Hoop (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Wanneer jy na hierdie video kyk/luister, mag jy besef dat daar HOOP is vir mense, vir kerk, vir besighede & vir ons land.
    "... Christ in us, the hope of glory..."
    Alle kopiereg behoort aan Oase Gemeente.
    Kreatiewe Direkteur: Tertius Nieuwoudt
    Kameramanne: Nicholis de Kock, Wayne Viljoen, Dannha Coetzee
    "Editing & Grading": Gillaume Louw
    Hoop song geskryf deur René Louw
    Producer: Francois de Klerk
    Lirieke:
    In die donker van die nag bly U my lig
    In die middel van die stryd bly U die een
    wat oorwinning sal bewerk.
    U bly getrou, ek glo dit
    Wanneer storms om my woed sal ek bly staan
    U's die een wat altyd voor my uit sal gaan
    en oorwinning sal bewerk.
    U is getrou, ek glo dit
    HOOP vir my toekoms, HOOP vir my nou
    HOOP wat vir ewig sal bly hou
    'n Vaste anker, ek sal nie wankel nie
    U is my HOOP, U is my HOOP
    U is my bron, U is my krag
    In U arms is ek veilig
    My vesting sterk, my toekoms is
    Vir ewig veilig in U hande

КОМЕНТАРІ • 21

  • @rianagerber6617
    @rianagerber6617 5 місяців тому +2

    👑👑in Jesus se Almagtige Naam! Heillige Gees, stortuit❣️❣️❣️❣️

  • @billywilliamvanheerden8558
    @billywilliamvanheerden8558 3 роки тому +2

    great julle!!

  • @daniematthee
    @daniematthee 4 роки тому +3

    Baie dankie. Puik video.

  • @benvdl11
    @benvdl11 10 років тому +4

    Verslaaf aan Jesus! Hoop, geloof en liefde! Van julle beste werk!Nou voorwaarts mars vorentoe die blink toekoms in.

  • @andriespretorius7113
    @andriespretorius7113 3 місяці тому +2

    ❤❤

  • @stephaanjordaan4239
    @stephaanjordaan4239 3 роки тому +1

    Ek hou vreeslik baie van hierdie liedjie, dis sooooooo violin en dit prys die Here naam👍

  • @stephaanjordaan4239
    @stephaanjordaan4239 3 роки тому +3

    Love it!!

  • @GroovySA
    @GroovySA 10 років тому +2

    Lekker kickass video. Dankie vir awesome boodskap en band wat rock. Julle maak inderdaad 'n verskil. Laat ons almal hierdie boodskap van HOOP uitdra.

  • @1GingaNinja1
    @1GingaNinja1 10 років тому +1

    DJ Gilla. 3.47. Hahaha. Well done everyone. Awesome stuff.

  • @susansnyman6295
    @susansnyman6295 10 років тому +1

    Dankie dit gee d nodige....hoop!!!!!

  • @stefanrousseau6252
    @stefanrousseau6252 10 років тому +1

    Awesome song, awesome music video.

  • @Jacques77315
    @Jacques77315 10 років тому +1

    NICE JULLE!!!! AMEN

  • @walrusaudioeffects
    @walrusaudioeffects 10 років тому +2

    Sounds great, guys!

  • @deonesterhuizen4056
    @deonesterhuizen4056 5 років тому

    🙌🙌🙌

  • @hunterlowe8855
    @hunterlowe8855 5 років тому +2

    I would love to have tabs for your guitar lead pieces please... I would love to bring this to my church

  • @tertius_77
    @tertius_77 10 років тому

    dankie aan almal wat gehelp het !!

  • @MelissaKetterer
    @MelissaKetterer 10 років тому +2

    Amazing! Ek kan nie genoeg hiervan kry nie...excellent lirieke, melodie en musikante! Loer bietjie na DSG, miskien as julle afkom Kaap se kant toe kan ons reël vir 'n epic gig saam :)
    facebook.com/dsgband

  • @anneliseleroux5437
    @anneliseleroux5437 9 років тому

    Awesome! Deel julle julle chords?

    • @OaseGemeente
      @OaseGemeente  9 років тому

      Annelise le Roux jy kan die bladmusiek hiervan asook van ons nuwe Ons Vader CD gratis aflaai by oasegemeente.co.za/?p=8

  • @benvdl11
    @benvdl11 10 років тому

    Verslaaf aan Jesus! Hoop, geloof en liefde! Van julle beste werk!Nou voorwaarts mars vorentoe die blink toekoms in.