Namakwa Eco 4x4 route September 2020 - Day 1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 8

  • @johannel4170
    @johannel4170 2 роки тому +1

    Hi Oom. Dis Johan wat saam fiets ry. Joh baie mooi wereld. Mooi video

  • @charlkleinhans663
    @charlkleinhans663 3 роки тому +1

    Hello Francois, is dit moontlik om vanaf Pofadder via Charlies Pass na Ramansdrift in een dag te ry of gaan dit 'n bietjie te lank vat?

    • @francoisraath3593
      @francoisraath3593  3 роки тому +1

      Hi Charl
      Ek het doelbewus ons trippie so beplan in twee dae sodat ons nie te gejaagd hoef te wees nie. Die hoofdoel is tog sekerlik om die omgewing te geniet asook om so hier en daar te stop en dan ook om iets langs pad te eet.
      Die totale afstand tussen Pofadder en Ramansdrif soos ons gery het is ongeveer 190Km met reistyd van ongeveer 6 en half tot 7 ure. So dis 'n lang dag sonder stoppe. Roete nie uitdagend nie net by Chalies Pass se begin is daar 'n lelike klipbank om oor te kom. Soos jy gesien het - ek het hele roete met X-Trail gery met groot uitdagings verder aan.
      By Ramansdrif is water baie vlak en nie juis vir swem nie. By Klein Pella River Canp baie lekker.
      Hoop dit help.
      Groete en mooi ry.
      Francois

    • @louisvantonder8155
      @louisvantonder8155 3 роки тому +1

      @@francoisraath3593 Hello Francois. Is jou xtrail n low range 4x4. Wil kyk om die roete te ry met n sleepwa en n Rav AWD. Watter uitdagings is daar andersins behalwe Charlies pas. Hoogte van die voertuig dink ek is die enigste probleem...

    • @francoisraath3593
      @francoisraath3593  3 роки тому +2

      @@louisvantonder8155 Hi Louis. Nee dis 'n outamaties 2.5. Het ook nie diff lock nie. Ek het wel 30mm spacers vanaf Rusland ingevoer wat tussen shocks en body gemonteer is. Langer studs benodig natuurlik.
      Die klipbanke by Charlies pass is nie te erg as jy hom mooi benader nie. As jy dieselfde roete as ek volg dan kom die eintlike uitdaging teen 'n heuwel soos gesien op my video van dag 3. Hierdie een is 'n kneuwel en ek ag myself baie gelukkig dat ek dit tot bo kon maak. Dis hoekom ek my vriend eerst laat ry het ingeval hy my sou moes tou.
      Die outomaties was definitief my redding. Sou dit andersins beslis nie daar gemaak het nie.
      Leker ry en bly op die grondpad!
      Groete

  • @nqumthemba
    @nqumthemba 3 роки тому +1

    As a newbie,when to know that the gate belongs to private citizen or its a national area ??

    • @francoisraath3593
      @francoisraath3593  3 роки тому +1

      If you refer to farm gates - no problem at all. You can drive mostly anywhere unless there are specific signs prohibiting entrance.

    • @nqumthemba
      @nqumthemba 3 роки тому +1

      @@francoisraath3593 Thanks mun.