Mense moet verstaan dat in die tydperk waarin ons leef vir die afgelope paar jaar, dat indien onderhoude toegestaan word aan enige joernalis moet daar ten alle tye 'n media span van jou eie kamp teenwoordig wees wat enige onderhoud opneem sodat daar bewyse kan wees wat werklik gesê is op die vrae wat gevra word. Beter as die onderhoud lewendig uitgesaai word maar met vandag se tegnologie en KI word die waarheid ook haas ontmoontlik op lewendige uitsendings. Ook 'n goeie regspan is 'n moet om enige leuns of verdraaide waarheid in die hof te beveg, maar daarvoor het jy diep sakke nodig of 'n goeie weldoener.
Josias Kerkhoff klink soos die geheime identiteit van Johannes Kerkorrel. 😅
Mense moet verstaan dat in die tydperk waarin ons leef vir die afgelope paar jaar, dat indien onderhoude toegestaan word aan enige joernalis moet daar ten alle tye 'n media span van jou eie kamp teenwoordig wees wat enige onderhoud opneem sodat daar bewyse kan wees wat werklik gesê is op die vrae wat gevra word.
Beter as die onderhoud lewendig uitgesaai word maar met vandag se tegnologie en KI word die waarheid ook haas ontmoontlik op lewendige uitsendings.
Ook 'n goeie regspan is 'n moet om enige leuns of verdraaide waarheid in die hof te beveg, maar daarvoor het jy diep sakke nodig of 'n goeie weldoener.
Gustav, ek bepleit 'n voltrekking vir Bodem
11:50 Krygshoof "warlord" klink soos die nag van die lang messe maar in die geval AK's en helder oordag.