Thanks boys, hoop dit gaan goed. Een opinie van my kant af, ek stem well nie saam met Grant Williams se spel-patroon nie, ons kan nie elke losgemaal wat plaasvinf on ons helft die bal weg skop en verwag dat die voorspelers die werk moet gaan doen nie, Cobus Reinach is dalk 'n beter keuse vir no.1 skrumskakel vir die begin span, Grant maak dalk 'n beter impak as 'n plaasvervanger in daardie laaste 10-15 min waar die manne al bietjie warm gespeel is en die aksie bietjie dol word. Puik naweek wat verby is en ons wag vir nog 'n lekker wedstryd, Dankie vir die video. Groete
I love it when Joel talks about 1995 ❤ Epic show guys
Bois. Love die show. Hierdie sal next level gaan as julle Sprinkbokke as guests kan kry
I couldnt find twicken ham so i settle for cooked ham vok Pottie🤣🤣
Wat van Jasper? Wat moet hy meer doen? Hy is 'n totale yster!
Welgedaan Bokke, dis altyd lekker om die Pommies te klop 🎉
Kwaai Bricktop Porrie 😂
Love it! Let us know what you make of the latest RugbyHub episode 🙌
Sien julle saterdag by Daai Plekkie 🍻
Grant Williams tel die tempo van die game op soos 'n close dans by 'n HTS sokkie in die Vaaldriehoek
Love die Springbok gees. Lekke boys
Love uncle Hugh..😂😂
1:19 Ek herstel nog na dié ene... 😅
Kyk lekker van Taipei af!
Dankie
Hak hak kakerlak 😂😭😭
Wanneer doen julle weer Fight Chats met Dricus en Neil the baddy?
Wat van Mike en Jake Paul - opinies?
Interesante mense op daai tv 😂... Julle is great💯💪🏻🏈🇿🇦
Da vat hy!
Lekke up
luister boys, elke keur wat die editor n cut in sit is daar n audio pop. dit is kak om te hoor. sort asb biki julle shit uit. dankie baie. groot fan
Nou moenie rond fok met die video nie, kyk hom net 😂😂
Malcolm Marx moet wakker skrik
Jou ma moet wakker skrik
@WilliamEngelbrecht-p7x aah kyk n poepol wat my ma aanval wat niks hiermee temake het nie.
Die drol William se brein is n spermsel
@@WilliamEngelbrecht-p7xPagoog
Thanks boys, hoop dit gaan goed. Een opinie van my kant af, ek stem well nie saam met Grant Williams se spel-patroon nie, ons kan nie elke losgemaal wat plaasvinf on ons helft die bal weg skop en verwag dat die voorspelers die werk moet gaan doen nie, Cobus Reinach is dalk 'n beter keuse vir no.1 skrumskakel vir die begin span, Grant maak dalk 'n beter impak as 'n plaasvervanger in daardie laaste 10-15 min waar die manne al bietjie warm gespeel is en die aksie bietjie dol word. Puik naweek wat verby is en ons wag vir nog 'n lekker wedstryd, Dankie vir die video. Groete
Daai is game plan wat die 9s uitvoer, as Reinach begin het sou het net so baie geskop het want dis wat die afrigters en spelers beplan.
Eks eerste!
Jou fokken nek uit spasma uit ruk waneer jy daai shooter gooi😭😭😭🤣🤣🤣
Tony Soprano wat rugby praat asb asb Porrie
😂😂😂😂😂
Kan ons julle join op Jacobsbaai vir die rugby Saterdagaand, of is dit ‘n ‘private party’…vinnig vanaf Melkbosstrand…?!🏉
Wat de moer gaan aan op die tv?
Bliksim
Boys showing your age with Bricktop from Snatch. Y2K that movie was released papa.