It's an utter disgrace that parliament members must get paid so much money, and for doing exactly what!! and yet the pensioners can't get a decent increase as they need it the most ! No wonder people feel bitter about this unfairness😮
What a disgrace that they getting more money,what about the sassa grants,we got R80 then a R10 in October wow!that's a lot of money hey,why don't they just give R3000.an then give increases to follow,for people to survive,I hope this new government will make a difference
Ja hulle geld gaan op maar die sassa geld gaan op net met n R10, dit is te erg R2180 waar van die hiusrent R2000,en meer is ons kan nie eers vir jou ordentelik kos koop nie want dit is nie genoeg nie anderlande se oumense kry R5000 en meer hoekom kan hulle nie dit ook op lig nie en meer gee nie
Die Goddelose se ondergaan kom stadig maar seeker, maar die regverdige staan weer op. Draai terug tot God. Die woord is alreads besig om julle te beoordeel. Die woord is skerper as enige swaard met twee snykante. Frees God.Rampe kom op baie maniere, maar dis God wat red. Frees en prys kom hul nie gepaard nie, Wysheid is om op God te vertrou. God gee nuwe hoop. Wie nie wil luister na insig nie, sal die gevolge dra. Almal wat nie in die Here glo en die woord sal weg waai soos kaf, om die woord te leer Ken is om stroome lewende water te vind, n blywende vesting. Amen /Let it be so

Miljoene en hoeveel gaan slaap honger
Seriously this is disgusting and we are taxed to death.
Het geen hart vir ons pensioner en arm mense wat honger moet gaan slaap maar ons vote is goed
Ons bly fools om vir hulle te vote
Geen wonder dat almal so baklei vir mag en posisies nie.!!!
Goeie bliksem - dis lekker né, vir fokkol doen
Sit en slaap heeldag.
Hoekom vloek jy so?
@@williameng368 shame - vas gevra sê my maar
🤕🤕🤕🤕@@williameng368
En ons moet kak en betaal en hul lewe lekker
Hou op vloek man!
@@williameng368 want ds di waareid
@@FrankVerster nope
We are starving in this country and this government can earn these amounts...what a disgrace
Nog nie eers begin werk en klaar n verhoging,hulle moet nie eers n pro rata kry nie
I want to know who is sitting on this committee that set parliamentary salary scales……
Nog ni eers aangestel ni.en hul kry klaar n groot verhoging.dink dis tyd dat gov.se salarisse drasties moet sak na bv.500 000 en ni miljoene pm ni
What a disgrace that they getting more money,what about the sassa grants,we got R80 then a R10 in October wow!that's a lot of money hey,why don't they just give R3000.an then give increases to follow,for people to survive,I hope this new government will make a difference
No Increase for Parliament.Sakke Alreeds Vol van Taxpayer Geld.
2.5% verhoging!! F... wanneer gaan die volle, totale, maandelikse SASSA grants van hulle salarisse afgetrek word, asb!!!
dis darem baie geld vir niks doen nie
Why must the weather always be rushed through !
Far to many ministers and sub ministers, means no one is held accountable.
Damn disgrace, for doing what?
LORD........
Ja hulle geld gaan op maar die sassa geld gaan op net met n R10, dit is te erg R2180 waar van die hiusrent R2000,en meer is ons kan nie eers vir jou ordentelik kos koop nie want dit is nie genoeg nie anderlande se oumense kry R5000 en meer hoekom kan hulle nie dit ook op lig nie en meer gee nie
😮 amazing what the ministers pay struggling to get a pension grant
What about prosecuting all those found guilty in the zondo comission?
They do nothing
Die Goddelose se ondergaan kom stadig maar seeker, maar die regverdige staan weer op. Draai terug tot God. Die woord is alreads besig om julle te beoordeel. Die woord is skerper as enige swaard met twee snykante. Frees God.Rampe kom op baie maniere, maar dis God wat red. Frees en prys kom hul nie gepaard nie, Wysheid is om op God te vertrou. God gee nuwe hoop. Wie nie wil luister na insig nie, sal die gevolge dra. Almal wat nie in die Here glo en die woord sal weg waai soos kaf, om die woord te leer Ken is om stroome lewende water te vind, n blywende vesting. Amen /Let it be so
Daar being die korupsie al klaar aai
Hulle MOET boggerol kry nie. Hulle verdien reeds ver genoeg. Sies skaam hulle
Need cut 25%
Well keep choosing ANC,
Can you please talk on the weather please 🙏 thanks 👀
What about our citizens who vote let they sitting there is unfair they must let us also get benefit for what us vote for them 😂
Kan pension 5000wees😂
Slope is n slinkse skelm
Net so haastig om in parliament te kom en slaap Dan so Baie betaal ..wat is die storie met die pen in linker hand maar hys regs