Rudi en Charne. Dankie vir jul pragtige stemme wat jul met ons deel.n Geskenk van bo af..Die Here seën jul..Rudi moet tog nie ophou om liedjies te skryf. Wat 'n blessing❤❤
die mooiste liedjie wat ek nog ooit gehoor het, my baas het my nou net in trane en dit is so gepas in my lewe , welgedaan charne en rudi, verskoon maar die afrikaans
Dankie Here dat sy lewe en kan praat dankie Here vir familie en vriende wat ons so mooi ondersteun ons het julle lief. Die lewe is onvoorspelbaar. Net n minuut.. net n sekond.. weg..🙏❣💔❤
Ongelooflik mooi. Rudi moet asb net nooit ophou skryf nie. Jy is wat my betref een van die heel heel beste skrywers in ons land. Eintlik my nr een skrywer as ek eerlik moet wees. Wat julle twee se sang saam aanbetref...dankie dat daar uiteindelik weer lieflinge is. Ek is absoluut een van jul heel grootste fans.
Demmit Rudi & Charne, dit is baie goed gedoen. Hierdie werk getuig van diepsinnigheid, hoop, moed, vasbyt .... en ondervinding. Rou talent! Mag julle van krag tot krag gaan en aanhou om andere te seen.
My liewe Rudi. Ek dien jy het bir Andtiette n nuwe lied geskryf. Jou waarde bir aftikaanse sangers en luisteraars is onskatbaar. Mag jou talent vir skryf nooit opraak nie. God se rykste seen op jou bir die jare wat voorle.❤
Dit is 'n pragtige lied. Ek is bly Rudi kon iemand kry wat weer mooi saam met hom kan sing. Ons hoop dat julle meer sulke pragtige musiek sal sing wat die afrikaanse volk gelukkig sal maak. Hierdie lied raak ons aan ons hart se punt. Hou so aan dit is pragtig.
Ek is n groot bewonderaar van jou musiek Rudi, jy is ongelooflik!! Jy gebruik jou Godgegewe talent , leef dit uit ook! Mag jy van krag tot krag gaan, die Here seen
The best birthday present i got in 2017 was being introduced to this masterpiece. Please record a gospel album if one is not already on the market. I did some overdubbs with harmonica on this number for my private collection. What a song. God luv your hearts.
I know Im randomly asking but does any of you know of a method to log back into an instagram account? I was stupid forgot the account password. I love any help you can offer me
Ek is VERSOT op die liedjie,,,as ek af is of net alleen voel,luister ek na die liedjie en dan gee dit my weer nuwe moed......baie dankie jule tweetjies"WELL DONE"
Dis my gunsteling Song,Julle sing so pragtig saam.Wanneer kry ons weer n' CD.Wat van n'CD van Elvis Presley en Jim Reeves.Dit sal awesome wees.Beste sang paar.
My hart en siel het met hierdie lied sommer gerus en warm gevoel. Hou asb jou pen en papier altyd gereed. Jy is en sal altyd die beste liedjie skrywer wees
Pragtige boodskap vir enige jongmens wie se lewe nog voorlê.....Rudi ongelooflik talentvol....en Charne komplementeer hom pragtig. Ek en my dogter sing elke oggend lustig saam op pad skool toe....
Baie dankie julle.Ek kan hierna luister sonder ophou,want die woorde is eenvoudig waar.Hierdie lied het ook twee persone se lewens (afsonderlik) verander.Julle is waarlik geroep om siele vir God los te sing.
Jammer om te hoor van die limf kanker.Ek sal bid dat daar geen pyn sal wees nie en dat jy VOLKOME sal herstel.By ons VADER is ALLES moontlik.Vertrou op HOM.😢
Rudi hierdie liedjie help my elke dag om te oorleef Stunning xxx
So baie dankie vir die woorde van die mooi lied...so waar
Rudi dit bly die liedjie wat my elke dag dra Dankie vir jou skryf talent Lief jou so baie xxx
Rudi dis jou mooiste liedjie wat jy geskryf het AMEN !!! xxx
Rudi en Charne. Dankie vir jul pragtige stemme wat jul met ons deel.n Geskenk van bo af..Die Here seën jul..Rudi moet tog nie ophou om liedjies te skryf. Wat 'n blessing❤❤
Sal altyd my guns telling bly
Hierdie twee het die mooiste saam gesing, weet nie hoek hulle opgehou nie
Dankie Charney, jy verdien goue sterJou stem pas by hom Naas Corlea. Jy is pragtig. Sal altyd Na jou liedjies luister.
So 'n pragtige lied. Charne em Rudi julle is diep in my hart. Mag God julle ryklik seën.
die mooiste liedjie wat ek nog ooit gehoor het, my baas het my nou net in trane en dit is so gepas in my lewe , welgedaan charne en rudi, verskoon maar die afrikaans
Dis die mooiste liedjie wat big iiit geskryf is dankie my maatjie
Dankie Here dat sy lewe en kan praat dankie Here vir familie en vriende wat ons so mooi ondersteun ons het julle lief. Die lewe is onvoorspelbaar. Net n minuut.. net n sekond.. weg..🙏❣💔❤
Sjoe so n mooi lied. Raak mens diep aan. Dankie Heer dat ons weet U wag reeds daar.
Ongelooflik mooi. Rudi moet asb net nooit ophou skryf nie. Jy is wat my betref een van die heel heel beste skrywers in ons land. Eintlik my nr een skrywer as ek eerlik moet wees. Wat julle twee se sang saam aanbetref...dankie dat daar uiteindelik weer lieflinge is. Ek is absoluut een van jul heel grootste fans.
But
Pragtig…kan nie wag om Hom te sien nie Amen.
Demmit Rudi & Charne, dit is baie goed gedoen. Hierdie werk getuig van diepsinnigheid, hoop, moed, vasbyt .... en ondervinding. Rou talent! Mag julle van krag tot krag gaan en aanhou om andere te seen.
Ongelooflik mooi, jul raak mens so diep in die siel, skryf nog sulke pragtige liedjies
My liewe Rudi. Ek dien jy het bir Andtiette n nuwe lied geskryf. Jou waarde bir aftikaanse sangers en luisteraars is onskatbaar. Mag jou talent vir skryf nooit opraak nie. God se rykste seen op jou bir die jare wat voorle.❤
Dit is 'n pragtige lied. Ek is bly Rudi kon iemand kry wat weer mooi saam met hom kan sing. Ons hoop dat julle meer sulke pragtige musiek sal sing wat die afrikaanse volk gelukkig sal maak. Hierdie lied raak ons aan ons hart se punt. Hou so aan dit is pragtig.
Pragtig.
Dankie weereens het julle my in trane. Dis sooo diep uit julle harte. Moenie ophou of ooit opgee nie julle 2
Een van vele prag liedere....hou so aan Rudi jy verras mens elke keer met n wonderlike lied en daai pragtige stemme waarmee God julle geseën het
Baie dankie julle twee,wat n pragtige lied.
Vertrou dat hierdie lied n blessing sal wees vir almal. Dankie Rudi en Charne. Jul het engel stemme, en gebruik dit tot Sy eer.
Pragtige. Lied. 🙏
Ek is n groot bewonderaar van jou musiek Rudi, jy is ongelooflik!! Jy gebruik jou Godgegewe talent , leef dit uit ook! Mag jy van krag tot krag gaan, die Here seen
Baie mooi lied die en die woorde is so kragtig.... dankie Rudi en Charne.
Die liedjie is baie spesiaal - die woorde is so mooi
Jo, dis 'n pragtige lied met ware woorde. Dankie julle.
Dit is ongelooflik mooi. Mag ons nog baie meer van jul hoor. Baie dankie!
Pragtig. ❤Ons GOD is Koning. Baie dankie.
The best birthday present i got in 2017 was being introduced to this masterpiece. Please record a gospel album if one is not already on the market. I did some overdubbs with harmonica on this number for my private collection. What a song. God luv your hearts.
I know Im randomly asking but does any of you know of a method to log back into an instagram account?
I was stupid forgot the account password. I love any help you can offer me
@Chris Derek Instablaster =)
Beutiful thanks..
Is vandag met limfoom kanker keel gediagnoseer lief vir julle pragtige woorde..❤❤
🛐🙏🛐🙏🛐💓
Ek is VERSOT op die liedjie,,,as ek af is of net alleen voel,luister ek na die liedjie en dan gee dit my weer nuwe moed......baie dankie jule tweetjies"WELL DONE"
Baie mooi lied. Ek geniet dit.
Susan Venter. Pragtig Rudi , gaan ni m dag verby sonder om te luister ni.
Pragtig julle twee. Het julle vir die eerste keer op KKNK gesien. Hoop op n lang toekoms vir julle saam. Dankie vir pragtige musiek
Dit is pragtig baiee dankie julle dusreg n master peace maak ons sterk en laat ons uitsien na alles vir more ❤❤
Ongelooflike mooi song. Een van my gunsteling Liefling songs ooit!
Liefde verstaan liefde 🙌🙌🙌
Dis my gunsteling Song,Julle sing so pragtig saam.Wanneer kry ons weer n' CD.Wat van n'CD van Elvis Presley en Jim Reeves.Dit sal awesome wees.Beste sang paar.
My hart en siel het met hierdie lied sommer gerus en warm gevoel. Hou asb jou pen en papier altyd gereed. Jy is en sal altyd die beste liedjie skrywer wees
Pragtige musiek v 2 talentvolle kunstenaars!Dankie
Pragtige boodskap vir enige jongmens wie se lewe nog voorlê.....Rudi ongelooflik talentvol....en Charne komplementeer hom pragtig. Ek en my dogter sing elke oggend lustig saam op pad skool toe....
Dit is soo waar Hou aan met jul sang ons luister na elke een ,
Dankie Here vir mense soos hulle sangstuk wat my so bemoedig. Ek hou van liedere pragtig hou so aan
Mag hulle nog baie,baie lank ons hartsnare roer!!!!
Oooooooo so so mooi❤❤❤❤❤❤
Baie waar woorde mooi lied
Baie dankie dit bring hoop
Pragtig.Dankie.
so mooi sal dit oor en oor luister.☺
Lieflik. So bitter mooi.
So mooi. Dankie
Hi jul 2,love jul songs, jul is nou my youtube vriende🙏🏻👌✝️💚🙌💚
Here ek het U so nodig🙏
Hierdie is my gunsteling. Dit het my al baie gedra.
Hi Rudi dis pragtig gesing,hoendervleis mooi,julle stem pas 100 persent
Dis so mooi.... Prys die Here vir jul talent
Dit is ongelooflik baie mooi bring trane om daarna te luister maar die woorde is so waar alle eer aan die Here wat jou lei. Geseende toekoms
Baie dankie julle.Ek kan hierna luister sonder ophou,want die woorde is eenvoudig waar.Hierdie lied het ook twee persone se lewens (afsonderlik) verander.Julle is waarlik geroep om siele vir God los te sing.
Good morning everyone Hope u have a day full of blessings, mooi memories
So n mooi lied God leef daar in hy is n werklikheid
Baie baie mooi... xxx
Dankie Rudi julle is stunning .
Een van my gunstelinge awesome song.
Sal baie nice wees om a stem te hoor❤
Ek is so beeindruk met julle twee was bang jy hou nou op Rudi bly jyt weer opgestaan hou so aan jyt n onbeskryflike talent gekry xx
Amen Amen Dankie Here Vir Alles
Dis pragtig. Rudi jy het 'n sielvolle stem. Julle duo is so lieflik.
Ek wil dit net oor en oor luister, raak my so in die diepste diep van my hart
Amen 🙏🙏🙏
kyk dit is nou mooi ek vierstaan nou hopekom goed met my gebeer het die song som dit nou vie my op dankie dankie
Top top class
Nasceram um para o outro, amo voces
My memory's Dankie Jesus vir u Genade en Liefde AMEN
Good morning everyone
Dit is n baie mooi lied
Ek kan elke dag luister na hierdie liedjie, julle sing dit met so egte passive. Mag God julle gebruik vir Sy koningkryk. Charmaine
Dis pragtig. Wie het die lirieke en toonsetting gedoen?
So mooi😍
Pragtig mooi
Glo en hoop, dankie julle💛
Niemand antwoord my vraag nie. Wie het hierdie lirieke geskryf en toonsetting gedoen?
+Loma Loots Hi Loma Rudi het self die lirieke en toonsetting gedoen. Ongelooflik talentvol.
Middag Loma Loots Rudi Claase het die lied geskryf en gekomponeer.
Skryf asb nogggg.God seen julle
Pragtige paartjie. Sing baie mooi❤
Mooier as Mooi!!!
Wonderlike lied julle 2, hou net aan.
I love Bobby Angels music
Jammer om te hoor van die limf kanker.Ek sal bid dat daar geen pyn sal wees nie en dat jy VOLKOME sal herstel.By ons VADER is ALLES moontlik.Vertrou op HOM.😢
pragtig so bly om te hoor rudi sing weer saam iemand
uitstenkend
Pragtig ❤😊
🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Flippet dis mooi
dit is so pragtig
Pragtig!
So mooi
🙌🙌🙌🙌🙌♥️♥️♥️♥️♥️
Prachtig
Wat sal n men's nog ervaar van Rudi wat pragtig is?
Baie trane gestort op die een💚
Dis so waar
Beautiful💕
❤❤❤❤
daar nie 2 stemme beter as hulle sin nie
was my man sarel frylinck se gunsteling.MIS JOU MY ENIGSTE
oh dis so pragtig!
Jule sing pragtig saam hoor❤
die woorde en wysie het Rudi self gedoen well done julle twee
Beautiful