Jan de Wet - Hierdie Kind

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 31 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 13

  • @louisvanrensburg4066
    @louisvanrensburg4066 2 місяці тому +1

    Dankie Jesus🙌🙌🙏🙏

  • @mariusthiart1396
    @mariusthiart1396 5 місяців тому +1

    Niemand sing hierdie lied mooier as juis Jan de wet

  • @gerrit14011956
    @gerrit14011956 Рік тому +1

    Dankie Here, vir Jan De Wet wat U inteim ken en vir ons so baie Seen bring!

  • @SoniaJbrt
    @SoniaJbrt 2 роки тому +3

    Elke Kersfees het ons hierna geluister toe ek 'n kind was. Dit het Kersfees gemaak as 'n Fees vir ons Here Jesus. Alles was net oor Jesus, en vandag nog is dit alles oor Jesus! Wat 'n wonderlike nalatenskap en wonderlike saad wat in my kinder-hartjie gesaai is en groot vrug dra alles te danke aan my Here Jesus, Alle Eer aan my Here Jesus Christus vir Ewig! HalleluYah!

  • @estherabrahams631
    @estherabrahams631 Рік тому +3

    Amen...bring hulde aan die Koning van alle konings

  • @nickoch5855
    @nickoch5855 4 роки тому +5

    A timely reminder that Christmas is not only about the Baby born in a stable BUT also about the Cross.

  • @janmaree6973
    @janmaree6973 3 роки тому +2

    Absoluut fantastiese en pragtig

  • @anjofourie7813
    @anjofourie7813 2 роки тому +1

    Amen... Ja ons Koning Verewig en Ewig🙌🙌🙌

  • @kobussmit1833
    @kobussmit1833 5 років тому +5

    Jan de wet kan hierdie lied sing want hierdie wereld staan na sy einde toe God het hom geseen.

  • @willembotha4736
    @willembotha4736 Рік тому +3

    Amen Aan ons Koning Jesus Kom die heerlikeheid en die eer toe. Ons Verloser Jesus Christus

  • @taniapaister1960
    @taniapaister1960 4 роки тому +3

    Amen, Even so, come Lord Jesus! We should be prepare for our Heavenly mansions. Time is no more....

  • @HeinJoubert-ky1xz
    @HeinJoubert-ky1xz 2 місяці тому +1

    Hierdie kind is reeds hier. Hy moet Homself net nog visible maak. Ons staan op die vooraand van huis toe gaan. Dit is tyd Jesus!

  • @berthalukkes7382
    @berthalukkes7382 4 роки тому +1

    *