Great song, apparently the Chinese have been eating skilpadjies 2600 years before us Saffers😂😂😂but I think ours are most probably much better quality, so what do you know, I've discovered a product that the Chinese have not pirated, they own the IP...
Klaar gebraai, klar gelag na diê ene.
Lekkker manne!
🍖🔥🔊🎵🕺Grotman raak onbeskof man💯🔥🔥🔥
Briljante liedjie, wel gedaan met die ene, Neil! 👏🏻👏🏻
Ons is vleisvreters🎉🎉
Love it😁😁👌
Ek braai sommer nou!! Lekker manne
n Uitstekende Video. Pragtig !
Kyk nou so 'n cool musiekvideo!
Lekker boys!! Ek braai sommer nou!!!
Lekker manne! #braaifluencers 🔥🔥
Ek smaak julle ouens kwaai! Ek is ook 'n trotse vleisvreter! Ek gaan vir myself 'n #VleisVreter hemp maak, virseker.🍖🥩
Waneer jy imand hoor se dat ons moet terugkeur na die goeie ou dae, praat hulle nie van 20ste eeu na Christus nie, maar die 20ste eeu voor Christus!
Eks ook een van daai 44 vleisvreters en trots daar op en ons gaan nou braai
Uitstekende video
So ja! Ek steek dadelik vuur aan!
Lekkeer
Great song, apparently the Chinese have been eating skilpadjies 2600 years before us Saffers😂😂😂but I think ours are most probably much better quality, so what do you know, I've discovered a product that the Chinese have not pirated, they own the IP...
LOL. Nie dat brandewyn vleis is nie, maar ok. XD