STRAATLIGKINDERS FT. FRANCOIS VAN COKE - DAPPER

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 лис 2021
  • Die video vir die enkelsnit is in Oktober by The Alexander Theatre in Johannesburg geskiet.
    Concept - Damiane van Reenen, Werner Botha & Bouwer Bosch
    Directors - Damiane van Reenen & Werner Botha
    Director of Photography - Werner Botha
    Editor - Damiane van Reenen
    Colourist - Jarryd Duthoit
    Produced by Bouwer Bosch Films
    Set dresser & art department - Lucinda Neethling
    Assistant - Wesley West
    Technical support - Lourens Nel & Bukhosi Nkala
    Behind the scenes photos - Nadine de Waal
    Song produced by Austin Hulme
    Drums produced by Spencer Harvey
    Mixed by Stefan Swart
    Mastered by Rogan Kelsey | Kelsey Mastering
    Straatligkinders:
    Drums - Ruan Kruger
    Bass - Hein Kruger
    Guitar - Benjamin de Jager
    Vocals - Bouwer Bosch
    Featured artist - Francois van Coke
    LIRIEKE
    VERSE 1
    Hier gaan ons weer soos ‘n stukkende plaat oor en oor
    Haak ons vas op die dinge wat kon wees
    Haak ons vas op die dinge wat verkeerd wees
    Déjà Vu se antiklimaks ‘n verwoestende fenomeen
    Déjà Vu se antiklimaks net die verlede in gemeen
    CHORUS 1
    Asseblief kan ons hierdie laat gaan
    Ek is nou moeg vir die oorlog
    Hoe lank gaan ek nog moet smeek
    Voor ons middeldeur breek
    Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
    Ek dink ons was dalk net te dapper
    Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
    Ek dink ons was dalk net te dapper
    VERSE 2
    Vergewe my ek het barbaars geword vir ‘n tyd
    Ek kry koud hier voor die verwarmer
    Terwyl die land in sy moer in breek
    C’est la vie, angs en trauma
    Benodig ek ook ‘n geweer?
    C’est la vie vlam en drama
    Die stad verlaat hierdie keer
    CHORUS 2
    Asseblief kan ons hierdie laat gaan
    Ek is nou moeg vir die oorlog
    Hoe lank gaan ek nog moet smeek
    Voor ons middeldeur breek
    Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
    Ek dink ons was dalk net te dapper
    Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
    Ek dink ons was dalk net te dapper
    BRIDGE
    Wie gaan eerste wees om nou jammer te sê
    Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hê
    Wie gaan eerste wees om nou jammer te sê
    Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hê
    CHORUS 3
    Asseblief kan ons hierdie laat gaan
    Ek is nou moeg vir die oorlog
    Hoe lank gaan ek nog moet smeek
    Voor ons middeldeur breek
    Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
    Ek dink ons was dalk net te dapper
    Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
    Ek dink ons was dalk net te dapper
    Dankie dat jy gekyk het, teken asseblief in op die kanaal sodat jy geen opdaterings mis nie.
    Thank you for watching, please subscribe to the channel so you don’t miss any updates
    Facebook: / straatligkinders
    Instagram: / straatligkindersza
    Twitter: straatligkindrs?l...
    TikTok: / straatligkinderssa
    Bouwer TikTok: / bouwerbosch
    Spotify: open.spotify.com/artist/5UiwF...
    Apple Music: / straatligkinders
    Deezer: www.deezer.com/en/artist/148304
    Bookings: info@straatligkinders.co.za
    #straatligkinders #dapper #francoisvancoke

КОМЕНТАРІ • 136