Our Fynbos Homestead
Our Fynbos Homestead
  • 7
  • 4 612
Poultry and Sheep Netting
Managing animal's grazing in a holistic management way and also protecting them from predators is a big challenge on a farm. Since we started using electric netting, moving animals to new pastures became much easier and time saving. It takes a few minutes to move a camp to newe pastures.We use the electric netting for sheep, chicken and as well as our free range pigs. Each net is 50m long.
Visit our online shop at www.fynboshomestead.co.za/ to order yours.
Переглядів: 166

Відео

Fire Roasted Coffee
Переглядів 844 роки тому
We roast coffee on a fire, turning a drum by hand.
Ons suurdeeg pizza
Переглядів 1444 роки тому
Ons maak suurdeeg pizza basisse wat in ons klei-oond gebak word. Die basisse kan in 'n gewone oond ook gebak word.
Suurdeeg Potbrood
Переглядів 5214 роки тому
Ons bak daagliks suurdeeg potbrood, panbrood of pizza. Ons het nie 'n oond nie, en bak die potbrood op die gasstoof in 'n groot plat pot met 'n dik boom. Die brood kan ook in 'n pot oor die kole gebak word. Ons hou daarvan om klein balletjies te maak, maar die deeg kan ook as 'n eenheid gerek en in die pot geplaas word om 'n groot brood te vorm. Daar is min dinge lekkerder as warm brood waarop ...
Suurdeeg Panbrood
Переглядів 2134 роки тому
Suurdeeg panbrood is 'n maklike suurdeeg brood wat in die pan gebraai word. Dit is dikker as pannekoek en groter as plaatkoekies met al die goedheid van suurdeeg. Daar word egter nie gerek of geknie aan die loperige deeg nie. Jy kan die panbrood net so met botter eet, of kruie bo-op die beslag in die pan byvoeg. Dit kan ook 'n vinnige pizza basis word.
Ongesuurde Panbrood
Переглядів 1,5 тис.4 роки тому
Ongesuurde brood is dun, plat brood wat nie fermenteer of rys nie. Ongesuurde brood word in die Bybel gebruik by die instelling van Paasfees. Die brode is eenvoudig en vinnig om te maak en kan gebruik word met of sonder 'n vulsel, saam met sop of as 'n maklike pizza basis.
Om 'n suurdeegplantjie te begin, is kinderspeletjies.
Переглядів 2 тис.4 роки тому
Truhan het nadat ons 'n klei-oond gebou het om pizza te bak, besluit om 'n suurdeegplantjie te begin om pizzadeeg mee te maak. Hy verduidelik in hierdie video hoe hy te werk gegaan het om die suurdeegplantjie te begin en gereed te kry vir die eerste baksel.