Is die tien stamme van Israel verlore?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 12

  • @albertjurgen644
    @albertjurgen644 3 роки тому

    Baie dankie Pastoor Raymond vir hierdie insigewende HEILIGE GEES gedrewe boodskap, gaan dit deel met vriende van my wat so vasgevang is in die dwaling dat hulle afstammelinge is van die "verlore" stamme van Israel! Bidvir u, u gesin en u bediening !

  • @jeanettepretorius589
    @jeanettepretorius589 3 роки тому

    Dankie vir die inligting oor die 10 stamme van Israel, dit help baie om die dwaalleer se sienings te weerlê uit die Bybel, ek waardeer dit baie.

  • @philipdelange6454
    @philipdelange6454 Рік тому

    Dankie Pastoor, die klank volume is beslis nou beter.

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 4 роки тому

    ......ten laaste:u klank en stem was vanaand perfek,...glad nie te sag nie,dankie pastoor.👏

  • @hendrikbotha5288
    @hendrikbotha5288 Рік тому +2

    Ek het die opname "Is die tien stamme van Israel verlore?" drie maal gekyk en geluister. Geskiedenis is vir my baie interessant veral rondom Bybel geskiedenis.... daarom het hierdie opname my aandag getrek. Dit is vir my skokkend, teleurstellend en eintlik baie hartseer dat 'n vooraanstaande leraar hom so blatant skuldig kan maak aan 'n valse voorstelling van geskiedkundige feite rondom die Bybel deur kritieke Skrifgedeeltes te verswyg wat sy eie vertolking of siening deur die mat kan laat val. Om sy standpunt te staaf verwys hy na Skrifgedeeltes wat die getalle manskappe in die Tienstamme Ryk en ook die Tweestamme Ryk aandui. Ons weet dat baie van die Tienstamme Ryk hul by Juda gevoeg het en is daar ook Skrif ter stawing daarvoor. Die Spreker wou hiermee staaf dat met die Babiloniese inval, lank nadat die Noordelike stamme ('n Klein gedeelte van die volk) na Assirie toe weggevoer is, die hele Israel na Babel weggevoer is en dat hul later in Esra en Nehemia se tyd weer teruggekeer het na die Beloofde land. Aanvanklik word dit korrek aangehaal tot op die Tweestamme Ryk se hoogte punt toe daar meer as een miljoen manskappe was. Ongelukkig is die volgende tekste verswyg: 2 Kronieke25:5 en 6..... (Ongeveer honderd jaar later) hier het Juda se getalle dramaties verswak na 300 000 manskappe en in 2 Kron 26:13 was dit 307 000 gewees (Ongeveer 30 jaar later). Tydens die Assiriese binneval van Juda lees ons in Jes 36:1 dat al die versterkte stede (Ongeveer 42) van Juda ingeneem is, maar in Jerm 34:7 lees ons dat daar slegs drie versterkte stede nl. Jerusalem, Aseka en Lagis oorgebly het. In Jes 36:8 lees ons dat die vyand vir Jerusalem (Juda) gedaag het om 2 000 manskappe te gee vir 2 000 perde... wat hul nie kon doen nie. Net hierna het die engel 185 000 Assiriers verslaan waarna hulle na hul land teruggetrek het. Daar is Assiriese dokumente wat verslag lewer van ongeveer 200 000 Judeers wat na Assirie geneem is. Laasgenoemde inligting is duidelik in konflik met die Spreker se siening en verdraaide weergee van feite. Hy gaan verder deur na die terugkerendes uit Babel te verwys as Israel wat teruggekeer het en nie net Judeers nie. Verskeie tekste word aangebied wat verwys na 'hele Israel" en ander wat sou staaf dat al twaalf stamme teruggekeer het. Esra 1:5 is baie duidelik daaroor.... die hoofde van Juda en Benjamin.... en nie al die stamme se hoofde nie!! Vir iemand wat vir meer as 42 jaar in die bediening is en doelbewus tekste weglaat wat sye eie siening teengaan....... mens kan net daaroor wonder. Wat vir my hartseer is, is die feit dat ons mense predikante, sprekers, pastore op troontjies plaas en als vir soetkoek opeet sonder om self die Skrif te raadpleeg om stellings te verifieer!! Jesus het gese dat Hy die Trooster sal stuur om Sy mense in die hele waarheid te lei.......... Hy het nie gese dat Hy vir ons predikante en pastore stuur om ons in die hele waarheid te lei nie. Mense moet wakker word!!!

  • @kingofgames207
    @kingofgames207 Рік тому

    goeie môre pastoor die video is baie onduidelik
    can pastoor die skrifte oordoen vir
    my asseblief 10 stamme van Israel

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 4 роки тому

    O ja....daai JUIG het ek reeds gekoop... So opgewonde oor hom,en so bly toe ek u voorop sien(en u vrou binne-in

  • @conniedevos7900
    @conniedevos7900 3 роки тому

    Ek is n gees..Het n siel...woon in n liggaam

  • @pietervanwyk2274
    @pietervanwyk2274 Рік тому

    Mat 15:24 en Jak 1:1 dui die teendeel.