Deon Meiring -

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • Baie mense het al vir my gevra om hulle te help om aan die gang te kom met bekfluitjie. Toe vra ek vir Danie du Toit, wie se mooi bekfluitjie magic julle al gehoor het op baie Spoegwolf liedjies, om bietjie van sy wysheid te deel.
    #bekfluitjie #harmonica #mondfluitjie

КОМЕНТАРІ • 13

  • @zanderlourens6264
    @zanderlourens6264 3 роки тому +2

    Maybe die beste video op die hele internet.

  • @hansiehertzog6506
    @hansiehertzog6506 5 років тому +2

    Dit is baie cool dankie julle. Maak asseblief nog video's oor mondfluitjie en hoe om paar basiese liedjies te jol. Ek sal graag wil leer by ouens soos julle. Ek oefen nou al n tydjie mar sukkel nog en dit is moeilik om goeie hulp te kry!!

  • @dirkfolscher1370
    @dirkfolscher1370 4 роки тому

    Thanks julle ek het nou gery en een gaan koop .

  • @HENNINGRAS
    @HENNINGRAS Рік тому

    Kom op julle link af.....
    Ek speel self en meer met kitaar en dan wissel af met die KONSERTINA ook saam mondfluitjie.....dit kan werklik n geraas word as ek deurmekaar raak en vergeet het watter een is die hoofinstrument...
    Ek speel hoofsaaklik my eie komposisies en glad nie meer ander kusternaars se musiek nie weens persoonlike redes, net om veilig ook te wees sou ek op stage gaan en word betaal....
    Blessings uit die UK !!

  • @ebengp
    @ebengp 5 років тому +1

    @ Last die video waarvoor ek gewag het! Thanks manne, hoop daar kom nog

    • @DeonMeiring
      @DeonMeiring  5 років тому

      Eben Engelbrecht Ek’s bly! Laat weet waarvan jy nog sal wil sien dan kyk ek wat ek kan doen 😄

  • @williejansevanrensburg6302
    @williejansevanrensburg6302 4 роки тому

    Lekker julle krone next time as ek julle shows kom check kom ek met 'n C en Am vir Geel en Meneer eks die dude in die crowd wat saam Jam 👍🏻🤘🏻Die Kreef 🤘🏻🎉🍻

  • @Boermusiek
    @Boermusiek 2 роки тому

    kan Danie nie al daai stukkende fluitjies vir my stuur nie? ek speel self en ek tune hulle ek sal nog ure se speel uit daai ou fluitjies uit kry :D

  • @Bond58
    @Bond58 4 роки тому

    julle is fuckin amazing

  • @armandgraaff9361
    @armandgraaff9361 5 років тому +2

    As julle n song saam kan doen sal dit ongelooflik wees

    • @DeonMeiring
      @DeonMeiring  5 років тому

      Armand Graaff ek dink ook dit kan baie lekker wees! 😄

    • @happygogaming7704
      @happygogaming7704 5 років тому

      Deon Meiring doen dit asb. Glaskas was n massive band, vir my persoonlik steeds, veral in ons hoerskool era. Spoegwolf is n band vir die era, collide en maak n song saam asseblief. Die wereld sal na julle luister

  • @jeanettegouws388
    @jeanettegouws388 Рік тому

    Ek wil.ook leer speel E'k al opgegee