Die boek waarvoor Julius bang is

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 221

  • @riaanpotgieter475
    @riaanpotgieter475 Рік тому +34

    Malema moet nog banger wees vir die belangrikste boek wat ooit geskryf is. Die boek wat die waarheid bevat. In die begin was die woord en God was die woord. Almal sal teregstaan volgens die boek. Die Here God, ons Almagtige hemelse Vader is die enigste God, daar is geen ander 🙏🙌❤️🌹🇮🇱💕

  • @johandewet335
    @johandewet335 Рік тому +61

    Hierdie land van ons het soveel briljante ondersoekende joernaliste, waarvan Jacques Pauw, sekerlik een van die grootses is -natuurlik Jacques, gaan ek jou boek lees. Nogmaals welldone!

    • @jj56x7.5mm
      @jj56x7.5mm Рік тому +3

      Het die boek klaar gelees briljant

    • @craighall4451
      @craighall4451 Рік тому

      Well done Sir, for your courage and determination to bring what's hidden into the light. You are appreciated.

  • @nicksmit489
    @nicksmit489 6 місяців тому +10

    All sou Malena die verkiesing wen met 100% stemme, en sy naam staan nie opgeskryf in die Boek van die Lewe van Jesus Christus nie sal alles vir hom
    Verlore wees vir ewig.

    • @andretait2817
      @andretait2817 6 місяців тому +1

      Ja. Maar intussen....

    • @gregoryfrancis3899
      @gregoryfrancis3899 6 місяців тому

      Jacques "sing vir jou nuus24/cia aandete" Pauw, kom ons gesels 'n bietjie van jou Vrye Weekblad se veraaier dae.
      Miskien kan jy my ook hulp met spioene wat my vrou se daaglike bewegings kan monitor, vernaam as sy Rusland toe gaan. Ek wil 'n boek skryf daaroor.

    • @annetteelliott1494
      @annetteelliott1494 6 місяців тому

      Hou maar godsdiens hier uit asseblief.

    • @nellacoetzee3455
      @nellacoetzee3455 6 місяців тому

      6777​@@andretait2817

    • @Peace5139
      @Peace5139 2 місяці тому

      @annetteelliot1494 jy hou aan hierdie komment plaas. As God se boek vir jou n probleem is, het jy n probleem

  • @mardavanderhoven6152
    @mardavanderhoven6152 Рік тому +55

    Trots op jou Jacques, hou jou kop hoog!!! Die waarheid moet uit!!!

  • @mvgRSA
    @mvgRSA Рік тому +30

    Die enigste boek waarvoor hy moet bang wees, is die Heilige Bybel. Dit vertel hom sy toekoms waarvan hy nie gaan ontsnap nie.

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 Рік тому +5

      Hy gaan nog les opsê oordat hy gesê het dat hy is die Here en hy het nou net opgedaag God straf mense wat " blaspheme" God's laster.

    • @mvgRSA
      @mvgRSA Рік тому

      Hy gebruik kokaïene. Dit is algemene kennis dat kokaïen ʼn mens "The God Complex' gee. Dus maak hy sulke belaglike uitsprake.

    • @annetteelliott1494
      @annetteelliott1494 6 місяців тому +1

      Los maar asseblief godsdiens hier uit.

    • @gypsyrosallina
      @gypsyrosallina 6 місяців тому

      The Word and will of God will be the only saving grace

  • @mosesmanaka8109
    @mosesmanaka8109 Рік тому +10

    Dis baie goeie publisiteit vir jou boek met Malema se dreigemente, baie mense gaan nou jou boek koop.

  • @ronniemulligan6127
    @ronniemulligan6127 Рік тому +66

    Weet nie waaroor Julius so opgewonde is nie Eff lede kan nie lees nie

    • @neeltjebooysen2688
      @neeltjebooysen2688 Рік тому +3

      Ja maar ons kan. Aaaag gaan seker ook nie help nie sy ondersteuners kan ook nie lees nie.

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 Рік тому

      Met Malema se volgers is meestal Zimbabweans en hulle Kan nie Afrikaans lees nie of Engels praat nie ,want dit is net die goeie wat agtergebly in Zimbabwe en Al hulle kriminele en onkundige sotte het hierna gekom.

    • @neeltjebooysen2688
      @neeltjebooysen2688 Рік тому +2

      @@tokkieandrews9988 dink jy dalk bietjie verkeerd met die Engels praat sover ek hoor is Zimbabwe se skole better as ons sin.

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 Рік тому +1

      @@neeltjebooysen2688 did weet ek,hulle verpleegsters is ook better opgelei as wat hulle hier is ,maar Ek verwys eientelik na Afrikaans,maar daar is baie Zim's wat nie studies voltooi het en maar baie ongeleerd is ,jy sien Al die goeie Zimbabweans het in hulle land gebly maar Al hul kriminele en leeglêers het hier Kom bly ,want in Zimbabwe hulle polisie mag is goed en hulle Kom nie weg met kriminele oortreedings Soos hier nie. Dit is ook hulle wat die regering en EFF gebruik om boere op hul plase aan te val . Dit Kom uit die mond van n Zimbabwean trok bestuurder.

    • @quartusbuys6831
      @quartusbuys6831 Рік тому +1

      BRILLIANT GESE RONNIE. Skreeu snaaks.

  • @henningmoolman5227
    @henningmoolman5227 Рік тому +49

    Die gepeupel moet meer sulke boeke en dokumentêre lees om hulle oë te help oopgaan.
    Die grootste gevaar is die hordes wat nie vir hulle self kan dink nie en agter die misleiers aanhol wat verkondig wat hulle graag wil hoor.

    • @kobusdebeer3555
      @kobusdebeer3555 Рік тому

      Die klein s....k....is bang vir die waarheid.

    • @jj56x7.5mm
      @jj56x7.5mm Рік тому +3

      Hulle kan nie lees

    • @henningmoolman5227
      @henningmoolman5227 Рік тому +6

      @@jj56x7.5mm Dit is ook nou weer waar en nog minder kan hulle vir hul self dink daarom dat hulle so maklik opgesweep kan word. Hoop net hulle leer nou uit ervaring, as hulle hul korrupte leiers se wandade aan hul bas begin voel.

  • @deonzar
    @deonzar Рік тому +48

    Baie dankie Izak dat jy met Jacques Pauw gesels het.

  • @sandrahorstmann9013
    @sandrahorstmann9013 Рік тому +48

    Jacques sal die boek moet laat druk in swart tale ook, want dis waar anc se stemmers vandaan kom, en sommer verniet uitdeel daar

    • @magdadekock5643
      @magdadekock5643 Рік тому +2

      Nee hul verstaan engels beter...

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 Рік тому

      Defnatief swart mense sal ook will weet wat maak die regering met tax betaalers se geld ,dit is omdat hulle nie weet nie wat hulle ontweetend vir die ANC en die EFF stem .

    • @jacobuspotgieter2758
      @jacobuspotgieter2758 7 місяців тому

      Ja vernier uit gee hulle die land verniet gekry hulle soek alles vir niet

  • @quartusbuys6831
    @quartusbuys6831 Рік тому +14

    Die book is a MUST HAVE!

  • @LEANAMH
    @LEANAMH Рік тому +7

    Die waarheid kom altyd uit! Jy kan maar bang wees, dit gaan niks help nie! Great Jacques, almal sal daai boek nou koop!!

  • @derekbradbury9827
    @derekbradbury9827 Рік тому +15

    Can’t wait to get hold of this book I will be Christmas reading.

  • @mornevanderwalt3498
    @mornevanderwalt3498 Рік тому +34

    Insiggewende onderhoud, dankie Izak!

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk1851 Рік тому +29

    Nee wat, Jacques, skryf broer, skryf...
    Jaws het op nommer 2 Gums geword, maar Rambo en Fast and Furious het nie brieke gehad nie...
    Wens daar was meer skrywers met guts soos jy..
    Ek gaan my boek koop, beslis...
    Dankie ook aan jou Izak, vir die waarheid 🤝🏻👍🏻

  • @jacquesfleuriot6972
    @jacquesfleuriot6972 Рік тому +27

    I want to buy the book and display it with my old S. A flag

  • @mzr3553
    @mzr3553 Рік тому +34

    Snaaks hoe koruptes bang word as die waarheid wil uitkom.

  • @alexandersloan1418
    @alexandersloan1418 Рік тому +8

    Cannot wait to read this book. We have so much respect for you. God bless

  • @georgefrederikoosthuizen891
    @georgefrederikoosthuizen891 Рік тому +8

    Etter hom op is tyd,versprei daai boek so vinnig moontlik oor die hele wereld...gatvol vir hom sy tyd is kort...

  • @crazymamma1655
    @crazymamma1655 Рік тому +10

    Die waarheid moet uit! Wel gedaan

    • @beverlylewis2497
      @beverlylewis2497 6 місяців тому

      ASSEBLIEF VRA MOOI WAARHEID MOET UIT N KLOMP DIEWE

  • @hansstrydom-yd9bu
    @hansstrydom-yd9bu Рік тому +4

    Baie goeie program. Hou aan daarmee. Wil net graag vra dat julle aandag gee aan die klank. Nog altyd jou ondersoeke / gesprekke geniet.

  • @mapitsorangaka1030
    @mapitsorangaka1030 Рік тому +21

    They can't go on intimidating everyone every day, they're so untouchables

    • @nicolletteferguson1235
      @nicolletteferguson1235 Рік тому +3

      Time for us to stand up and show them what a RAINBOW nation looks like, let's help each other, we can do this!

  • @melaniecapazorio6198
    @melaniecapazorio6198 Рік тому +30

    As mens bang is ''n boek word verkoop is daar mos iets om oor te wonder, of hoe?

  • @linf7954
    @linf7954 Рік тому +14

    By die waarheid kan jy mos nou nie verby kom nie

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 Рік тому +7

    Ons wil die boek lees...ha! Ha! Wees veilig

  • @MrGwildc
    @MrGwildc Рік тому +7

    Thanks Izak, a very enlightening and informative interview. We as civilized citizens need to be able to unravel the shenanigans of the natives.

  • @reneemarais431
    @reneemarais431 Рік тому +11

    Oe ek is bly jy het die onderhoud gedoen. Gaan gou luister

  • @martieallers4955
    @martieallers4955 Рік тому +3

    Well done
    Well said

  • @williamlabuschagne3035
    @williamlabuschagne3035 Рік тому +9

    Ontkenning en beskuldigings is al wat hulle kan doen. Moet nie ingee nie. Daar is ongeruimdhede.

    • @eduardaucamp9272
      @eduardaucamp9272 Рік тому

      Malenema het miljoene rande ontvang van die jood Nathan Hirsch.

  • @waynesawyer
    @waynesawyer Рік тому +18

    Puik gedoen. Dankie Izak.

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 Рік тому +5

    Hello Izak "captain se moer" coffee ☕ long time no listen 🤭😂 Thanks

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Рік тому +10

    Dankie Izak lekker aand

  • @danielainslie3374
    @danielainslie3374 Рік тому +5

    Julius Malema doen uitstekende reklame vir die boek sonder dat hy daarvoor betaal word. Jacques Pauw lag seker lekker in sy mou daaroor. Die boek is op my inkopielys.

  • @michaelhansen6141
    @michaelhansen6141 Рік тому +4

    Ai tog mense, doen net wat hulle vra en haal die boeke van die rak af! Dis eenvoudig soos dit. Kry dan n tafel en verkoop dit sommer heel voor in die winkel 😂

  • @glanurselethoba8712
    @glanurselethoba8712 Рік тому +4

    Jy het mooi gedoen

  • @mickeyvanaudenhaege3692
    @mickeyvanaudenhaege3692 Рік тому +8

    ''kompromie aan te gaan'' is waarvoor jy gesoek

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 Рік тому +6

    Klink na ernstige Boek.Malema sal maar die Boek Gratis moet uitdeel.

  • @colinbrazendale6747
    @colinbrazendale6747 Рік тому +13

    Net jammer dat die mense wat die boek MOET lees, kannie lees nie!

  • @melodybipolar
    @melodybipolar Рік тому +3

    Weet jy wat, om na hierdie te luister maak my sommer demoerin.

  • @leonardblignaut665
    @leonardblignaut665 6 місяців тому +2

    @Jacques, What online platform should I use to purchase your book?

  • @charmainefutter5276
    @charmainefutter5276 Рік тому +5

    Wonder net as ek groot bedrag kry erf of wen dan moet ons hoe belasting betaal as hulle dit kry betaal hulle ook belasting op skenkings

  • @danielgouws1470
    @danielgouws1470 Рік тому +14

    Waar kan ons eerlik lands burgers hierdie boek koop lat 'n mens kan sien wie en wat die malema is. Want ek wonder of hy ooit 'n wettigge Suid Afrika se burger is. Nou waar bly die sakke man. Ek wonder of die sakke man 'n wettigge Suid Afrika se burgers is. Maar die verleentyt van 'n statsprisedent hy lieg as hy bid ook.

    • @peter-johncase5372
      @peter-johncase5372 Рік тому +2

      Exclusive books. Check online book sellers. Takealot maybe

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 Рік тому

      So ver as wat ek gehoor het is sy ouers van Zimbabwe sy pa was Mugabe se regte hand ,is die wat die Engelse van London hom gebruik om hierdie land om ver te gooi ,soos ek dit gehoor dat die UK will hê dat hy die Suid Afrikaanse mense uitroei ,die land vernietig en Zimbabweans in die land in bring omdat hulle moet vir die Engelse in die myne werk want one swart mense volgend hulle is lui en dan will hulle weer Suid Afrika "colonise " met Britse burgers . En die EFF is nie alleen in dit nie maar ook die ANC en die DA want hierdie drie partye word befons deur die Britse ryk.

    • @jj56x7.5mm
      @jj56x7.5mm Рік тому

      Bargain books /exclusive books/ take a lot

    • @meisiesmit1361
      @meisiesmit1361 6 місяців тому

      Wat is die boek se naam?

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Рік тому +3

    Hy sal bang wees baie sondes

  • @caliejacobs2104
    @caliejacobs2104 Рік тому +4

    Jis jis jis Swakopmund hier

  • @ehvrupert
    @ehvrupert Рік тому +5

    Puik !! Onder 20 min!!

  • @kalladinkelmann4937
    @kalladinkelmann4937 Рік тому

    Dankie Sakkie!

  • @claudiaviljoen1920
    @claudiaviljoen1920 Рік тому

    United Indepandant Movement
    ❤️💙🖤💚💛

  • @connieoosthuizen7882
    @connieoosthuizen7882 Рік тому +2

    Dink julle nie dat dit tyd geword het om die Here aan te-roep, om hierdie duiwels uit te werp, in die diepste see??

  • @archiebunkers7881
    @archiebunkers7881 Рік тому +5

    Sal hierdie boek moet gaan koop

  • @MariusLGerber
    @MariusLGerber Рік тому +7

    Hulle is net bullies, waar kan ek die boek koop

  • @gerdalabuschagne8171
    @gerdalabuschagne8171 Рік тому +2

    Dalk is daar n ander mag agter hulle ...wat vir hulle SÊ WAT ....om te doen

  • @BurtVanWyk
    @BurtVanWyk 3 місяці тому

    Bravo Mr Pauw!

  • @winnievandenberg9036
    @winnievandenberg9036 6 місяців тому +1

    Why adverts

  • @luckyluke5549
    @luckyluke5549 Рік тому +1

    Daar is 'n gesegde wat sê, benoude katte maak benoude spronge.

  • @elsieeastes8208
    @elsieeastes8208 Рік тому

    Vergoed

  • @sannortier5992
    @sannortier5992 Рік тому +4

    Dankie Izak ek luister gereeld na jou "comments"

  • @tokkieandrews9988
    @tokkieandrews9988 Рік тому +5

    Ramaphosa het versleg toe die Engelse in sy ore fluister. Met Zuma was dit dieselfde maar net nie met Mandela of Mbeki nie.

  • @wilmameyer2886
    @wilmameyer2886 Рік тому +1

    Wat is die naam van die boek

  • @mankaner
    @mankaner 6 місяців тому

    Ek het n vraag, kan Jacques Pauw nie praat oor alles nie op n publieke plaform sonder dat mense daarvoor te betaal nie? of verstaan ek verkeerd. Sulke informasie moet publieke kennis raak en nie geslote wees in a boek waarvoor mens moet betaal nie. So beide in my oe is benodig - moet publieke kennis raak en boek moet daar wees as n opsie. Laat my weet as ek dit nie reg verstaan nie...SA moet gered word!

  • @DocJon1
    @DocJon1 Рік тому

    Brilliant

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 Рік тому +1

    Waar koop mens die boek ??

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 Рік тому +3

    Sit die boek op Facebook ook dat mense dit kan sien en Lees!!

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 Рік тому +2

    COMPROMISED .... BESMET

  • @mikelouw7189
    @mikelouw7189 Рік тому +3

    Julia'sSepush!

  • @theunsbotha1902
    @theunsbotha1902 Рік тому +4

    Hy nie bang hulle assassinate hom nie.

  • @martingroenewald673
    @martingroenewald673 Рік тому +1

    ❤❤

  • @koosheymans9507
    @koosheymans9507 Рік тому +3

    Boek bestel en sal dit verorber en dan comment, indien nodig.

  • @musajohannessithole8970
    @musajohannessithole8970 Рік тому +3

    EFF and CIC Malema are feeling the hit. EFF is growing in leaps and bounds.

    • @nelsonchinasamy9857
      @nelsonchinasamy9857 Рік тому +6

      What hits are you talking about?, the cocacaine hits. The only hit that is helping anyone here is the writer of the book. I have never heard of the book, now with EFFs ranting and raving over it I am going to buy the book and read it.

    • @musajohannessithole8970
      @musajohannessithole8970 Рік тому +1

      @@nelsonchinasamy9857 Good luck. EFF is a political party to be reckoned with. Insulting EFF won't stop it from being only fastest growing political party in SA.

    • @michellegrobler9732
      @michellegrobler9732 Рік тому +7

      @@musajohannessithole8970 Its not about insulting the EFF... all the focus that is placed on this book because of the EFF will make the author a lot money. Free marketing at its best.
      The EFF tried this with the first book too... got this book flying off the shelves and it became one of the books to read... and the EFF could not have offered better free marketing if they tried.
      The truth will out, one way or another.

    • @jacquesdelaharpe804
      @jacquesdelaharpe804 Рік тому

      @@musajohannessithole8970 Thanx due people like you which they continue to fool with cheap propaganda. The party for sheep

    • @fin-rb3yz
      @fin-rb3yz Рік тому +1

      @michellegrobler we care more about the stolen land and correcting the monopolised economy....ayt....if mandela can forgive and forget about yo aprtheid ..we also will ignore this "gossip" without proof for tht matter..the eff continues to grow and do well in by elections....anyway kip following and obssesing over malema !!!! We dnt kia

  • @derekbradbury9827
    @derekbradbury9827 Рік тому +1

    There is five of us in the uk that wants this book where can we get it?

    • @tokkieandrews9988
      @tokkieandrews9988 Рік тому

      You can go to any bookstore and order it from South Africa.

  • @tinusstapelberg1086
    @tinusstapelberg1086 Рік тому +2

    Bossie

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Рік тому +3

    More Izak en almal

  • @melitamakgalemela2850
    @melitamakgalemela2850 Рік тому

    Gaanvoort met die waarheid los hulle wat dink hulls ken baie alhoewel ken hulls niks.Keepup the good fight Stay Focused on Jesus .John 14:6.

  • @SP-wn2oh
    @SP-wn2oh Рік тому +1

    Compromise = kompromiteer....

  • @alexanderblonk7883
    @alexanderblonk7883 Рік тому +1

    Aangetast .Hollands voor compromised

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 Рік тому +4

    Ek glo nie dit Sal n verskil maak nie mense in my kring lag als af sê prontuit Sal weer vir vir die skurke stem .van hulle sê self dit is hulle beurt om te skep

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 6 місяців тому +1

    NIKS maak daai "outakie" bang nie......nog nie.....😂

  • @wilmameyer2886
    @wilmameyer2886 Рік тому

    Ek weet nie wat die titel van 18:13 die boek is nie

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 6 місяців тому

    Malemma moet bang wees God nie vir boeke nie hy moet bang wees vir die groot boek die Bybel

  • @paulvandermerwe8863
    @paulvandermerwe8863 Рік тому +3

    Jy Sal nie jammer sê nie!,want Malebe se nie jammer vir die opstook van moord op wit mense!so Jully Malebe Kan vlieg,in sy moeras!

  • @petrusadriaan1568
    @petrusadriaan1568 Рік тому +1

    Why would the book scare him? None of his supporters can read.

  • @georgefrederikoosthuizen891

    Tipies lafhard bang viri waarheid...

  • @frikrabie5371
    @frikrabie5371 Рік тому +6

    WIL JY BINNE MAANDE IN N BETER SA LEWE?
    The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations.
    The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed.
    Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't.
    It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise.
    Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this.
    Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation.
    Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal).
    DIE OPLOSSING?
    Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control).
    Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai.
    Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry?
    Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen.
    My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt.
    Ons is GEREGTIG om die land om te draai.
    As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie?
    Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie.
    Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof.
    Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie.
    Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie.
    So n hofsaak sal ook die besef tuisbring.
    Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC
    As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie.
    Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding.
    Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond.
    Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie.
    Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel.
    Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie.
    Ek het n ou onderhoud op UA-cam van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande.
    Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was.
    As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis!
    Kom ons vat die ANC hof toe.
    ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was?
    Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak.
    Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het.
    Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen.
    Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie.
    Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog?
    Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie.
    Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen.
    Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring.
    Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel.
    Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word?
    Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede?
    Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG?
    Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid.
    Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling.
    Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie.
    Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie.
    Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy.
    Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie.
    Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land.
    Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word.
    Hoe kan ons hierdie saak verloor?
    Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he.
    Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!?
    Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe.
    Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg.
    Die ANC is Swartes se "Opressor".

  • @loistoy3403
    @loistoy3403 Рік тому

    We need change in this country, reading books will not make a difference. 🤔🤨

  • @Peace5139
    @Peace5139 2 місяці тому

    Our Poisoned Land: Living in the Shadows of Zuma's Keepers.

  • @jeffreygrebe3328
    @jeffreygrebe3328 Рік тому

    Dit maak hom nie bang nie. Hy kan nie lees nie.

  • @weymouthesterhuizen1145
    @weymouthesterhuizen1145 6 місяців тому

    Expose expose expose expose!

  • @touchofclassfun6984
    @touchofclassfun6984 Рік тому +1

    The country is vrot !!
    It will never change.
    Just look north of us

  • @elizesteyn1519
    @elizesteyn1519 Рік тому

    Kompliseer

  • @lindalauragouws4703
    @lindalauragouws4703 Рік тому

    Ek gaan daai boek beslis vir my koop

  • @toppie5700
    @toppie5700 Рік тому

    after the way the agterblywendes came after hin Jacques Pauw showed the world what these people are really like

  • @elizesteyn1519
    @elizesteyn1519 Рік тому

    Almal is alreeds op hoogye van die boek.

  • @hestersnyman1989
    @hestersnyman1989 Рік тому

    More almal

  • @yvonnemerckel1002
    @yvonnemerckel1002 Рік тому +1

    Malema is onnosel ❗️

  • @seavale11
    @seavale11 Рік тому

    luv it maar daar was n ondersoek en niks

  • @waynehaydricks9268
    @waynehaydricks9268 Місяць тому

    Mense moet weet met wie en wat ons te doen het bankie

  • @gerhardsteenkamp8759
    @gerhardsteenkamp8759 Рік тому

    Heetidaad petrap

  • @fishingkayakssa7956
    @fishingkayakssa7956 Рік тому

    Die hoogste boom kry die meeste wind..........

  • @barendburger8345
    @barendburger8345 Рік тому +2

    Skikklng,kompromis,skik

  • @worldwithoutwar8622
    @worldwithoutwar8622 Рік тому

    "compromise" in Afrikaans is 'n Kompromis

  • @arolaseja-seja5762
    @arolaseja-seja5762 Рік тому

    EK vra meer inligting in verband met die maatskaplike werker oor die verkoop van kinders asb baie belangrik

    • @arolaseja-seja5762
      @arolaseja-seja5762 Рік тому

      Ek kan meer inligting daaroor hierdie is baie belangrik moet oopgevlek word