Suurdeeg Potbrood

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 30 січ 2025
  • Ons bak daagliks suurdeeg potbrood, panbrood of pizza. Ons het nie 'n oond nie, en bak die potbrood op die gasstoof in 'n groot plat pot met 'n dik boom. Die brood kan ook in 'n pot oor die kole gebak word. Ons hou daarvan om klein balletjies te maak, maar die deeg kan ook as 'n eenheid gerek en in die pot geplaas word om 'n groot brood te vorm. Daar is min dinge lekkerder as warm brood waarop botter smelt.

КОМЕНТАРІ •