Appel - Klomp Keer Lekker (Amptelike Musiekvideo)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 вер 2024
  • Luister 'Klomp Keer Lekker' hier: Appel.lnk.to/K...
    Volg Appel op sosiale media:
    Facebook - www.facebook.c...
    Instagram - ...
    TikTok - www.tiktok.com...

КОМЕНТАРІ • 14

  • @T3CKN3SS
    @T3CKN3SS День тому +2

    Saw Appel at Afrikaans in die wolke…was amazing

  • @marnoopperman7575
    @marnoopperman7575 День тому +4

    Appel is maar die beste 🥃

  • @Sue-EllenBoesak
    @Sue-EllenBoesak День тому +4

    Appel as j eendag sterf Gaan ONS ju begrawe by die skrep jards wnt j is n yster 😊💯

  • @filmfreak4359
    @filmfreak4359 День тому +2

    Appel, my ore staan bak na jou getuit,
    laat daai song deur my ore in my hart in fluit!

  • @BesterAndries
    @BesterAndries 3 дні тому +2

    Kan nie wag vir nog 'n liefjie nie. 1 van, as nie die beste Afrikaanse talente wat ons het nie. Dankie vir al jou wonderlike musiekspel mater

  • @juanduminey586
    @juanduminey586 День тому +2

    My maat jy is ń legende. Is en sal altyd wees! Van Theuns tot nou 💪

  • @randomvideos4300
    @randomvideos4300 13 годин тому +1

    almal werk so hard om songs uit te bring, dan kom jy en wys net gou vir die res hoe dit gedoen word
    van foute tot klomp keer lekker... jy het definief my vrydag klomp keer lekker gemaak met die song, dankie Appel, gaan die een luister tot ek my bakkie se speakers moet vervang👍🏼👍🏼👍🏼🔥🔥🔥

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder День тому +2

    Awesome liedtjie 🎉🎉🎉

  • @dinageugjes4816
    @dinageugjes4816 23 години тому +1

    Prachtig Mooi!!!❤❤🎉🎉

  • @anzellbierman9349
    @anzellbierman9349 День тому +1

    Love dit

  • @charnedutoit7941
    @charnedutoit7941 19 годин тому +1

    Johhhhh lovit🎉

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 23 години тому +1

    Soveel pret!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @georgepelser5277
    @georgepelser5277 Годину тому +1

    Lekker song Appel. Soos die Ingilsman sal se "Keep them coming"!👌👍

  • @larrythepotato1382
    @larrythepotato1382 День тому +2

    OPGEWONDE