Hierdie lied is bewys dat Afrikaans nooit sal doodgaan nie. Die woorde is hartroerend en Neil se stem is soos 'n herhaling van Koos du Plessis. Dankie Neil, vir hierdie pragtige lied. Baie dankie vir jou hele CD - dis so pragtig. Ek salueer jou...
My oupa wou gehaad het dat ons die liedjie gebruik vir sy begrafnis. Dis byna 4 jaar later en die liedjie word nogsteeds gebruik tydens vadersdag, sy verjaarsdag en kersdag. Ons miss oupa elke dag ❤️ RIP # Pieter Smith
What an amazing voice 🥰 I remember a Christmas in Jerrfries Bay, we all sat round whilst you sang your beautiful songs This was so many years ago, maybe 17 ?? Good memories with Oupa Theuns and Ouma Bettie and the whole family Wish you all the luck in the world xx
Ek sal NOOIT vrede hê dat my pappa weg is nie. NOOIT NOOIT NOOOOOOOIT NIE!!! NIE TYD OF HUIL OF NIKS NIKS NIKS SAL MY PYN OOIT KAN WEG VAT NIE!!! HYT NIE VERDIEN OM VAN DIE PES TE STERF NIE😭😭😭😭😭😭😭😭 Mooiste liedjie OOIT vir die mooiSTE mens OOIT OOOOIT!!!!!! My pappa se begrafnis liedjie... Ek sal NOOIT NOOOOOOIT NOOOOOIT WEER n mens kan meer lief hê soos wat ek my pappa lief het nie. Die dood is iets wat NIEMAND sal verstaan. Die liefde tussen my en my pa sal NIEMAND NIEMAND NIEMAND OOOOOOOOIT KAN VERSTAAN. Elke mens is seker anders...elke mens se liefde vir mekaar op n ander vlak....Ek ken GEEN groter vlak van liefde as die liefde vir my pa....en nou is my GROOTSTE liefde weg...en ek...ek is stukkend...verewig op hierdie aarde is ek in stukke. OOO HERE HELP MY DIE STUKKE BY MEKAAR HOU.
Ons werk daagliks met "silwer komberse" so hierdie song het my in trane gehad toe ek hom die eerste keer hoor. Nou is hy n inspirasie vir my en besef ek die ekstra liefde wat ons gee wanneer alles verby is, maak wel n verskil. Die respek waarmee ons mense behandel. Dankie Neil!
A beautiful imagining of a person's last moments. This song must stem from some deep personal experience. May I never have to experience something that inspires enough emotion to write a song as moving as this.
Ek dink elke keer aan my man se motorfiets ongeluk en ek kan die liedjie miljoen keer oor en oor luister en huil elke keer. So diep maar wonderlike liedjie. RIV my man, jou plekkie hier op aarde hier by my is baie, baie leeg. Tot ons weer ontmoet 💔
My man het baie van die liedjie gehou en ons het dit gespeel toe hy oorlede is op 11April 2020 toe ons vir hom n diens hier by die huis gehou het. Hy was 81jr.
Sooo mooi! Dit laat my dink aan Prediker 12. †♥ _'EN dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie - voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën, dié dag wanneer die wagters van die huis sal bewe en die sterk manne krom word en die malers die werk staak, omdat hulle te min geword het, en die wat deur die vensters kyk, verduister word, en die deure na die straat gesluit word, terwyl die geruis van die meul verswak; en hy opstaan as die voëltjies begin sing en al die tone van die lied dof sal word. Ook sal hy bang wees vir ’n hoogte, en verskriklike dinge sal op die pad wees! En die amandelboom sal in bloei staan, en die sprinkaan sal homself met moeite voortsleep, en die kapperkruid nutteloos wees; want die mens gaan na sy ewige huis, en die rouklaers sal op die straat rondgaan. Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het.'_ ~PREDIKER 12:1-7
Unbelievable mooi. My hondjie van 14 jaar is 4 Des 2019 toegemaak in sy silwer kombers. Mis hom oneindig oneindig baie. Dis soos om 'n kind te verloor.
Die Lied is baie hartseer laat my terug dink aan die dag toe my man en seun 29 Jan 2008 saam in Motorongeluk oorlede is die dag net na my seun 23 geword het. 😭💔😭 Hul kan maar die lied op my begrafnis speel.
Hallo Neil. Wat n song. Ek het nog altyd gese jy kan maar sing. Onthou Bosvelder, Andre Fourie met die blinde seun Andre. Weet nie waar jy jou nou bevind nie . Ek het jou nommer verloor toe hulle my foon gesteel het. Sal hom graag weer wil kry. Wil weer ook eendag na jou gaan luister as jy hier in Centurion erens is. Hierdie Song is sterk, dit gee my hoendervleis. Hou so aan sal altyd jou fan wees en jou CDs koop. My seun Andre het nou gese hy soek die een. Wat is die CD se naam
Neil Somers dankie die song is bedoel vir my oorlede man wat net skielik oorlede is Ek en my kids moes toekyk hoe hy sy laaste asem uitblaas en ook toe hulle sy oe toedruk en hom in n bodybag toerol Dit was so skokkend en iets wat nie ek of my 3kids 18 13 en 8 ooit sal kan vergeet nie
Ek glo nie baie mense besef die lied handel oor selfdood nie. Ek kom luister soms hiernaa as ek dink aan alles wat my gewese man uitgemis het op sy pragtige 3 kinders se lewens ( almal nou jongvolwassenes). Maar die swart hond was te groot vir hom 10 jaar terug. Sy seun gaan weer terug na Ukraine as n vrywilliger. Middel dogter studeer wildbewaring en rehabilitasie, jongste wil ‘n argitek word.
Hierdie lied is bewys dat Afrikaans nooit sal doodgaan nie. Die woorde is hartroerend en Neil se stem is soos 'n herhaling van Koos du Plessis. Dankie Neil, vir hierdie pragtige lied. Baie dankie vir jou hele CD - dis so pragtig. Ek salueer jou...
My oupa wou gehaad het dat ons die liedjie gebruik vir sy begrafnis. Dis byna 4 jaar later en die liedjie word nogsteeds gebruik tydens vadersdag, sy verjaarsdag en kersdag. Ons miss oupa elke dag ❤️ RIP # Pieter Smith
❤❤❤❤😂🎉❤❤❤❤😢😢😢
Sorry for your lost😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭.
So mooi...my kind Mamma mis jou!! RIP Jacques Eysele 1989 -2015 😰😰
What an amazing voice 🥰 I remember a Christmas in Jerrfries Bay, we all sat round whilst you sang your beautiful songs
This was so many years ago, maybe 17 ??
Good memories with Oupa Theuns and Ouma Bettie and the whole family
Wish you all the luck in the world xx
one of the best songs ever.
Ek sal NOOIT vrede hê dat my pappa weg is nie. NOOIT NOOIT NOOOOOOOIT NIE!!! NIE TYD OF HUIL OF NIKS NIKS NIKS SAL MY PYN OOIT KAN WEG VAT NIE!!! HYT NIE VERDIEN OM VAN DIE PES TE STERF NIE😭😭😭😭😭😭😭😭 Mooiste liedjie OOIT vir die mooiSTE mens OOIT OOOOIT!!!!!! My pappa se begrafnis liedjie... Ek sal NOOIT NOOOOOOIT NOOOOOIT WEER n mens kan meer lief hê soos wat ek my pappa lief het nie. Die dood is iets wat NIEMAND sal verstaan. Die liefde tussen my en my pa sal NIEMAND NIEMAND NIEMAND OOOOOOOOIT KAN VERSTAAN. Elke mens is seker anders...elke mens se liefde vir mekaar op n ander vlak....Ek ken GEEN groter vlak van liefde as die liefde vir my pa....en nou is my GROOTSTE liefde weg...en ek...ek is stukkend...verewig op hierdie aarde is ek in stukke. OOO HERE HELP MY DIE STUKKE BY MEKAAR HOU.
How can we be absolutely sure that our heavenly Father will receive us?
Because He says so! God is always true to His Word. We just have to believe in Jesus and His sacrifice 🙏
Well said 🙏@@danielwentzel9725
Romans 10:9 If you declare with your mouth, “Jesus is Lord,” and believe in your heart that God raised him from the dead, you will be saved.
No such thing as a heavan ,if you die it will be the same as before you were born.
Ons werk daagliks met "silwer komberse" so hierdie song het my in trane gehad toe ek hom die eerste keer hoor. Nou is hy n inspirasie vir my en besef ek die ekstra liefde wat ons gee wanneer alles verby is, maak wel n verskil. Die respek waarmee ons mense behandel. Dankie Neil!
Baie dankie. Waardeer en dankie vir wat julle doen.
A beautiful imagining of a person's last moments. This song must stem from some deep personal experience. May I never have to experience something that inspires enough emotion to write a song as moving as this.
Wonderlike stem so baie gevoel en pragtige woorde. Baie mooi.
Diep woorde wat jou laat dink oor hoe dankbaar jy eintlik moet wees vir wat jy het
RIP MNR DEON LE ROUX jy sal gemiss word..jy was n held in ons skool
Talent van 'n Koos Dup! So lekker om kwaliteit te hoor en nie die gewone 'baby baby' lirieke van deesdae!! Pragtig dankie!
Ja...die algemene 'swaai jou boudjies' lirieke is om van naar te word....enige woord word gebruik solank dit rym met die vorige sin...ughh.
vreeslik mooi... dit word vandag op my skoonma se roudiens gespeel💔
so mooi, dit het my net weer laat besef jy moet te alle tye gereed wees om Gehaal te word....
Dis die mooiste lied van my dood oupa baie dankie om die lied op te sit
Dis een van jou mooiste songs Neil
My vrou op 7 oktober 2020 oorlede aan n hartaanval en hierdie lied gee my Trane elke keer as ek sit hope maar so gepas dankue Neil prgtage lied
N mooi lied Neil..vol hartseer vir ons boerevolk.
Beautiful! Woorde, wysie, stem, alles!
Ek dink elke keer aan my man se motorfiets ongeluk en ek kan die liedjie miljoen keer oor en oor luister en huil elke keer. So diep maar wonderlike liedjie. RIV my man, jou plekkie hier op aarde hier by my is baie, baie leeg. Tot ons weer ontmoet 💔
My man het baie van die liedjie gehou en ons het dit gespeel toe hy oorlede is op 11April 2020 toe ons vir hom n diens hier by die huis gehou het. Hy was 81jr.
My man het die lied so baie geluister en hy is 2 maande gelede toegemaak in sy Silwer Kombers!!! Dis so n treffende lied!!
Mooiste mooi, huil my oe uit....hartroerende woorde...
Sooooo mooi...
dankie Neil Somers. dit is roerend mooi.
Hoe is dat ek nou eers hierdie lied en hierdie kunstenaar ontdek? Dis amptelik my nuwe gunsteling lied!! Baie bakgat thumbs-ups!
Sooo mooi! Dit laat my dink aan Prediker 12. †♥
_'EN dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie - voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën, dié dag wanneer die wagters van die huis sal bewe en die sterk manne krom word en die malers die werk staak, omdat hulle te min geword het, en die wat deur die vensters kyk, verduister word, en die deure na die straat gesluit word, terwyl die geruis van die meul verswak; en hy opstaan as die voëltjies begin sing en al die tone van die lied dof sal word. Ook sal hy bang wees vir ’n hoogte, en verskriklike dinge sal op die pad wees! En die amandelboom sal in bloei staan, en die sprinkaan sal homself met moeite voortsleep, en die kapperkruid nutteloos wees; want die mens gaan na sy ewige huis, en die rouklaers sal op die straat rondgaan. Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het.'_
~PREDIKER 12:1-7
Wat 'n pragtige stuk om aan te haal, Amanda! Dankie hiervoor.
beautiful song ....
Constance Mathala respect to you for respecting afrikaans music
Absoluut puik👌
Unbelievable mooi. My hondjie van 14 jaar is 4 Des 2019 toegemaak in sy silwer kombers. Mis hom oneindig oneindig baie. Dis soos om 'n kind te verloor.
Ek verstaan ❤
Sjoe. So mooi 💕💕😢
Ongelooflike mooi lied.. asook al die ander op jou album 'Hierdie hande'!
stunning. het dit gister op my ouma se begrafnis gehoor
Yay! nou kan ons dit in China ook luister!!! Dankie!!
For my friend Eddie Wallce - he passed away last night. 😥
Wow wow wow!!!!!
Stunning
Pragtig pragtig dis my begeerte ook by Jesus wil ek wees
So mooi
Wat 'n stem! Dis verby mooi.
Die Lied is baie hartseer laat my terug dink aan die dag toe my man en seun 29 Jan 2008 saam in Motorongeluk oorlede is die dag net na my seun 23 geword het. 😭💔😭 Hul kan maar die lied op my begrafnis speel.
amazing liedtjie dis my ouma se begrafnis lied ek sou nooit gehuil het tot hul die liedtjie gespeel het ni
baie mooi lied
Dit raak aan mens se hart!
Hoendervleis mooi!
Awesome
Treffend!
Dankie vir almal wat boodskap stuur en die lied waardeer.Beteken so baie!
Neil Somers Well done. Dis beautiful. Soveel wat ek wil sê oor die lied, wil uitvind, maar nie op social media nie. Just know, dis stunning.
Baie dankie.Mail my op somersneil2@gmail.com
Hulle mag maar hierdie lied op repeat speel op my begrafnis... Lovit... Well Well Done, ek Love jou musiek, hou so aan...
Hallo Neil. Wat n song. Ek het nog altyd gese jy kan maar sing. Onthou Bosvelder, Andre Fourie met die blinde seun Andre. Weet nie waar jy jou nou bevind nie . Ek het jou nommer verloor toe hulle my foon gesteel het. Sal hom graag weer wil kry. Wil weer ook eendag na jou gaan luister as jy hier in Centurion erens is. Hierdie Song is sterk, dit gee my hoendervleis. Hou so aan sal altyd jou fan wees en jou CDs koop. My seun Andre het nou gese hy soek die een. Wat is die CD se naam
Neil Somers dankie die song is bedoel vir my oorlede man wat net skielik oorlede is Ek en my kids moes toekyk hoe hy sy laaste asem uitblaas en ook toe hulle sy oe toedruk en hom in n bodybag toerol Dit was so skokkend en iets wat nie ek of my 3kids 18 13 en 8 ooit sal kan vergeet nie
Wow. Ongelooflik mooi.
baie mooi musiek
awesome liedjie.
Wow!
absoluut pragtig ...
Ek kry Hoendervleis. Wow wow wow wow. Stem is hemels!!!!!
Video nie hier nie, maar Middernagland is top klas... Sal nog vir lank my gunsteling bly...
Eka mis dad dis wat pa wou hoor lief dad
Pragtige woorde 🙏🙏🙏🙏
Liedjie vir my skoonma
baie mooi
awesome song rerag waar kan ek as da is ,kitaar cords &lyrics kry vi hom ?
Maak my snoesig toe, in my GAAS-kombers. Dit is hoe dit moet wees!
Ek glo nie baie mense besef die lied handel oor selfdood nie. Ek kom luister soms hiernaa as ek dink aan alles wat my gewese man uitgemis het op sy pragtige 3 kinders se lewens ( almal nou jongvolwassenes). Maar die swart hond was te groot vir hom 10 jaar terug. Sy seun gaan weer terug na Ukraine as n vrywilliger. Middel dogter studeer wildbewaring en rehabilitasie, jongste wil ‘n argitek word.
Gaan oor motor ongeluk,Glo nie selfmoord nie
My music
wow wow wow jy en adam tas moet iets saam doen ♥
Dink so aan my ma as ek hierdie hoor! 11 maande in die Vaderland
Dis so pragtig
so pragtig, laat mens diep dink
Ek eendag gaan,maak my toe in my silwer kombers.
😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😢😢😢😢😢😢😢😢😢This is sad.
My oom is begraawe op die song.😭😭😭😭
👍💞😘
MOOI STEM
Mis jou so baie moedertjie 😢
So so mooi
Eks jammer vir jou lost
Dukkes mis en dink ek so Aan jou... My ou DAD . vriend. Mis jou
Woorde wat ek graag sou wou sê die dag as ek nie meer hier is nie....
Mal4Musiek e
Eina.
Waarheid!! We were born to die.
Mis ek SA nou
eks verbaas dit het ni meer views nie...
Mense...
Die man kan sing, en hy het baie woorde wat sin maak.
Dink net as hy, Steve, Bok
Adam ens, saam eendag kan sing!!
Nhe
Baie dankie.
Digterlik mooi ❤
Rip andrea truter motorongeluk in pe 14 10 2017
Ek wil he my ouers moet die lied vir my eendag op my roudiens speel laat my net diep dink hoe geseen ons is
die dag as ek my kop neerle sal die lied op my begrafnis gespeel word
Die is voken kwaai lat my dink an toe ek bka kly was die dywel kan my nie vang ni
hy sing vanaand by ons skool
Hope4Ruben
Willem Lindeque, rus sag in die hemel😢
My juff is dood ń paar ure terug toe speel ons hom
🥺
Sorry vir haar. Ek verstaan.Ek gaan ook daar deer.My oupa is oorlede.Dit is hartseer.😭😭😭😭😭😭.Ek miss hom.
Dit is manierafiek. Sorry oor my speling. Ek is net ń kind.
How fucking depressing!
vreeslik mooi... dit word vandag op my skoonma se roudiens gespeel💔
so mooi, dit het my net weer laat besef jy moet te alle tye gereed wees om Gehaal te word....
so bitter mooi
baie mooi