Gerhard Steyn - Deel Van Jou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • Gerhard Steyn sing "Deel Van Jou" vanaf sy splinter nuwe album "Hartvanger".
    Kry Gerhard Steyn se album "Hartvanger" op iTunes en Apple Music
    geo.itunes.app...
    Volg Gerhard Steyn:
    Facebook: goo.gl/ODm554
    Twitter: goo.gl/hG0XKH
    Webwerf: www.gerhardsteyn.co.za
    Media Navrae:
    media@vonk.co.za / mike@podiumpro.co.za
    Regie Deur:
    Michael Van Zyl
    Konsep:
    Gerhard Steyn
    Michael Van Zyl
    Plate Maatskappy:
    Vonk Musiek
    Produksie Maatskappy:
    Michael Van Zyl
    www.vphfilms.com
    Liedjie Publikasie: E. Bates / SAMRO / VONK MUSIEK
    © Vonk Musiek 2016

КОМЕНТАРІ • 13

  • @heidiventer2170
    @heidiventer2170 7 років тому +2

    Jou CD's is almal beslis die moeite werd. Dankie vir goeie Afrikaanse musiek met lekker ritme en goeie lirieke

  • @lindaoberholzer6155
    @lindaoberholzer6155 7 років тому +2

    Heng maar jy sing mooi!! Well gedaan Gerhard! ! Hou aan sing en bou voort! ! Jy is geseend met 'n fantastiese stem, 'n Godgegewe talent! !

  • @mornevandyk1796
    @mornevandyk1796 7 років тому +2

    baie baie mooi song sjoe hy het baie mooi woorde in

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 7 років тому

    awesome song Gerhard jy rock mooi woorde en mooi wysie

  • @amandlegendre9183
    @amandlegendre9183 3 роки тому

    superbe chansons et belle musiques

  • @pietervangreunen4265
    @pietervangreunen4265 7 років тому

    lekker lekker dit baie geniet

  • @kiewietgrobbelaar2783
    @kiewietgrobbelaar2783 7 років тому +3

    Nes altyd, nog n beter een. Wel gedaan.
    .

  • @jeaneroux7794
    @jeaneroux7794 7 років тому

    Awesome song!!

  • @teresasaunders2409
    @teresasaunders2409 7 років тому

    nice song Gerhard

  • @jennyrichter4732
    @jennyrichter4732 7 років тому +3

    pRAGTIGE LIED EN MOOI WOORDE - MAL DAAR OOR