Dankie vir wonderlike herinneringe. Ons het dikwels daar gereis, heen en weer tussen Kaapstad en Suid-Wes, deur daardie droeë, dorre, leë wêreld en dan eendag is daar 'n reëntjie of drie en skielik, amper oornag, ontplof alles in 'n rykdom, 'n magdom van pragtige blomme! Soveel dat jy huiwer om in die veld te stap want nêrens kan jy 'n voet neersit sonder om pragtige blomme te vertrap nie!
love seeing the Afrikaans only sign. If people don't speak Afrikaans (as I don't, I'm Welsh and live in Wales) then they can learn some basic Afrikaans. Same that sings in KZN should be in isiZulu only too.
One het so n bietjieAfrikaams praat en die AI tel dit op en jou video pops up today.Groete van Crows Nest Qld.bAustralia. Room nokke wat verlang Baie.❤
Baie mooi!!! Baie dankie vir die deel!!!
Wat n stunning video ! Thanks for sharing. Wat n trip !😊
Heel Mooi, very similar to the Australian outback, great video thanks.
Stunning!!! and the music goes well with it.
Nature at its finest. Thanks for sharing this trip with us.
Baie dankie vir die video. Dis besonder mooi.
Baaie mooi ... nature at its best!
I love this, everything about it, the imagery, the music. Please keep them coming. 😎
Dankie vir die video. Dit is besonder mooi.
Ongelooflik mooi. Baie dankie. Dis baie besonders.
Dankie Innes baie mooi, lekker musiek
Dankie dat julle deel!!!
Dis nou n Prrragtige video van daardie dele,BAAAAIE dankie. Maak maar nog. Tein uit Tien.
Dankie vir wonderlike herinneringe. Ons het dikwels daar gereis, heen en weer tussen Kaapstad en Suid-Wes, deur daardie droeë, dorre, leë wêreld en dan eendag is daar 'n reëntjie of drie en skielik, amper oornag, ontplof alles in 'n rykdom, 'n magdom van pragtige blomme! Soveel dat jy huiwer om in die veld te stap want nêrens kan jy 'n voet neersit sonder om pragtige blomme te vertrap nie!
Sjoe! Pragtig waar die Here se sakkie saad 'n gaatjie ingehad het toe Hy daar verby beweeg het!
Thank you so much for this video. Unable to see the flower show this year.
What more could you want to experience but the beauty of SA
Dankie, 'n werklike goeie video met voete jeuk musiek. Sou dalk net bietjie meer blomme wou sien.
What a gift
Baie dankie vir 'n heerlike bederf tydjie saam met julle. Om ABBA VADER se prag en praal te beleef
Ag, man, Innes! Pragtig! Ek verlang my jis af!
Beautiful Gods creation
Baie dankie. Groete aan hartland se Namakwalanders.
Snaaks as jy hierdie mooi goed sien verlang jy al is jare dat jy daar weggetrek het.Sulke harts goed.
😂 dankie, ons was twee weke gelede ook daar
Fabulous
Sjoe baie mooi baie dankie julle, en daai is darem 'n mooi trokkie wat julle ry 💪🥰
Lekkar,a serious close up of a vytjie might of added to the piece!
love seeing the Afrikaans only sign. If people don't speak Afrikaans (as I don't, I'm Welsh and live in Wales) then they can learn some basic Afrikaans. Same that sings in KZN should be in isiZulu only too.
One het so n bietjieAfrikaams praat en die AI tel dit op en jou video pops up today.Groete van Crows Nest Qld.bAustralia. Room nokke wat verlang Baie.❤
Pas aangesluit! Dit is werklik iets besonders. Pragtig en onkoopbaar.
Ek wil huis toe gaan. Dankie vir die herhinderinge Innes.
Daai 8 prop klink mooi
Was daar in september-helaas bykans niks
Augustus altyd n treffer.. 2 week.....hulle verdwyn vinnig na n paar warm dae
Pragtig....ek verlang na waar ek groot geraak het.....