Die uitverkiesing van die gelowige

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 21

  • @normankeyser3610
    @normankeyser3610 4 роки тому +3

    Ons is so geseënd vir die wonderike talent met n wonderlike gawe wat God jou gegee het om vir sy kinders die Woord kan gee so so belangrik mag God jou seën in alles wat mooi en goed is dankie hierdie Woord het my lewe die jaar weer op nuut verander al die eer aan ons Hemelse Vader Amen

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  4 роки тому +2

      Môre Norman, ek is so dankbaar saam met jou vir die Here se woord wat met krag werk in jou lewe. Alle eer aan ons Koning!

  • @dimitromoses
    @dimitromoses 4 роки тому +1

    Baie dankie vir die belering. Dit was een van my onopgeloste kwelvrae totdat ek u lesing gekyk het. Dit maak nou sin. Dit het my baie geseën.

  • @ansiebushby1178
    @ansiebushby1178 3 роки тому +1

    Die Here het my uitverkies bo duisende.Ek is gered,gedoop het my sonde belei ,Om Sy woord uit te leef.En vir ander in te tree. En Sy hande en voete te wees.En die woord vir ander te bring. In liefde.Julle sal my in die Hemel sien. Dit is lekker om die Here te dien.Wens almal kan gered word.Ek bid baie vir die Moslems en Hindos.En die Jeug.Dankie vir die woordbediening.

  • @elisabethfouche662
    @elisabethfouche662 4 роки тому +2

    Dankie Pastoor Raymond. Ek is so dankbaar vir die Redding wat Jesus gebring het en dat ons deel het aan die heerlike eindbestemming

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 роки тому +2

    Baie dankie vir die betekenisvolle lesing. Mag ons eie wil gekruisig word en Sy wil in ons lewe reflekteer en sodoende genade verkry. Jesus is n " gentleman" Hy druk nie Sy wil op ons af. As ek reg verstaan, sal jou eie wil bepaalnwaar jy die ewigheid gaan deurbring. Mag ons genade kry. Seen vir u vorentoe. Dankbaar.

    • @elmarieking9590
      @elmarieking9590 3 роки тому

      Ons eie wil gaan nie bepaal waar ons die ewigheid gaan deurbring nie. Ewigheid is nie n geografiese plek nie, "but a state of mind". Ons almal beleef hemel en hel hier op aarde. Joh 17:3 "And this is eternal life, that you may know and experience the Father and the Son". Ons "eie wil", ons ou natuur (saam met Satan) is aan die kruis vasgespyker. Kol 2:14,15 Geeneen van dit bestaan meer "in the mind of Christ" nie, slegs in ons denke. Jesus het gekom om te red wat verlore is, nie wié nie (Matt 18:11). Dis dus ons denke wat tot redding moet kom. Rom 12:2 Volg Aaron Abke, Eckhart Tolle vir meer. Blessings!

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 роки тому

    Goeie naand. Dankie vir die boodskap.

  • @elisabethfouche662
    @elisabethfouche662 4 роки тому +2

    Amen Here Jesus. Dankie vir U verlossingsplan.... Hallelujah 🙏🙌👏

  • @beatrixmyburgh7472
    @beatrixmyburgh7472 3 роки тому

    Dankie Pastoor, mag die Here ons genadig wees, so min van ons is Sy genade waardig 🙏🏼✝️💞

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 4 роки тому +2

    Wow!'n Mondvol kennis.Dankie pastoor.Vanuit Pretoria😇👏

  • @altanortje468
    @altanortje468 4 роки тому

    Baie dankie vir die wonderlike uiteensetting van die skrif. Dankbaar dat ek in my sestigs bevoorreg is om vir die eerste keer in my lewe die voorreg het om baie baie baie meer te leer en verstaan as in al die ander jare saam. Keer op keer is ek verras met elke preek, bybelstudie en al die ander aanbiedinge...Amen en Amen🙏.

  • @benniekoekemoer1286
    @benniekoekemoer1286 3 роки тому

    Dankie pastoor vir die woord

  • @conniedevos7900
    @conniedevos7900 3 роки тому

    Baie dankie

  • @linacloete197
    @linacloete197 4 роки тому +1

    Dankie

  • @elizewalters5131
    @elizewalters5131 2 роки тому

    Hóé kosbaar die herinneringe aan dierbare Rayban Finglyson. Saam met hom en sy dierbare ouers oom Alex en tannie Rita aanbid in Bloem Sentraal🙌🏻 oom Alex het al die boodskappe op ou 'tape' bande opgeneem

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 3 роки тому +1

    Daar is nie so iets soos 'n 1000jr vrederyk nie, waarom sou God vrede bring vir die mens vir 1000jaar en dan die satan weer kans gee om Sy mense bytekom vir 'n "kort rukkie" voordat die satan en sy trawante permanent in die hel gewerp sal word...na alles gee die Here weer die slang 'n "kort' tyd om Sy mense weer te kom verwoes...dan is daar mense wat glo dat tydens die 1000jr daar nog mense "tot bekering sal kom", as jy nou sotheid wil sien is dit daardie dogma. Die mensdom is darem so vol van eie interpretasies en veerbeeldingsryk. God se ryk van vrede na die wederkoms van Christus sal ten volle vrede dra..vir ewig en ten volle..simbolies 1000jr...dieselfde mense wat tydlyne stel glo dan steeds dat tyd 'n faktor sal wees..'n duisend JAAR...dan eers die wittroon oordeel...?