nie
Alles is reg
VERIFY is nie werriefieer (verifieer) nie, maar
• bevestig
• eien
• nagaan
• vasstel
• vergewis
• waarmerk
Ek doen 90% van my beriggewing in Engels. Jammer dat ek nie 'n taalpuris is en my Afrikaans jou teleurgestel het. Maar jy is welkom om 'n 40minute onderhoud te doen sonder om enige taalfoute te maak nie.
Gelukkig is die inligting darem korrek.
@@irmagreen6738 , moenie beledig voel nie. Leer maar net iets Afrikaans.