Ek is net so bly dat daar elke dag nog sangers is wat glo in afrikaans. Elke liedjie bly n meesterstuk van ieder en elke afrikaanse sanger. Dillon jy mag maar sing en dankie dat jy help om afrikaans in die wolke te hou. Doen so voort en julle sal nog baie geseend raak.
Daie mooi
baie mooi Dillon
wow! Hkom weet ek nie van jou tot nou nie! Ssssjoe!
Daai Ander video was pragtig.. Daar waar die meisie dink hy loop na haar toe.
Pragtige lied met sulke waar woorde.
Ek is net so bly dat daar elke dag nog sangers is wat glo in afrikaans. Elke liedjie bly n meesterstuk van ieder en elke afrikaanse sanger. Dillon jy mag maar sing en dankie dat jy help om afrikaans in die wolke te hou. Doen so voort en julle sal nog baie geseend raak.
Ek hoor hierdie liedjie dikwels op RSG Saterdagoggende. Nie te koop op Itunes nie?
magtig Dillon jy mag maar sing .Laat mens ver verlang.
Mense hierdie is los hande die swakste lied wat ooit in Afrikaans geskep is. Dis dan meer Engels as enige iets anders. Absolute gemors
wow uuhm jy mag maar sing
ja my ou dimpels jy mag maar sing
ek stem 100% saam jou.