Jy het 'n nuwe onderwyser - die Heilige Gees [4 Junie 2023]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 24

  • @MsSanMari
    @MsSanMari Рік тому +3

    Baie dankie vir die wyse waarop jy ons bedien

  • @georginabarnard4599
    @georginabarnard4599 Рік тому +1

    Dankie Stephan vir die mooi manier waarmee jy ons leer.
    Baie dankie O HEILIGE GEES dat ek al my belangrike besluite saam me U kan neem. Dankie dat ek bewus is van U leiding in my lewe.
    Mag die Vader my opnuut vul met Sy gees.🙏🙏

  • @flipbuitendach7484
    @flipbuitendach7484 Рік тому +2

    Baie dankie stephan dat jy ons so mooi alles leer oor die Gees wat ook ons leermeester is baie dankie

  • @judyswanepoel4273
    @judyswanepoel4273 Рік тому

    Baie baie dankie Stephan vir hierdie bemoedigende boodskap!!

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Рік тому +4

    Dankie Stephan jy preek so dat almal kan verstaan. Wat n voorreg

  • @hesterluus1204
    @hesterluus1204 Рік тому +5

    Baie dankie Stephan vir n kosbare, leersame boodskap.

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 Рік тому +1

    Dankie Stephan dat jy ons so mooi leer.seen vir jou

  • @tersiapretorius3637
    @tersiapretorius3637 Рік тому +2

    Dankie Stephan. Ek luister graag na jou leringe.

  • @annaliewiese8620
    @annaliewiese8620 Рік тому +1

    Dankie Stephan vir hierdie kragtige en treffende boodskap.

  • @annemarieheydenrych6655
    @annemarieheydenrych6655 Рік тому +1

    Die Woord wat my bring is Gees belaai en kosbaar, Dankie!

  • @heilamyburgh7225
    @heilamyburgh7225 Рік тому +1

    N wonderlike preek. Dankie Australia groete

  • @KobusSwart1260
    @KobusSwart1260 Рік тому +1

  • @paulnel5215
    @paulnel5215 Рік тому

    Ek wens en hoop die Heilige Gees vervul my.

    • @unwoke1652
      @unwoke1652 Рік тому

      Die Woord is die Swaard van die Gees. Skryf die Woord op die tafel van jou hart, ets dit in, en sien hoe Geesvervuld jy raak. My Messiaanse Rabbi-vriend, 'n professor in teologie met twee doktorsgrade, beaam wat ek hier sê.

  • @gcpietersen565
    @gcpietersen565 Рік тому +1

    Goeie more Stephan en almal wat luister...

  • @geesjesimpson-anderson4345
    @geesjesimpson-anderson4345 Рік тому +3

    Hoe is ons bevoorreg, dat die Heilige Gees ons bystaan en rigting gee aan ons lewe. Dankie Stephan dat jy dit so mooi verduidelik.

  • @petromarais6967
    @petromarais6967 Рік тому

    Baie dankie Stephan

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Рік тому

    Dankie Stephan. Moet jy weer groot gedoop word om Hemel toe Kan gaan

    • @apretorius8231
      @apretorius8231 Рік тому

      Hoekom antwoord jy nie

    • @unwoke1652
      @unwoke1652 Рік тому +1

      Jy moet wedergebore wees, en die Gees van God gehoorsaam. 'n Mens laat jou doop nadat jy Yeshua aangeneem het.

  • @unwoke1652
    @unwoke1652 Рік тому

    God is Gees en moet in Gees en Waarheid aanbid word. Hoe het die Gees dan 'n tweede Gees?