Die Wet

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 лют 2025
  • In hierdie video verken ons die belangrikheid van die antieke wette in die Ou Testament. Hoekom is hulle in die Bybel, en wat sê hulle vir Jesus se volgelinge? Ons ondersoek hoe hulle 'n strategiese doel in een sleutelfase van die Bybelse verhaal vervul het, wat gelei het tot Jesus wat die wet vervul het en dit opgesom het in die oproep om God lief te hê en jou naaste lief te hê soos jouself.
    Kredietrol:
    Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
    Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
    #BibleProject #bybel #DieWet

КОМЕНТАРІ •