Amazing special song I lost my only daughter last year she was 22. Melanoma/ Cancer. Her name was Emma 😢 such a beautiful song brings tears and wonderful memories.
Dillon, ek kan my vereenselwig met hierdie ongelooflike mooi liedjie. My liefste man is nou jaar oorlede, en alles wat jy se en voel is so waar....dankie ek dink al ken nie een van ons mekaar nie, kan dit net vertroosting bring. Baie dankie.
Ek dra dit graag op aan my liefling, wat haar stryd teen kanker vyf jaar gelede verloor het. Daar's 'n gat in my hart! Dillon, die woorde is so pragtig!
Hierdie is een van die mooiste songs wat ek nog gehoor het. Ons het my sus verloor en ek en my ma dink daar is nie `n beter liedjie om ons hartseer te beskryf nie. Dankie Dillon you are going to go big with this one!
Dankie vir die song ,ek was skaars weer getroud toe die Engel vir my sê hy het opdrag om elke dag n stukkie van my man se verstand kom steel.Alzeimers het gemaak dat hy tot my naam vergeet.Dit is baie eina.
Wow... Dit is absoluut 'n stunning song en ek kan myself soveel vereenselwig met wat gebeur het en die rede dat jy die song geskryf het... My pa het selfmoord gepleeg en my ma is 3dae later oorlede as gevolg van skok... Die lied laat my aan haar dink.
Dillon, ek het jou so twee jaar terug ontmoet en moet se, jy is n pragtige persoon. Ons het lekker gesels met een van jou shows. Hierdie liedjie is n baie mooi en spesiale song.
Hierdie is n song wat almal laat bymekaar kom al bly ons derduisende kilometers wyd van mekaar af. Oud, jonk, vroulik, manlik, ken of nie ken nie! Dankie Dillon!
Dit is ongelooflike mooi woorde ons het my Boeta 'n maand terug verloor :"n sonskyn mens wat altyd kon lag; Maar jou tyd is jou tyd het jy altyd gesê Dit was te vroeg sou ek wou sê Maar wie kan die Vader se wil oorlê.... al hierdie woorde spook by ons.... Hoe kan die liefde so groot holte hê....... ..... ens
My ouma is bje lief vir oom se musiek en as sy Emma song luister Dan huil sy altyd en sys bje spesiaal vir my en God is lief vir julle almal. Lekker dag verder
Absoluut amazing song. Dankie Dillon, dit beteken werklik soveel vir baie mense elke dag. Jys verseker n vertroosting gestuur op baie se paaie met hierdie song.
Ek het my enigste kind 2 jaar terug aan die dood afgestaan. Dit was en is nog vir my verskriklik en as mense vir my gese het dit was haar tyd wou ek my top blaas, tot ek die liedjie gehoor het.
Dillon, ek het jou gisteraand vir die heel eerste keer hoor sing... Hierdie song sal my altyd na aan die hart le... Ek wou 'n CD koop maar was te laat. Laat my asb weet waar ek dit kan bestel... Liefde in Jesus... Wilma
So pragtig ! baie mooi lyrieke en jou stem is so strelend en pragtig ..!! bring trane in my oe en verlange na my suster en drie broers en my ouers wat oorlede is ..dankie Dillon
Dillon,dis een van die mooiste Afrikaanse liedjies ooit! Baie sterkte op jou pad vorentoe! Jou musiek is awesome en jy's 'n stunning mens....bly nes jy is.
Dillon dit is 'n biae diep lied hierdie. Ons moet maar liewer die blomme aan ons geliefdes gee terwyl hulle nog my ons is sodat hulle dit kan geniet, en nie blomme wil gee wanneer hulle nie meer met ons is nie. Sien uit na jou volgende CD.
Het die song in die Kerk gespeel, toe my man begrawe was 4 maar gelede, maar die lied bly in my Hart Elke dag, en ek sit op die rotse Elle dag by die see en luister na die song. Dankie dis Awesome song
Loshande my gunsteling song. DANKIE VIR DIE WONDERLIKE MUSIEK. HOU MY STAANDE IN MY MOEILIKE TYD. DANKIE NOGMALS JY'S AWESOME VERBY. LOVE JOU LIEDJIES. DANKIE HEER VIR DIE WONDERLIKE HERRINNERINGE
dit is so mooi!!!!!!!!!!!!!!!!!!, het my pa verloor in hof (hartaanval onverwags) en hy ht ook altyd gese jou tyd is jou tyd. klink of die liedjie vi my ma geskryf is.
Natascha, ek het van van 1967 tot 1975 bij Sasol gewerk. Die shift supervisor was oom Lappies (Labuschagne). Hij was 'n baaie ouwelijke man. Is dit familie van jou? Ek is Vlaams en bly in Brugge.
Baie dankie vir al die ondersteuning en jou deelname in die groei van Iets so naby aan my !! Dankie dat jy deelmaak van my lewe, en nou ek van joune !! As jy Black Berry het stuur jou pin na info@dillonlerm.co.za , dis altyd lekkerom net somtyds met iemand te kan praat en te deel !! xx D:)
AI DIS SO MOOI. LAAT MENS DIEP DINK. EEN VAN ONS VRIENDE HET SO 2 WEKE TERUG OP SY BDAY SY EIE LEWE GENEEM. ONS HET IN 2 MAANDE 9 VRIIENDE VERLOOR IN BOTSINGS SIEKTE. DIT IS SO VERKEURD HUL WAS ALMAL NOG SO JONK. AI MOOI LIEDJIE
Dis die mooiste lied, Dillon sing dit met soveel gevoel, beslis n gunsteling van my.
Dankie help so baie na my ma se dood.
Mis haar, geniet die song al jare. Gan vir goud tjom
Ekt my dogter die 4de Oktober verloor 😢😢
Kyk as jou lied n mens raak en spesiaal is of spesiale betekenis het kan niks dit verander nie.
Dankie Dillon.
Van n Emma af
My groot liefde is amper 5 jaar gelede weg. Ons was 46 jaar getroud. Basie, ek verlang elke dag na jou.
Mooiste song ooit
So mooi !!!!!💕💕💕💘💘
Mooiste song
Amazing special song I lost my only daughter last year she was 22. Melanoma/ Cancer. Her name was Emma 😢 such a beautiful song brings tears and wonderful memories.
Ek luister hierdie liedjie vir die afgelope jaar nog gereeld. Soms tot 2 maal per dag! Dit bly treffend vir my!
Dit beskryf my sussie se dood so mooi want sy was maar 20 jaar oud. Hulle betrokke sal ek nooit vergewe🥲🥲🥲
Wat kan 'n Mens MEER sê as Dankie Dillon - Jy is 'n Great Mens - Vreugde Liefde en Alles wat mooi is word Jou Toegewens - Baie Dankie Weereens.
Ek het my engel 4 maande gelede verloor en hierdie liedjie van Dillon is my groot inspirasie tot soms 3 maal per dag! Dankie Dillon
Beautiful
Dillon, ek kan my vereenselwig met hierdie ongelooflike mooi liedjie. My liefste man is nou jaar oorlede, en alles wat jy se en voel is so waar....dankie ek dink al ken nie een van ons mekaar nie, kan dit net vertroosting bring. Baie dankie.
Ek dra dit graag op aan my liefling, wat haar stryd teen kanker vyf jaar gelede verloor het. Daar's 'n gat in my hart! Dillon, die woorde is so pragtig!
Hierdie is een van die mooiste songs wat ek nog gehoor het. Ons het my sus verloor en ek en my ma dink daar is nie `n beter liedjie om ons hartseer te beskryf nie. Dankie Dillon you are going to go big with this one!
Hierdie is seker een van die mooiste liedjies...Bok speel dit net nie genoeg nie...Dit laat mens net dankbaar voel dat jou geliefde nog by jou is.....
Dillon dit is absoluut 'n treffer. ek het trane gesluk. baie dankie
@Marianna. Goedemorgen en goede reacties, ik hou van dit nummer. Hoe gaat het met je en hoe is het weer vandaag?
Dankie vir die song ,ek was skaars weer getroud toe die Engel vir my sê hy het opdrag om elke dag n stukkie van my man se verstand kom steel.Alzeimers het gemaak dat hy tot my naam vergeet.Dit is baie eina.
@Alet. Goedemorgen en goede reacties, ik hou van dit nummer. Hoe gaat het met je en hoe is het weer vandaag?
Wow... Dit is absoluut 'n stunning song en ek kan myself soveel vereenselwig met wat gebeur het en die rede dat jy die song geskryf het... My pa het selfmoord gepleeg en my ma is 3dae later oorlede as gevolg van skok... Die lied laat my aan haar dink.
Mooiste mooiste song ooit huil elke keer as ek sit speel ❤😢
Dillon, ek het jou so twee jaar terug ontmoet en moet se, jy is n pragtige persoon. Ons het lekker gesels met een van jou shows. Hierdie liedjie is n baie mooi en spesiale song.
Hierdie is n song wat almal laat bymekaar kom al bly ons derduisende kilometers wyd van mekaar af. Oud, jonk, vroulik, manlik, ken of nie ken nie! Dankie Dillon!
Dit is ongelooflike mooi woorde ons het my Boeta 'n maand terug verloor :"n sonskyn mens wat altyd kon lag;
Maar jou tyd is jou tyd het jy altyd gesê
Dit was te vroeg sou ek wou sê
Maar wie kan die Vader se wil oorlê.... al hierdie woorde spook by ons....
Hoe kan die liefde so groot holte hê.......
..... ens
Baie dankie vir almal se terugvoering!!! Dankie vir al die mense wat "SHARE" !!! So dankbaar
SO SO DIEP DIEP MOOI EN SEER SONG
Dillon n baie mooi song. Elke keer as ek luister loop die trane want dan dink ek aan my mammie.
My ouma is bje lief vir oom se musiek en as sy Emma song luister Dan huil sy altyd en sys bje spesiaal vir my en God is lief vir julle almal. Lekker dag verder
Een van die mooiste liedjies wat ek gehoor het, baie dankie Dillon. Ons het Woensdag afskyt geneem van 'n Emma kind so hartseer.
Ek het my seun byna 2 jaar gelede verloor. Hy kon net so mooi sing.
Absoluut amazing song. Dankie Dillon, dit beteken werklik soveel vir baie mense elke dag. Jys verseker n vertroosting gestuur op baie se paaie met hierdie song.
Ek het my enigste kind 2 jaar terug aan die dood afgestaan. Dit was en is nog vir my verskriklik en as mense vir my gese het dit was haar tyd wou ek my top blaas, tot ek die liedjie gehoor het.
Van n sanger tot n sanger baie baie pragtig grate lirieke en ook n grate stem Dillon
Dillon, ek het jou gisteraand vir die heel eerste keer hoor sing... Hierdie song sal my altyd na aan die hart le... Ek wou 'n CD koop maar was te laat. Laat my asb weet waar ek dit kan bestel... Liefde in Jesus... Wilma
So pragtig ! baie mooi lyrieke en jou stem is so strelend en pragtig ..!! bring trane in my oe en verlange na my suster en drie broers en my ouers wat oorlede is ..dankie Dillon
Dillon,dis een van die mooiste Afrikaanse liedjies ooit! Baie sterkte op jou pad vorentoe! Jou musiek is awesome en jy's 'n stunning mens....bly nes jy is.
Baie mooi woorde wat hy sing ek kry sommer trane in my oe,
@Anna. Goedemorgen en goede reacties, ik hou van dit nummer. Hoe gaat het met je en hoe is het weer vandaag?
Dillon dit is 'n biae diep lied hierdie. Ons moet maar liewer die blomme aan ons geliefdes gee terwyl hulle nog my ons is sodat hulle dit kan geniet, en nie blomme wil gee wanneer hulle nie meer met ons is nie. Sien uit na jou volgende CD.
Het die song in die Kerk gespeel, toe my man begrawe was 4 maar gelede, maar die lied bly in my Hart Elke dag, en ek sit op die rotse Elle dag by die see en luister na die song. Dankie dis Awesome song
Die mooiste mooi vir die seerste seer....................
Hierdie is 1 van sy mooiste songs, het dit al "live" gehoor.
Hierdie lied draai al vir dae in my kop. ek soveel die afgelope jaar moes groet. ..... Jou tyd is jou tyd....
Suzette Gaybba-Van Zyl Ek waardeer dit dat Emmas Song vir jou betekenis het.. sterkte!
Dit is spesiaal vir my wat my enigeste en liefste sussie op 20 jaar verloor het. Doreen, Ouboet mis jou vir ewig!
hennie venter dankie vir jou mooi song dillion die hartseer en alleenheid wat so hart met my praat
Mis jou so baie... my liewe Daan.
@Anne. Goedemorgen en goede reacties, ik hou van dit nummer. Hoe gaat het met je en hoe is het weer vandaag?
Absolutely beautiful song Dillon..
Pragtige song en baie goed gesing Dillon. Voorspoed en groetnis vanaf Dan Huston.
dankie dillion vir emmas lied het my vrou verloor na n leeftyd saam luister dit oor en oor sakeman roodepoord
Loshande my gunsteling song. DANKIE VIR DIE WONDERLIKE MUSIEK. HOU MY STAANDE IN MY MOEILIKE TYD. DANKIE NOGMALS JY'S AWESOME VERBY. LOVE JOU LIEDJIES. DANKIE HEER VIR DIE WONDERLIKE HERRINNERINGE
dit is so mooi!!!!!!!!!!!!!!!!!!, het my pa verloor in hof (hartaanval onverwags) en hy ht ook altyd gese jou tyd is jou tyd. klink of die liedjie vi my ma geskryf is.
Hi Dillon jong ek is versot op ons afrikaanse musiek. Baie dankie dis n pragtige lied sal dit regtig aanskaf
Dit is die mooiste een wat ek nog gehoor het 💗🎤👍z
wow, dank je wel Dillon! Wat een mooie gevoelige muziek. Heerlijk om naar te luisteren Dillon. Baie dankie beste vriend!
So so baie mooi❤❤❤
Baie besonderse lied Dilon. Dit is die eerste keer wat ek jou musiek hoor en gaan kyk of daar 'n CD van jou is, Helen
@Helen. Goedemorgen en goede reacties, ik hou van dit nummer. Hoe gaat het met je en hoe is het weer vandaag?
Pragtig! Inspirasie vir almal wat 'n Emma gahad het.
Hierdie liedjie maak my sommer hartseer! Baie mooi en hoop daar kom nog baie mooi songs uit jou pen uit!
Hi Dillon Hierdie lied van jou is darem diep en so pragtig. Wanneer kom jy terug na Bok Radio ons mis jou.
Baie mooi lied met diep betekenis.
Dankie vir die song, soveel betekenis vir my
Baie mooi Liedjie Dillon
Soso mooi en waar !!!
Fantasties!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Thnx Dillon voor je link ... mooie song!!
Dankie, dit is n Awesome Song
@Marietije. Goedemorgen en goede reacties, Hoe gaat het met je en hoe is het weer vandaag?
"Sjoe !!!! Pragtig gedoen !! Groete uit Ozz !!
so baie waar en mooi
Baie mooi song.
Dit is vir my sussie Doreen Smit Oorlede op 23 Jan 1989 op 20jaar!😥😪😭
Pragtig.
Excellent
Dit laat my so verlang na my ou sus, wat ook weens ongeneesbare siek gesterf het, ek mis haar baie.
Pragtig dit roer jou hart snare
Dankie en sterkte aan almal wat in hulle lewe n Emma het . Love jou stem.
Mooiste song Dimpels
Awesome!!!!!!!
Jou tyd is jou tyd onthou dit daarna WEG is jy WEG waarheen ???
Natascha, ek het van van 1967 tot 1975 bij Sasol gewerk. Die shift supervisor was oom Lappies (Labuschagne). Hij was 'n baaie ouwelijke man. Is dit familie van jou?
Ek is Vlaams en bly in Brugge.
Ja my geliefde RENZO !!!!!
Een van die mooiste Afrikaanse liedjies ooit. Waar kan ek n CD bestel ?
Baie dankie vir al die ondersteuning en jou deelname in die groei van Iets so naby aan my !! Dankie dat jy deelmaak van my lewe, en nou ek van joune !! As jy Black Berry het stuur jou pin na info@dillonlerm.co.za , dis altyd lekkerom net somtyds met iemand te kan praat en te deel !! xx D:)
ek onthou toe jy hierdie lied in Lydia ons oute huis in Ladybrand gesing het het nog die cd gekoop
Met heimweë en verlange dink ek aan al die "Emmas" in my lewe........
Heel mooi nummer, maar hoe heb je dat naar mij gestuurd?
Succes!
Kompetisie om treffers te skryf is n uitdaging. waarom skryf n song en Dan land dit op in n ander kunsternaar se hand,?
moet net noem ek skryf of my seun se naam.
of sal ek se van n proebeer sanger aan n pro he he
ek wiil net iets kyk