Machiel Grobler - Jodel in die valleie. 01.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 жов 2024
  • Please note that I do not own the copyright on this music or video. The sole purpose for this upload is to help save the Old Afrikaans & Old South African music heritage. Also visit: Flippie Jacobs / Ou Afrikaanse Musiek / Afrikaanse Kinderliedjies / Afrikaanse Volksliedjies / Afrikaanse Volksmusiek / Boeremusiek / Halleluja Liedere / Buddie Barnard / Chris Blignaut / Doris Brasch / Die Briels / Frans en Sannie Briel / Anita Briel / Fransie Briel / Dawie Couzyn / Seun en Poppie De Beer / Seun De Beer / Al Debbo / Jurie Ferreira / Grafsteensangers / Leslie Greeff / Grobler Broers / Flip Grobler / Machiel Grobler / Charles Jacobie / Boet en Ellie Jacobs / Virginia Lee / Jack en Baby Love / Baby Love / Jack Love / Koos en Hester Nortje / Hester Nortje / Koos Nortje / Manie en Sannetjie Putter / Manie Putter / Koos Ras / Sonskynsusters / Jimmy Stone / Strydom Broers / Boet Van Schalkwyk / Johanna Van Staden / Santa Vorster / Vos Broers.

КОМЕНТАРІ • 5

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 11 місяців тому +1

    Verlang ek na my kinderdae bly bibaas musiek ❤❤

  • @pietmuller8685
    @pietmuller8685 Рік тому +1

    Baie mooi liedjie

  • @hendrikdippenaar1820
    @hendrikdippenaar1820 2 роки тому +1

    Ai dit laat my terugdink aan bai baie jare gelede ,ek waardeer . Ek soek nog n lied ; Rustelose Swerwer . Is nie seker of Okkie Marais dit gesing het .

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 9 місяців тому +1

    Flippie ek kan jou amper Waarborg dat hierdie Flip Grobler is wat hier sing , want ek ken altwee Broers se verskil in Stemme ,iets wat ander buite die Fam nie maklik optel nie ! Magiel Grobler / Flip Grobler klink baie eenders maar as Fam ken ek hul verkille redelik goed !! Nogmaals baie Dankie jou harde werk is Goud werd !!❤

    • @flippiejacobs-samusicheritage.
      @flippiejacobs-samusicheritage.  9 місяців тому

      Hi Elize, dankie vir die inligting. Ek hou jou nota onder die "upload" as regstelling. Beste groete. Flippie.