I'm not living in South Africa anymore and I thought I would look for some South African music for karaoke night :), this is such a nice song, never thought I'd find myself searching our Afrikaans music :D
die mees unieke liedjie ooit ... die woorde is so magies en dit maak my elke dag meer emosioneel ... dit het 'n kragtige betekenis ... want die woorde wat sy sê of die gevoel wat sy dit kry is onbeskryflik
Ek is mal oor hierdie song 'Weet jy hoe ek hier binne voel Ek is mal oor jou'. Tarryn jy moet net aanhou met sing en hou die ongelooflike talent wat jy het😘😙😍😗
Dude jy kan nie so comment los en dan nogsteeds na 3 maande nie vir ons feedback gee nie....hoe het dit gegaan het die "iemand" toe besef? En is julle nou saam? kom nou sharing is caring
Ek voel dieselle julle. Ek het self al vir 2 jaar iemand spesiaal in my hart na wie toe ek jaag en ek sal met sagmoedigheid en liefde baklei. Sterkte en glo ons sal wen 😁
Thank you Taryn for this song. Going through a bit of a rough time at the moment but, tonight, guitar in hand and my best "Steve Hofmeyr" voice, I recorded perhaps one of my favourite tracks of all time. You'll NEVER see or hear it on the web (or anywhere else) - this one is just for me. Dankie vir so 'n honest song. "So I say thank you for the music, for giving it to me".
I am writing from my boyfriends account and hope he reads this one day and know how much I miss him whenever I listen to this song ❤ love you sooooooo much Dimot
ek kan nie meer die song luister nie, sy maak my siel glinster...dis die mooiste mooi..sal haar eendag vierkantig in die oe verduidelik wat haar stem doen
She made me start giving some afrikaans songs my attention. And there are a couple that I can say are now my favourite.and I am Zulu. Music is a universal language.
Van die eerste keer wat ek hierdie song gehoor het was ek heeltemal obsessed met hierdie song. En ek het so 2 maande terug die voorreg gehad om haar te sien live optree by n musiek fees in Dulstroom en toe sy en die band begin hierdie liedjie speel was dit totaal en al n dream come true gewees. En ek luister amper elke dag nogsteeds die song want haar musiek praat met n mens se hart
Mooiste song ooit.......my kids sing dit uit hul hart uit. Jongste een maar 6jaar oud. Tarryn jy los definitief n merk vir oud en jonk
My jongste is 5 jaar oud, en mamma wanneer die wekker af gaan met 'God is in a good mood ' sing ons darem self daarna 'mal oor Jou' 🌻🥰🌻
This is such a beautiful Afrikaans song. Never thought I'd like an Afrikaans song so much. Beautiful woman & beautiful song.
Me too she just introduced me to africaans through her pragtige voice and musiek
I'm a Store Merchandiser & This song keeps me going when it gets played at work... I realize how much I love my girlfriend.
Kan oor en oor die liedjie luister selfs na 5 jaar is dit nog steeds 'n treffer👏
When you are listening to this and got someone on your mind❤❤
The best feeling❣️
I'm missing my future husband extremely so much listening to this masterpiece ❤️♥️😘
Dis ek en my man se song. Ons is al vir jare getroud en nogsteeds verlief. Dit sal ons song bly tot ons nie meer asem haal nie.
I never loved afrikaans songs but this song made me change my mind ❤️❤️❤️ ek is mal oor jou
I'm not living in South Africa anymore and I thought I would look for some South African music for karaoke night :), this is such a nice song, never thought I'd find myself searching our Afrikaans music :D
Celine dion..jaunita en nou Tarryn laat my goed voel as ek na hulle luister....Awesome
wou dat ik je taal begreep, zo mooi
Tarryn,Loyiso and Adele the art of expressing more than just vocals...Tarryn jy is die beste female singer in Suid Afrika
PRAGTIGE VROU ,een van my gunsteling liedjies
Tarryn Lamp dis die mooiste song ek dink an my meisie is ek die song luister en ek raak so emotional ❤🎉😇😘😭
ek heti baie woorde nie maar jislaaikit, hou so aan dis n plesier om na jou te luister. ek hier uit namibia is lief vir jou en jou musiek
die mees unieke liedjie ooit ... die woorde is so magies en dit maak my elke dag meer emosioneel ... dit het 'n kragtige betekenis ... want die woorde wat sy sê of die gevoel wat sy dit kry is onbeskryflik
Such a lovely song.Brings back wonderful memories for me at one of the best moments of my life ❤
My Person shared this with me.
You're far away from me, I needed this thank you 😘
It takes me back when I first met my husband ❤
Martin my liefding...ek is mal oor jou❤❤❤
Mal oor jou liedjies Tarryn! Jy sing met soveel gevoel!!!
Hoekom Kom ek jou so laat agter😢Jou stem is angelic oefffffff❤💋😍💓
MIS MY GROOT LIEFDE.. ❤️❤️
FANTASTIESE LIED.. EN TARRYN HET N AMAZING STEM 💖
I like how Afrikaans songs have improved, well done 👏
I just love listening to your beautiful voice Tarryn. Ek is mal oor jou en al jou ander songs :) mwah
Oef hierdie liedjie is stunning
😍Someone made me listen to this, wow...if only I understood everything.
I wish I could understand too :((
It's the most beautiful lyrics ever
@cristovaljesusamado8455 You're amazing 🌼 🌸.
Ek is mal oor hierdie song
'Weet jy hoe ek hier binne voel
Ek is mal oor jou'.
Tarryn jy moet net aanhou met sing en hou die ongelooflike talent wat jy het😘😙😍😗
Absolutely beautiful ❤❤❤
Ek het nou die song gestuur vir iemand en hoppenlik besef sy hoe baie lief ek haar het! 😔 iemand vir wie ek al baie lank in my lewe voor baklei.
Dude jy kan nie so comment los en dan nogsteeds na 3 maande nie vir ons feedback gee nie....hoe het dit gegaan het die "iemand" toe besef? En is julle nou saam? kom nou sharing is caring
Roeland Harmse hoop jy het haar gekry buddy👍
Sien is lank terug die comment maar ail se sterkte hoop jy haar gekry
Ek hoe het dit uit gedraai
Ek voel dieselle julle. Ek het self al vir 2 jaar iemand spesiaal in my hart na wie toe ek jaag en ek sal met sagmoedigheid en liefde baklei. Sterkte en glo ons sal wen 😁
Soms vir stan mense nie hukm ek Afrikaans musiek lyster ni dis hu ons lewe hie byte dis war ons hulp van dan ook Kom❤️❤️❤️💯🔐
Wow!!this is so beautifull this song is on my ringtone....this is just amazing!!!!!!
Love you guys 💓💓💓💓💓
Been looking for this song omg
Congratulations Taryn for this video, I saw u perform this song live and I can say u move the walls with your voice.
Do you a english version??
Love did🙅🙅🙅🙅🙅🙅🙅🙅🙅🙅🙅🙅🙌🙌🙌🙌🙌🙌vs me and you
Thank you Taryn for this song. Going through a bit of a rough time at the moment but, tonight, guitar in hand and my best "Steve Hofmeyr" voice, I recorded perhaps one of my favourite tracks of all time. You'll NEVER see or hear it on the web (or anywhere else) - this one is just for me. Dankie vir so 'n honest song. "So I say thank you for the music, for giving it to me".
uiuuuuujuuuuuu7ujuuuuu7uuuuuuuuuujuujuuuu
uuuuuu
uuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuu
uuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuu7uuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuu7uuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuu
u7u
Eerste keer Dat ek na haar Musick luister en dit ruk die ♥. Sjohh
I am writing from my boyfriends account and hope he reads this one day and know how much I miss him whenever I listen to this song
❤ love you sooooooo much Dimot
Dis Nadine
Mal oor haar en ek is mal oor haar musiek!!!!! Sy is epic!
So mooi en so gepas vir my huidiglik🥰😊
Wow wow Tarryn jy is stunning, what a beautiful song dis so mooi
Ek is mal oor jou die song is ma net vir my ❤
Ek luister na die liedjie. my pa is oorlede net voor nuwe jaar 2022 en toe save ek sy playlist, ek is ook maal oor die song dad!
My Song!❤
die song is vir die liefde van my lewe....Garth Ruiers ek is mal oor jou
ek kan nie meer die song luister nie, sy maak my siel glinster...dis die mooiste mooi..sal haar eendag vierkantig in die oe verduidelik wat haar stem doen
Dit is 1 van die mooiste songs
Pragtige liedjie ........Tarryn you go girl !!!!......liefdestaal oor en oor .....
Beautiful song!! Vier woorde as well. Hope to hear a lot more from you. So talented!
So deserving of your recognition. You are such a special person...
Ek is baie mal oor jou Tarryn
Jy sing so mooi😙❤❤van Lashay Afrika
2024 ❤ en ek love dit nog altyd !!
Ek is mal oor jou , my gunstelling treffer ❤
My absolute favorite song to my husband!!!
Ek is mal oor die music video love it 😙😉😋
Hierdie vrou is absoluut amazing!!!
My oom&tannie se mooi huis daai! 🤩 stunning song! ❤️
Ek is mal oor die song❤
Her voice😍😍😍😍
Mal oor hierdie liedjie !!👌
Mal oor ha stem !!
*haar
Ek ook sy amazing
@@psjfellowship3094 hi
My rolmodel 😘😘❤️
Taryn het so mooi liedjies wat my hart raak met daar die mooi stem.eks mal oor jou.
Jy break my hart oo die song
G😊
Ek mis my vrou en kids... Sal jou altyd lief he Michelle
I love the way how u sing *
waneer se i meisie dit vir my ,swaar om single te wees!🙈
Love dit ❤❤❤❤❤❤❤❤
Pragtige liedjie! Jyt soveel talent!
Exceptionally good voice 💚💚
Jou stem is amazing! Riana Nel ens kan maar gaan lê......wow!
Mark my liefie lyfie.... Ek is MAL oor jou!!!!❤❤❤❤❤❤❤
Love love love dit!!!!
Werklik die mooiste woorde
Amazing song and voice!
Ek luister nie Afrikaanse musiek nie maar Dankie jou stem laat my Glo in my eie taal jou pitch in die song maak die hele song. Thumbs Up's Girl
She made me start giving some afrikaans songs my attention. And there are a couple that I can say are now my favourite.and I am Zulu. Music is a universal language.
Van die eerste keer wat ek hierdie song gehoor het was ek heeltemal obsessed met hierdie song. En ek het so 2 maande terug die voorreg gehad om haar te sien live optree by n musiek fees in Dulstroom en toe sy en die band begin hierdie liedjie speel was dit totaal en al n dream come true gewees. En ek luister amper elke dag nogsteeds die song want haar musiek praat met n mens se hart
Stunning Voice
Die song is BEFOK!
Jy is amazing Mevrou. Well done to an incredible job!!
Ek huil somer! 💯
Hou aan Tarryn ek like jou musiek dis awesome😁✌
Ek hou baie van die song die is n Trou song regtig😭😭😭😭😭😓
Jy het my verlief gemaak met, mal oor jou dit is pragtige liedtjie.
Mal oor tarryn lamb se liedjies....oxoxoxo
The best song ever❤
Baie dankie 👍👍👍👍👍
Ek is mal oor jo pragtige song...
A new fan here...ek is mal oor jou😘👏
Nice my fav 😍😍
Thank you Tarryn! finally a beautiful video! no need to listen to the one on jacaranda!
Mal oor die song♥️
Die song maak my deur mekaar
Love this song so much❤
BEAUTIFUL!!
Baie mooi tarryn.jy so amazing
Ek miss my ouki so baie...jho mt n mens so vol😢😢😢
Whow what a great song.!!!!!!
It is a very lovely song i get emotional if i listen to it
Mal oor dit😋💕
Raak die Hart snare , awesome verby!!!!!!!!
love this song❤❤❤
Super awsome liedjie!