Het ek regtig die Heilige Gees? Hoe weet ek dit? [5 Sept 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 вер 2024
  • Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek op Sondag 5 September, 9:00. Prof Jan van der Watt is aan die woord en sy tema vir die regstreekse uitsending is "Het ek regtig die Heilige Gees? Hoe weet ek dit?" Jy is so welkom!

КОМЕНТАРІ • 12

  • @kobiemaritz3904
    @kobiemaritz3904 3 роки тому +5

    Baie dankie Prof. Jan vir so mooi weer vir ons herinner oor die werk vd Heilige Gees in en deur ons!

  • @barbaraheath5595
    @barbaraheath5595 3 роки тому +3

    Baie dankie Ds. Ds het die Heilige Gees so mooi verduidelik. Dankie dat Ds u Godgegewe talent gebruik om ons te leer en help. Seënwense

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 роки тому +1

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek het op 'n stadium in my lewe baie probleme gehad. Een dag het ek weereens op my kniëe gegaan. Toe ek moes begin bid het ek vir ons Hemelse Vader gesê ek weet nie meer hoe om oor daardie spesifieke saak te bid nie. Ek het gesê ek weet die Heilige Gees kan vir my in tree by God. Ek het die saak daar gelaat en my gebed afgesluit. Wonderbaarlik het die Heilige Gees vir my ingetree en het ek my antwoord gekry waarvoor ek God net kon dank. Dankie duisende vir hierdie boodskap. Seëninge.

  • @marianaleroux792
    @marianaleroux792 3 роки тому

    Dankie vd insig en wysheid oor die Heilige Gees- verrykend!

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 3 роки тому +1

    Dankie dat ek die Heilige Gees het in my lewe, en dat ek sensitief is vir Sy influisteringe

    • @bessiewilemse5124
      @bessiewilemse5124 3 роки тому +2

      Dankie ek op my ou dag Soo geleer hey die heilige gees in ONS sal woon glo God woon in ONS amen

    • @schalkvanheerden5277
      @schalkvanheerden5277 3 роки тому

      Juig met DANK Amen in SY HEILIGE NAAM

  • @maureenbekker1196
    @maureenbekker1196 2 роки тому +1

    waar of onwaar? alle mense is gevul met di Gees? ( by geboorte) reeds maar slegs wedergeborenes vervul???

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 роки тому

    Amen dnkie here so waar

  • @amandasteynsteyn6832
    @amandasteynsteyn6832 2 роки тому +1

    Baie keer as ek bid voel ek die duiwel wil my gebed ondermyn. Kan dit wees dat daar iets verkeerd is met my ?

  • @sybilfourie8033
    @sybilfourie8033 7 місяців тому

    Ds ek luister seker nie mooi...u praat v Lykas 35???