Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 3:15
Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 3:16
Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 6:47
LONG TIME ....NO HEAR.....NO SEE......GREAT SONG ..MANY MORE............. LEGEND...........
Love die song, ons skoffel lekker op die dans vloer en line dance vir ons jong klom is n lekker liekie 💃🏻💃🏻
Ek het hom gladnie herken nie. Lanklaas gesien. Pragtig
Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 3:15
Lief dit ,lekker dans liedjie, well done !
Well done Nicholis!! Die is nou 'n lekker song!!
Hy gaan jag naweek toe!!
Baie oulike liedjie ek geniet dit ek is seker baie ander geniet hierdie liedjie ook baie dankie ♥️
Die legende is terug !
Thanx vir die kompliment @john-dray. Bly jy hou daarvan!
Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 3:16
Well Done!! Lekker tune en dans liedtjie ❤👌💥💃
Way to go Sarah.... you look awesome
Lekker sokkie liedjie. Lekker om weer van jou te hoor. Wanneer kom die volgende een?
Ek love die liedjie so mooi❤❤❤
Nice Nicholis - iets anders.
❤ Love die song, dis funky en nuut!
Lekker man! Love hierdie tune!
Hoe om Hemel toe te gaan: Glo in Jesus Christus vir die ewige lewe. Jesus het vir ons sondes gesterf, is begrawe en opgestaan. Almal wat in Jesus Christus glo sal die ewige lewe hê. Johannes 6:47
Love it🎉
Sweet!!
Ai, Wat n bobbejaan....!!
Awesome🎉
Love dit
🎉🎉🎉🎉🎉🎉mooi
Al 3 Ooms wat Praat HeT /2, HemPPE AAN :-) .
(Nicholis Louw die// WerfBobbejaan// Hou 'n// Sleutel// in sy Hand VaS). Nicholis Louw Hou Aan met liedjies skryf en Sing 'n Wen Liedjie..
Oupa, sit die phone neer.
Lekwa man lekwa .
Dus moerse.nice.
Ek voel some nou soos n werfbobejaan. Wil net groot gaan.