Eskom: Hier kom groot duisternis

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 127

  • @johannstrauss3779
    @johannstrauss3779 2 роки тому +6

    Dit is n geleentheid om onafhanklikheid te kweek. Samewerking vir stoor geriewe en die privaat sektor is meer as toegerus om oor genoeg te produseer. Praat asb oor die privaat sektor se inset

  • @nobodyinparticular709
    @nobodyinparticular709 2 роки тому +13

    Chaos by design... it's been allowed to happen.

  • @philipvanrensburg9850
    @philipvanrensburg9850 2 роки тому +27

    Op 18 Maart 1992 het ek dit sien kom! Suid-Afrika is al 28 jaar in 'n "Ramptoestand"...die ANC! Voor die onbevoegde regering nie by die stembus vervang kan word nie, sal dit net erger en erger word!

    • @rianaherselman1845
      @rianaherselman1845 2 роки тому +2

      en jy gaan hulle nie vervang kry nie, daarvoor sal hulle sorg

    • @losonsrenoster
      @losonsrenoster 2 роки тому

      Ironies dat aparth... net 26 jaar bestaan het, van 1948 tot 1974 toe die TBVC selfregerende lande begin ontstaan het, en hier het on al 28 jaar van ineptokrasie.

  • @mariab2133
    @mariab2133 2 роки тому +13

    May God have mercy on us!!

    • @lentomlinson4691
      @lentomlinson4691 2 роки тому +1

      TOOOOOO late for PRAYER lady you gotta DO SOMETHING FOR YOURSELF..The Lord helps those who help themselves..! Amen..! YOUR PLAN D, E, AND F ❓❓👍👍…apply that now..!❤️👍🇬🇧🏴󠁧󠁢󠁥󠁮󠁧󠁿🇿🇦

  • @Phobos77777
    @Phobos77777 2 роки тому +4

    All these things must take place. Our time is coming again. Thing have to get really bad before it gets good again.

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому +1

      Just how bad DOES it have to become. WE ARE THERE

    • @Phobos77777
      @Phobos77777 2 роки тому +1

      @@AMTSA1 war

    • @Phobos77777
      @Phobos77777 2 роки тому +1

      @@AMTSA1 a complete breakdown of law and order.

  • @tonywellard458
    @tonywellard458 2 роки тому +4

    Multiple double digit increases for less power delivered! Sounds like someone is getting rich!!!

  • @cccmmm1234
    @cccmmm1234 2 роки тому +1

    The good old days...

  • @lorriemamoet9406
    @lorriemamoet9406 2 роки тому +4

    gaan ons laaste spaargeld neem vir solar installasie... ons het geen kommunikasie of sekuriteit as eskom die ligte afskakel nie en kan nie langer so uitgelewer word aan gevaar nie.

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому

      Verstaan ESKOM en Regering nou van plan om mense net solar te tax. @*!*@rs hopenlik beplan dit NET met mense wie hulke gedubsidieer het en nie met mense wat self koste gedra het nie.

  • @Brommear
    @Brommear 2 роки тому +4

    Ses duisend MW is meer as drie Koebergs. Was daar nie ook ñ paar jaar gelede ñ moer wat Koeberg gebreek het nie?

  • @johanstruwig7067
    @johanstruwig7067 2 роки тому +2

    Wat sou gebeur het indien so baie mense reeds af is van Eskom af sou Eskom baie vroeer gevou het

  • @ronellwilliams8781
    @ronellwilliams8781 2 роки тому +12

    As ek na jou praatje luister onthou ek elke keer hoekom ek uit sa weg is. Vir almal in donker Africa julle het al my simpatie

    • @ronellwilliams8781
      @ronellwilliams8781 2 роки тому +2

      @Sophia Otto vir die laaste 10 jaar in England 🏴󠁧󠁢󠁥󠁮󠁧󠁿

    • @ronellwilliams8781
      @ronellwilliams8781 2 роки тому +3

      @Sophia Otto al wat sal help is son krag (solar power). Ja ek was ook al by baie plekke en lande maar as ek Jon kies Sal ek Australië kies, so baie soos Suid Afrika

    • @ronellwilliams8781
      @ronellwilliams8781 2 роки тому +7

      @@ianadriaanse8705 Dankie ek sal, geen load shedding, treine op tyd, busse elke 10 minute, polisie wat weet om gou op klagtes te reageer, loop sonder om my handsak vas te klou, nooit oor jou skouer te kyk en te worry of n pickpocket agter jou staan nie. Ek is gelukkig en in my hart sal ek altyd n safa wees

    • @louis_ellis.2410
      @louis_ellis.2410 2 роки тому +3

      @@ronellwilliams8781 SA is ni vi pissies ni🤣

    • @santiecrowther7646
      @santiecrowther7646 2 роки тому +2

      Dinge spin nou uit orde wereldwyd. Hongersnood, inflasie saam met drakoniese covid reels. Hier kan die wie weet, en by nou alreeds hul dinge in plek het, n kans staan om te oorleef. Die wie in die stede gaan bly sit as die donkerte toesak, sal dit nie maak nie. Wanneee daar geen dienste is nie, gaan daar nie water wees nie met mense wat op streep le met maagkoors. Mense gaan mekaar aanval vir voedsel eventually.

  • @periandripretorius8948
    @periandripretorius8948 2 роки тому +13

    Mag die Here Jesus almal se harte aan raak wat niks goeds het om te se nie. Shalom. Konings het gekom en konings het gegaan, die Koning wat kom en nou al reeds is sal nooit weer gaan nie. Moet nie laat menslikke ontwerpsels julle verhinder van die koningkryk van God nie. Bekering is noodsaaklik vir almal.
    Die maan en die son is genoeg. Sy genade is genoeg. Shalom.

    • @kathleenmorris9309
      @kathleenmorris9309 2 роки тому +7

      Pretorius... not sure what you're getting at.. there are people on dyalis.. people on asthma nebulisers.. babies need feeding..
      dont bring Jesus into this chaos.lets be real.. not religious. i am a born again christian but this load shedding is shocking

    • @rianaherselman1845
      @rianaherselman1845 2 роки тому +6

      Noag moes 'n ark bou om gered te word en net so het ons n verpligting om dinge reg te bestuur, en dit is 'n opdrag van God. Jy kan nie maar net laat gaan en agteroorsit nie, dis total en al verkeerd

    • @thewatcher8345
      @thewatcher8345 2 роки тому

      Miskien moet ons Vader gehoorsaam, Sy beginsels nakom en ophou om die Babiloniërs van die kerk te volg, mag Vader ons harte oopmaak om Hom weer raak te sien, net soos Messias gesê het, ons moet alleenlik aan Die Almagtige, die Vader van Yisrael gehoorsaam wees....ontwaak my volk ontwaak kom uit die groot hoër van Babylon...

    • @periandripretorius8948
      @periandripretorius8948 2 роки тому +3

      Wat maak vir julle beter as die mense wat nie in die ark was nie. Huigelaars sien julle nie die koms van die Here is naby nie. Die wat in Hom glo sal verewig lewe. Moet julle daaroor nie bekommer oor die dag van more nie, want die Vader weet al reeds wat julle nodig het. Ja ek stem saam daar kan voorbereidings gedoen word, maar op God se manier en nie met haat en met geweld nie.

    • @ronellwilliams8781
      @ronellwilliams8781 2 роки тому +1

      Hello

  • @gustabeumer688
    @gustabeumer688 2 роки тому +3

    vertel dit vir die DA "Keeping the lights on"

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 2 роки тому +3

    AI teiken nou afrikaans , of is daar n bobejaan by die service provider wat load shape ??

  • @gietersnykies638
    @gietersnykies638 2 роки тому +7

    The great reset

  • @laurasteyn1939
    @laurasteyn1939 2 роки тому +11

    Ted wat se praatjie en video deur beurtkrag beinvloed is, is die hoogtepunt van ironie.

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 2 роки тому +3

    Kuber korrupsie moet ondersoek word want dit sinkroniseer met kubermark hierdie beurt krag.

  • @Cape_Town_7655
    @Cape_Town_7655 2 роки тому +1

    senergese na oorlog in eropa blou en rooi osse kom koue pap

  • @spacemuis
    @spacemuis 2 роки тому +5

    Oom Siener het dit eerste gesien....en almal weet wat kom daarna.....

    • @spacemuis
      @spacemuis 2 роки тому +1

      Roger Teale het dit ook gesien...en Johanna Brandt....nogtans vra ons wat gaan aan.....oom Siener sê jy SAL jou hand nie voor jou oë kan sien nie....

  • @benerasmus6945
    @benerasmus6945 2 роки тому +7

    Met betrekking tot Eskom. Ek dink dat munisipaliteite moet na straatligte kyk. Hierdie ligte brand soms helder oor dag of dit gaan soggens eers af as die son al daar hoog in die hemel sit, of gaan vir nag lig aan as die son nog nie onder is nie.

    • @rianaherselman1845
      @rianaherselman1845 2 роки тому +1

      Jy kan enige tyd van die dag op die N1 verby Hammanskraal ry en jy sal hul oorhoofse ligte sien brand.

    • @gustabeumer688
      @gustabeumer688 2 роки тому +1

      @@rianaherselman1845 Die straatligte brand dag en nag in pretoria ook. Ek het die lid van die DA daarvan in kennis gestel. Die antwoord wat ek gekry het was " Het jy n reference nommer"

    • @rianaherselman1845
      @rianaherselman1845 2 роки тому +1

      @@gustabeumer688 haha aiaiaiai

    • @gustabeumer688
      @gustabeumer688 2 роки тому +1

      Ek het dit vir n DA lid vertel. Sy vra vir my het ek n reference number. Wat ek waar kry?

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 2 роки тому +3

    Die Blom ou weet waarvan Hy praat

  • @ericcastle7296
    @ericcastle7296 2 роки тому +2

    Aag deddy take us to the drive-in

  • @openthegatesministries4357
    @openthegatesministries4357 2 роки тому +5

    Ek sal darm graag wou weet watter alternatiewe kragbronne de Ruiter daai geld in bestee en probeer ontwikkel. Wat het gebeur van al daardie privaat maatskappye wat kan help met elektrisiteit? Word hulle benut? Ek sien Weskaap het plan gemaak om sonder Eskom klaar te kom. Of verstaan ek verkeerd?

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому

      Regering verhoed daai maatskappye

  • @johanvandermerwe3797
    @johanvandermerwe3797 2 роки тому +8

    Nog nie een van Ted Blom se honderde "oordeelsdag" voorspellings het waar geword nie.

    • @deborahderichter7926
      @deborahderichter7926 2 роки тому

      WAT BY ESKOM GEBEUR IS MET OPSET..
      DE RUITER IS D PION VD GREAT RESET..
      BY COP 26 OP 1 NOV 2021 HET BIDEN VERKLAAR...
      WE WILL HAVE TO SHUT DOWN SOUTH AFRICs COLE POWER STATIONS AHEAD OF SCEDULE...
      ESKOM SE SHUT DOWN..IS UITERS NABY..EN DT SAL NI N ONGELUK WEES NIE

    • @dewetswart3341
      @dewetswart3341 2 роки тому

      Hy begin sy praatjie deur te verwys na Chris Yelland se agenda. Jy moet vra wat is Blom se agenda. Ek vestaan, en ek praat onder korreksie, dat hy vir n uitvoerende pos by Eskom aansoek gedoen het en oor die hoof gesien is. As dit waar is, moet mens sy uitsprake met dit in gedagte beoordeel. Nieteenstaande dink ek Eskom is duidelik in groot moeilikheid. Hoe groot moeilikheid is iewers tussen wat Chris se en dit wat Ted se.

    • @deborahderichter7926
      @deborahderichter7926 2 роки тому +3

      OODEZZ BEVESTIG WAT BLOM SE..DE RUITER IS NIE PER ONGELUK SO N VROTSIGE CEO NIE..DIS MET OPSET..

    • @true5188
      @true5188 2 роки тому +1

      Stelselmatig gebeur dit tot die finale slag . Jy weet beslis nie wat aangaan nie want alle sogenaamde instandhouding is loadshedding in a ander vorm verskans. Alle dorpe in n chaotiese toestand . Dis n tydbom

  • @sandrahorstmann9013
    @sandrahorstmann9013 2 роки тому +9

    My pa het die woord non kom poep gebruik as mens praat van iets wat niks werd is nie. Ek spel dit dalk verkeerd, maar die klomp is net n spul POOP

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому +2

      So jou pa was reg - dit is presies wat die lit is - de Ruiter en Gordhan ingesluit.

  • @9876543210357
    @9876543210357 2 роки тому +1

    Ja Ted Blom, Ek sien jy het al die antwoorde……

  • @peach2969
    @peach2969 2 роки тому +2

    NEDERLAND??

  • @larrymeyer2917
    @larrymeyer2917 2 роки тому +6

    De Ruiter was mistake number 1. You surely needed to find a number of the key people from 1995 that ran those power stations to fix the equipment, not a newby to ESKOM. It would mean turning back the clock, but you don’t learn how to maintain and run a power station overnight, let alone actually executing the repairs that will keep the plant running. We predicted the fall of ESKOM in 1994 when top positions were filled with political nominees let alone the theft of money that occurred thereafter. Reliable machines is the result of competent maintenance works. Many of those key people are probably too old now let alone not living in SA.

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому +2

      You are hitting the nail on the head. White expertise was kicked out, now we have the black "excellence" history

    • @ericstorm7194
      @ericstorm7194 2 роки тому +1

      So, Larry clearly you would prefer a cadre, fascinating reasoning.

  • @ac3146
    @ac3146 2 роки тому +1

    The theft of infrastructure has increased dramatically
    The average escom worker spends most of his time doing maintenance in the truck under a tree somewhere and the myriad of other challenges that does not get adressed
    In short this ship is going down

  • @lindielourens4988
    @lindielourens4988 2 роки тому +4

    Anargie oppad!!

  • @daniellouw1
    @daniellouw1 2 роки тому +3

    Baie interessant dat Ted Blom vir Andre de Ruyter so kritiseer. 'n Mens is geneig om vertroue in De Ruyter te hê omdat hy nie 'n politieke aanstelling is nie. Is Ted nie tog te krities nie?
    Die vraag is hoekom De Ruyter op hernubare energie fokus eerder as op die bestaande steenkoolkapasiteit. Alle industrieë in die land kry geweldig baie druk *van die regering* om CO2 te verminder. Is dit nie die rede nie.

    • @gustabeumer688
      @gustabeumer688 2 роки тому

      Nee Ted Blom is nie. De Ruyter is net waardeloos, jammer om dit te moet se.

    • @daniesnyman9073
      @daniesnyman9073 2 роки тому

      Hernubare energie kan en moet huidig net aanvullend tot 'n gesonde kragstelsel gebruik word. Om die woorde te hoor dat ESKOM topbestuur hernubare energie bo steenkool te priotiseer, wys dat daar nie insig op hierdie bestuursvlak is nie en dat die dwase retoriek wat in die media te vinde is oor hoe hernubare energie alle fosiel-gebaseerde opwekking kan vervang, slegs blindeliks gevolg word. Wat 'n jammerte!
      Daar is egter kundiges wat hiermee kan help.

  • @ericvandyk8567
    @ericvandyk8567 2 роки тому +1

    Jan van Steel se skuld

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому +1

      Vertel

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 2 роки тому +4

    "Gatvol" vir Eskom wanneer gaan die nonsens stop, dit ontwrig almal.

    • @marlenevanderwesthuizen4274
      @marlenevanderwesthuizen4274 2 роки тому +2

      Wishful thinking. Ons is daar by die afgrond en niks gaan help nie. Ons kan ons speelgoed uit die kot gooi nes ons wil.
      Of emigreer of maak jou eie plan vir krag.

  • @hesterhattingh7001
    @hesterhattingh7001 2 роки тому +2

    You cant see the future

  • @boerplaas388
    @boerplaas388 2 роки тому +2

    Julle sal moet generators koop vir julle huise.

    • @ab3534
      @ab3534 2 роки тому +4

      Dit gaan ook nie hou nie petrol of diesel gaan nie meer beskikbaar wees nie

    • @boerplaas388
      @boerplaas388 2 роки тому +3

      @@ab3534 Dan stel Ek voor Solar stelsel . My hele plaas loop op Solar energie.

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому +1

      Selfs DIT is maar beperkte hulp

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому

      @@boerplaas388 watter sisteem het jy geinstalleer?

  • @vryburgerenkryger5768
    @vryburgerenkryger5768 2 роки тому +1

    Bobbie en Jan het hom alles opgefok

  • @trevoralex6813
    @trevoralex6813 2 роки тому +2

    Yea the downward spiral is inevitable...nowhere in the world is there a leading thriving black governed country in the world sad but true...the curse will follow you to your grave...what you give is what you get...sow bad seed you will reap bad fruit..even if you dont believe the truth it will remain unavoidable it cant go anywhere...you can pig out on the bad fruit it's yours enjoy.

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 2 роки тому +2

    Koerant se hulle blaas 190miljard se diesel per maand

  • @williamdevilliers6835
    @williamdevilliers6835 2 роки тому

    9

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 2 роки тому

    wie de poes is besig om hierdie video so te vokken sensor ?

    • @KGB331
      @KGB331 2 роки тому

      Jou taal is pateties.Dit wat uit gaan word n mening van ander oor jou.

    • @dewetswart3341
      @dewetswart3341 2 роки тому

      As daar gesensor word, hoop ek jou kommentaar loop eerste deur, vuilbek.

    • @aluwereld5859
      @aluwereld5859 2 роки тому +6

      Nee man n wel opgevoede mens gebruik nie sulke tale nie.

    • @eesavesouthafrica1579
      @eesavesouthafrica1579 2 роки тому +5

      Dis jou tipe wat my skaam maak om Afrikaans te wees!!

    • @sunflower8457
      @sunflower8457 2 роки тому +2

      Sies dis lelik

  • @joshuaborias4781
    @joshuaborias4781 2 роки тому +2

    "Wees Gereeld (Get Ready).EK En My BURE Onderhandel Met Die Sjinese Besigman (Mnr Jack MA/ ALIBABA) Om Die 'ALWEER Solar PANELLE/ALL-WEATHER Solar PANELS' Op N' Diskonto Te KOOP (My Neighbours & I Are Negotiating With The Chinese Businessman ( Mr JACK MA/ALIBABA To Purchase The ALL-WEATHER Solar PANELS On A Discount"

    • @AMTSA1
      @AMTSA1 2 роки тому +2

      Keep us posted. But then chinese bad quality?

    • @raoulrossouw3789
      @raoulrossouw3789 2 роки тому +1

      All panels and inverters are manufactured in China. You still get what u pay for, choose reputable brands. Sun-Synk is pretty good

    • @raoulrossouw3789
      @raoulrossouw3789 2 роки тому +1

      There are locally manufactured batterries that are also reliable