Jonnas, as jy weer vir Dricus sien...Indien hy ooit vir Alex Pereira fight. Sê vir hom hy moet een van daai Spur Indiaan kroontjies dra wat hulle vir die kinders gee vir hul verjaarsdag. Mag dalk 'n bitjie disrespekvol voorkom maar sal kak snaaks wees.
Legends. This must be so hard to film, as how do you not crack up laughing the whole time?
Awesome guys like always
Oogies 😊
Can’t wait for your show next year. You okes are such good value! Unbelievable!
Bewdiful boys! Lekker laste 2024 show ouens. Not joking, you guys are the best. If I'm telling you a lie, I'll take my mouth and... trow it 🇿🇦
You guys are brilliant!! #1 the look on the face when pottie talks kak
Thanks for the laughs boys.
ons soek nog meer van ou gouda
Will miss you guys 😢
I love these guys, piss myself all the time
I don't know, that sounds more like a medical condition
@@jp_era hahahaha 🤣
Ons sê baie baie dankie, so gaan hy
Love u guys and show. I'm learning a lot of Afrikaans 😂 " Ons weet nie"
Ek het lanklaas die gekyk en so gelag dat ek almal wil gaan kyk! Well done manne....
Gouda vir President
Dankie boys, moet nie ophou sien uit vir next season🎉🇿🇦👌🏻🔥
Fok Ouens, dit was lekker. Baie Dankie
STRAFDOP!!!! Hy het met sy regter hand die shooter gehad
Daar kon nie 'n droër drol die kompetisie gewen het nie.
Groot asseblief Pottie, kan jy volgende jaar dalk een van Wildcard Rugby se rants namaak. Aangesien hy die Bokke like en die Wallabies heeltyd skel
Dankie ouens Johnathan jy is fokken cool
Ek love dit moet nie vir rassie kies. Volgende jaar gaan hulle kak.
Oogies 👀 boys!
BUFFALO DEUR DANIEL OP EL BRAVO
heerlikheid...nou lekker gelag vir hierdie een.
jy kan nie laat daai skepsel met linker hand drink nie sies Jonathan
Jonnas, as jy weer vir Dricus sien...Indien hy ooit vir Alex Pereira fight. Sê vir hom hy moet een van daai Spur Indiaan kroontjies dra wat hulle vir die kinders gee vir hul verjaarsdag. Mag dalk 'n bitjie disrespekvol voorkom maar sal kak snaaks wees.
Go manchego!
Julle fokken straf ons! 🍻
Voorstel: doen nog een CBB vir die jaar (ten minste). Maar doen jul eie CBB WERELD RUGBY TOEKENNINGS aand. Asb!
Ooogies😅
Net te kort.
URC
Wil graag dronk word saam met jou
Vok Pottie...🤣
First
Du Pont pomp seker iemand se rugbyballe by World Rugby... dis hoekom hulle hom altyd kies