Goeie naand Rooies. Dit is hartseer. Ek het vir die eerste keer in my lewe gestem. Ek is nou 49 jaar oud. Ek het vir Hope4SA gestem. Ek sal nie my rug op God draai nie. Dit is waar. Die ANC is ons ondergang. Dit is jammer dat die me se blind is vir die toestand van Suid - Afrika.
Goeie naand Rooies - Shabbat Shalom. Jy die 2 video's gekry vd vroue wat die storm sien - d 1 sien vd land se kant af en die ander 1 vd see se kant af. As jy ni gekry het ni laat weet, dan stuur ek vir jou.
Ek hou van die waarheid Al maak dit somtyds seer Pastoor Rooies. Ekt vir #Hope4SA gestem en eks regtig nie spyt nie. "You may have lost the battle , but not the war" Dis wat in my gedagte opgekom het. 😊God sëen U en U familie.
Daar was al mense voor 1994 wat dit gese het kon sien het. En ja, hulle het ook profetie oor die rol van kerke gehad. Dit was egter meer gekerm oor leerstellings en organisatoriese dinge gewees. Destyds was daar al 'n valse 'Jesus Culture' gewees wat maar net die naam gebruik en dan 'n bietjie 'life-style change' probeer doen.
Thank you for always speaking the truth. Jesus is honoured when you speak truth. I am so grateful for Holy Spirit. It is only Him in me that makes it possible to walk with Jesus. He gives me the strength to walk through life. God bless and keep you, Pastor Rooies❤
Dankie vir die boodskap. Pragtig. Ons is in Croatia en is op pad terug SA toe. Die storm is oppad vir SA en vir die res van die wêreld . Sowaar moet net op ons knieë bly en vir genade vra. Groete en seën.
Lees Romeine 13:1-7 Jou redding en jou verhouding met God bepaal al jou ander verhoudings. Ook jou verhouding met die regering. Die grondbeginsel wat die Here ons hier leer oor ons verhouding met die regering, is dat alle gesag van God afkom. Hy regeer soewerein. Hy bestuur die wêreldregering na sy einddoel toe volgens sy raadsplan. Omdat alle gesag van Hom af kom, kom enige gesag wat ‘n regering kan hê van God af. Hy kies om regerings daar te hê. Hy stel hulle aan. God gebruik regerings om seker te maak dat daar wet en orde is. Hy gee regerings die mag om te straf. Dit plaas natuurlik ‘n groot verantwoordelikheid op regeerders: Hulle is deur God daar geplaas, hulle is verantwoordbaar teenoor Hom. God kies om ons deur regerings te regeer. Hy gee aan regerings gesag. Wat van swak regeerders? Wat van iemand soos Hitler of Stalin of Mugabe? Net omdat God aan hulle hul posisie gee, beteken nie Hy is tevrede met hul misbruik van hul mag nie. Goddelose en ongehoorsame regeerders gaan voor sy regterstoel moet staan en verantwoording doen. Tog gebruik God goddelose regerings in sy almag. Hy gebruik hulle om sy raadsplan te voltrek. Dink maar bv. aan Nebukadneser wat Hy gebruik het om die Israeliete in ballingskap te voer om hulle te leer om op Hom Alleen te vertrou. Onderwerping aan die owerheid is onderwerping aan God Die opdrag wat God aan gelowiges in Romeine 13:1 gee, is baie duidelik: Onderwerp jou aan die owerheid wat oor jou gestel is. Onderwerp beteken om te gehoorsaam en te eer. Die Griekse woord het ‘n militêre oorsprong. Letterlik beteken dit om die regering as iemand te sien wat ‘n baie hoër rang as jy het. Hulle mag vir jou sê wat om te doen. Die uitspraak in Romeine 13 is een van die duidelikste uitsprake wat ons in die Woord kry oor ons verantwoordelikheid teenoor die regering. God gee aan regerings gesag, daarom moet jy jou aan hulle onderwerp. Wanneer jy jou aan ‘n regering onderwerp, is jy besig om jouself aan God te onderwerp. Op hierdie punt moet ons vra: Wat weet Paulus, deur wie die Here hierdie brief geskryf het, dan nou van lewe onder ‘n goddelose en onregverdige regering? Kan ons enigsins na hierdie bevel om aan die regering gehoorsaam te wees, luister? Ons kan en ons moet. Dit is God se Woord hierdie. Verder weet Paulus baie goed hoe erg ‘n onregverdige regering is. Hy het self onder die Romeinse regering onreg gely. Hy het lyfstraf ontvang en is mishandel. Hy is onregverdig in die tronk gegooi. Paulus het aan sy eie lyf die merke van ‘n wrede en onregverdige regering gedra. Die Romeinse ryk was groot en het ‘n doeltreffende regstelsel gehad. Die regeerders het dit misbruik. Baie mense is onregverdig behandel en verneder. Die mense moes verskillende soorte belastings, waarvan mens nie seker is hoe regverdig hulle almal is nie, betaal. Klink dit bekend? Die gelowiges aan wie hierdie brief geskryf is, het in Rome gebly. Die middelpunt van die Romeinse Ryk. Die mense het nie veel regte of verteenwoordiging gehad nie. Christene is mishandel en is doodgemaak in die Circus Maximus deur gladiators en diere. Dit is gedoen om mense te vermaak. Minder as 10 jaar na die skrywe van hierdie brief, het Christene onder die gruwelikste vervolging denkbaar onder keiser Nero deurgeloop. Paulus ken onregverdige en goddelose regerings. Die mense aan wie hy skryf ook. Steeds kom die boodskap reguit en sonder voorbehoud: Onderwerp jou aan die regering, want God kies om jou deur hulle te regeer. Mens staan oor hierdie saak voor God. As jy jouself aan die regering onderwerp, onderwerp jy jou aan God. God sê mens moet aan die regering onderdanig en gehoorsaam te wees. Daar is wel een uitsondering: Wanneer die regering van jou verwag om iets te doen wat gaan beteken dat jy aan God ongehoorsaam gaan wees. In sulke situasies gehoorsaam gelowiges God en nie ‘n regering nie. Ons kry voorbeelde van sulke situasies in die Woord: Die Hebreeuse vroedvroue wat toe die volk in Egipte was, was nie gehoorsaam aan die koning van Egipte nie. Hy het hulle beveel om babaseuntjies dood te maak. “Maar die Hebreeuse vroedvroue het God gedien en nie gemaak soos die Egiptiese koning hulle beveel het: hulle het die seuntjies laat lewe.” Eksodus 1:17. Daniël se vriende wat nie voor die beeld in Babilonië wou buig nie, want dit sou beteken dat hulle God verloën. Hulle het in die vuuroond geland daarvoor. Ons het ons God vir wie ons dien. Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond, en Hy sal ons ook red uit u mag. Selfs as Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goeie beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie.” Daniël 3:17-18. Daniël wat nie aan die wet gehoorsaam was dat hulle vir ‘n tyd lank net die koning mag aanbid nie. Hy het voortgegaan om God elke dag te aanbid. Hy was in die leeukuil gegooi daarvoor. “Toe Daniël hoor dat die dekreet uitgevaardig is, het hy na sy huis toe gegaan. Sy dakkamer se venster het na Jerusalem se kant gekyk en soos sy gewoonte altyd was, het Daniël voortgegaan om drie maal per dag voor sy God te kniel en Hom te prys, te aanbid en te dank.” Daniël 4:11. Petrus en Johannes wat vir die Joodse Raad gesê het dat hulle nie aan hulle kan gehoorsaam wees nie omdat hulle nie kan stilbly oor die Evangelie nie. “Daarna het die Raad die apostels weer laat inkom en hulle beveel om glad nie verder in die Naam van Jesus iets te verkondig of te leer nie. Maar Petrus en Johannes het vir hulle gesê: “Julle moet maar self besluit wat voor God reg is: om aan julle gehoorsaam te wees of aan God. Wat ons betref, dit is onmoontlik om nie te praat oor wat ons gesien en gehoor het nie.”” Handelinge 4:18-20. Die lyn van gehoorsaam en ongehoorsaam aan die regering lê by dit wat vir of teen God se wil en Woord is. Doen dit deur te fokus op die Koning, geduldig te wees en gebed Hoe is dit moontlik om aan hierdie moeilik opdrag van God gehoorsaam te wees? Slegs deur op ons Koning fokus. Deur te onthou dat ons deur Jesus Christus verlos is en ewig in ‘n verhouding met God lewe. Ons verlossing beteken dat ons burgers van sy Koninkryk is. Ons verlossing beteken dat ons nie van hierdie wêreld is nie. Ons verlossing beteken dat ons anders as die res van die wêreld is. Ons het die troos en die versekering dat ons Koning gaan terug kom. Die onreg en die tekortkominge van aardse regerings laat mens al hoe meer uitsien na die wederkoms. Wanneer ons Here Jesus Christus, die enigste Regverdige Koning, terugkom en ons ewig in sy Koninkryk gaan lewe. God gebruik swak aardse regeerders om ons te leer om net op Hom te vertrou. Ons Koning Jesus het nie aarde toe gekom om regerings omver te werp nie, al was dit wat die Jode van die Messias verwag het. Hy het Homself gewillig aan die onregverdige regering onderwerp tot die dood toe. Hy kon die regering in ‘n oogwink met ‘n hemelse leërmag omverwerp, maar Hy het nie. Hy laat Hom deur ‘n wêreldse regter veroordeel. Omdat God oor almal regeer en omdat Jesus Christus as Koning terugkom, weet ons dat God heidense en onregverdige regerings gaan oordeel. Gelowiges neem daarom nie reg in eie hande nie. In Romeine 12:19 sê God baie duidelik: “Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God.” Jy het geduld nodig om gehoorsaam onder ‘n regering te lewe. Geduld omdat hulle gebreke het. Geduld omdat hulle ook sondige mense is. Geduld omdat alles nie altyd gaan soos jy dit wil hê nie. Geduld omdat ons besef dat God kies om ons deur regerings te regeer. As gelowiges met sonde gaan reageer op die onreg, gaan ons ‘n streep deur ons getuienis en roeping in die wêreld trek. Jy kan nie sonder gebed onder ‘n regering lewe nie. Deur te bid wys jy dat jy net op God vertrou en dat jy weet dat alles in sy hande is. Hy wil hê ons moet vir ons regering bid! In 1 Timoteus 2:1-3 staan daar: “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser.” Die opdrag aan gelowiges is baie duidelik: Onderwerp jou aan die regering, want julle gesag kom van God af. As jy jou aan hulle onderwerp, onderwerp jy jou aan God Self. Die opdrag is duidelik, maar die uitleef daarvan is moeilik in ‘n wêreld waar regeerders baie keer net vir hulself lewe. Daar is maar een geval wanneer gelowiges nie aan die regering gehoorsaam mag wees nie: Wanneer die regering van ons verwag om iets te doen wat gaan maak dat ons ongehoorsaam aan God is. Gelowiges het die troos dat ons aan die Koning Jesus Christus behoort. Ons sien uit en verlang na sy koms wanneer ons ewig onder sy regverdige regering gaan lewe. Tot dan onderwerp ons onsself aan die regering omdat ons weet dat ons God op hierdie manier dien. Gerhard van Rhyn is tans predikant by die Gereformeerde Kerk Komatipoort
Nou wat is die kriteria vir wat 'n legitieme regering is? Onthou destyds was daar sprake van Monarchie gewees. Nie van Demokrasie nie. Demokrasie, veral nie multikulturele demokrasie kry mens nerens in die bybel nie.
Het julle dit nog nie agter gekom nie dat mense nie vir partye stem wat eksplisiet se hulle is 'Christene'. Die rede is doodeenvorudig dat mense maar slegte ondervindings gemaak het met mense wat se hulle is christene. Want daar is talle wat dit se om op daarie manier 'n soort 'sosiale krediet' te kry. En dit lyk soos 'n scam.
Rooies, i looked this up and it best describes you... '‘The Issachar anointing is a twin-anointing or a double grace: … having understanding of the times correlates with the prophetic dimension and knowing what Israel ought to do correlates with the apostolic dimension. 1) The prophetic aspect sees what is on the heart of God, hears what He is saying per time and season, and voices it (Amos 3:7-8). 2) The apostolic aspect takes that which is seen, heard and spoken in the spirit and implements it in the natural- it helps people experience the reality of it. God wants to bring not just individuals but also nations and countries unto Himself (into His glorious purposes). Given the urgency of the times, He is releasing more double graces and anointing to accomplish His purposes.’ '
Julle "wat waarsku" is nie nodig nie, almal ken die stories en waarskuwings in die boek van Joodse kampvuur stories, ons het daarmee grootgeword. As ek so kyk na die klompie van SOF (Snake Oil Federation) dan lyk dit nie vir my na mense wat kwalifiseer om te kan "waarsku" nie, die oorgrote meerderheid van hulle is voormalige dwelmslawe wat geen ander heenkome het nie. In die besigheids bedryf en die regte lewe is die, wat waarsku regte het, mense met ondervinding, geleerdheid, mense wat suksesvol is en na opgesien kan word, mense wat vir hul sukses/geleerdheid/rekord/ondervinding respek verdien. Geloof bied egter die geleentheid aan sekere mense om belangrik te voel ten spyte van die feit dat hulle absoluut niks in die lewe bereik het nie. Net die feit dat mense "opgelei" moet word om sendingwerk te doen is kommerwekkend, dis mos nie te moeilik nie? Wil my voorkom dis maar 'n kwessie van ek wil werk vir my geld of ek wil waarsku en lewe op ander se skenkings....
en nog iets, dit se nie, dat as jy elke dag in n kerk sit, jy gaan gered wees nie, as my kar in die garage staan elke dag, gan hy nie n Ferrari word nie. daar is meer duiwels in die kerk
The TRUE gospel is THROUGH the TRUE NAME of the MASHIAH of YISRAEL. The NAME jesus is PAGAN and BLASPHEMOUS, not to mention EMPTY !!!! Extremely few believers understand the IMPORTANCE of HIS TRUE NAMES !!!+!
@@bradamdor2843 Jy is op ń Hebrew roots/Israel-visie pad. Almal wat God gebruik het met die "great awakenings" het JESUS verkondig en God het hulle op ń bonatuurlike wyse gebruik. Ook Smith Wigglesworth, ens. Jy is verdwaal en wetties. Mag Jesus Homself aan jou kom openbaar. En ek gaan GEEN verdere redenasies met jou voer nie. Skrik wakker!
Jou boodskap stroof presies met dieselfde woord wat Retha Macferson 'n tyd gelede gegee het. Die spyker word al meer en meer op die kop geslaan. Ek groet vanuit Zambië
Ek is nie n dissipel van Christus nie..ek is n wedergebore seun van God..gebore uit sy Saad..vryheid is Christus..worship is Christus..nie uiterlike betoning nie..nie uitelokke emosies nie..dis opregtheid met Christus..jy fokus op die uiterlike..nie die innerlike Christus nie..en jy het nie nodig om tiendes te gee nie..dus ou testament..ek gee soos ek voorneem in my hart..nie buite my vermoë nie..DIS PAULUS!!!NIE Rooies se vleeslike preke nie..en sy " jy moet dinge doen.." meriete nie.Dade werk nie vir God nie..Christus alleen..
Reddingsbaadjie is gemors..ek is beklee met Christus..die nuwe mens in my..ek is bly ek volg Christus die lewende God..en nie Jesus van Nasaret nie..Christus..die lewende opgestane God is kardinaal..Jesus van Nasaret is van nul en gener waarde...hy is dood..2Kor.5:16
Is jy Israelvisie? Naam is 'n vertaling van Shem, daar. Dit gaan oor die gesag van die Vader en die seun, wat verskillende persone is. Dit het niks met 'geheime Name' te doen nie, wat julle in elk geval nooit reg kan spel nie. Bly maar by die mooi Afrikaanse woorde.
Yes the Bible is the truth Ashley the Bible must be the law in this country I pray for Jesus in 2015 2014 for a dry season and it just happened we have so many reigns and not the dry season in the Bible says you have 7 years dry Seasons in 7 years wet Seasons and when I grow up we have just wet Seasons❤❤❤🌍
Where in the bible does it say that it must be 'the law' of every country? It isn't what it says, while there is some value in it, if governments take some leads from the bible. Human Governments are justified in the OT (affirmed in the NT). The justification is that God gave the Earth for Adam and instructed him to rule. NT says rulers have the sword as an instrument against evil doers. Unfortunately Adams posterity is also depraved so you will get corruption and problems of that kind. That said heathen kings still acknowledged divine creator at least to some extent.
Past.Rooies Veronica jou naam was nie eers op my stembrief nie die men's wat my gevat hat hat deserves ek most DA stem ek was hartseerMense wat ek waarsku praat dit weg Glo niks nie
@@pietervantonder5449 Behalwe dat dit nie 'n ou testamentiese perspektief is. Die Ou Testament gaan dan juis oor Jesus. Elke boek gaan oor hom, mens moet egter die heilige Gees he om dit raak te lees, terwyl van dit redelik blatant is.
@@pietervantonder5449 Daar wys jy nou net dat jy net so blind is soos die Judaiste.Hulle probeer hierdie ook vir mense wys maak. Het selfs groot boeke daaroor geskyk lank terug, ook bekend as die bybel. Jesus is dwaarsdeur die OT en begin van Genesis, dit reflekteer ook maar wat in die NT staan. Voorbeeld, die saad van die vrou in genesis 3. Wie is dit? Wel, daar is literatuur oor dit, lyk vir my jy is nie bewus daarvan nie. Maar jy wil 'n deskundige oor die bybel wees? Moenie belaglik raak nie.
Dankie pastoor vir die waarheid wat pastoor altyd verkondig
Your enthusiasm for God is very encouraging, thank you Rooies
Nog iemand wat die tema aanspreek:
ua-cam.com/video/mhtbN1dhT6s/v-deo.html
Kyk gerus die youtube video. Dankie vir die plasing.
Rooiess... Ek stem saam.. Here seen en bewaar julle...Here., U wil in ons almal se lewens...amen Emmanuel!!!!!!
Lyk darem as of hy weer op die pad wil terug toe.
Goeie naand Rooies. Dit is hartseer. Ek het vir die eerste keer in my lewe gestem. Ek is nou 49 jaar oud. Ek het vir Hope4SA gestem. Ek sal nie my rug op God draai nie. Dit is waar. Die ANC is ons ondergang. Dit is jammer dat die me se blind is vir die toestand van Suid - Afrika.
Mense moet hulle maar self vra hoe iets soos die ANC aan die bewind kon kom. Dit het nie 'van alleen' gebeur of maar 'net gebeur'.
Goeie naand Rooies - Shabbat Shalom. Jy die 2 video's gekry vd vroue wat die storm sien - d 1 sien vd land se kant af en die ander 1 vd see se kant af. As jy ni gekry het ni laat weet, dan stuur ek vir jou.
Dankie oom dit is die waarheid Jesus het ons so lief dat Hy ons nie in die hel wil sien nie en dit is die liefde wat ons ook vir mense moet hê
Ek hou van die waarheid Al maak dit somtyds seer Pastoor Rooies. Ekt vir #Hope4SA gestem en eks regtig nie spyt nie. "You may have lost the battle , but not the war" Dis wat in my gedagte opgekom het. 😊God sëen U en U familie.
Hy het op die verkeerde slagveld begin veg. Dis goed dat hy daar verloor het, aangesien hy nou van sy eiewysheid genees kan word.
@@metapolitikgedanken612jys seker spyt die awb boerekrisisis aksie en al daai rassistiese groepe het ni n party beskikbaar gestel ni ne.bees ballas
Rooies, jy praat absoluut die waarheid, hou so aan. Dankie
Nou eers gevaar met ANC en DA
Ons Glo vertrou OP God HY Alleen Kan ons red My Vertrou is In GOD Moet gebeur Sal gebeur Dankie Rooies like Jou 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🛐🛐🛐✝️
Goeie dag Pastoor, hierdie boodskap is nou reeds die 3de bevestiging van die storm / oorlog wat opppad is in Suid Afrika
Daar was al mense voor 1994 wat dit gese het kon sien het. En ja, hulle het ook profetie oor die rol van kerke gehad. Dit was egter meer gekerm oor leerstellings en organisatoriese dinge gewees. Destyds was daar al 'n valse 'Jesus Culture' gewees wat maar net die naam gebruik en dan 'n bietjie 'life-style change' probeer doen.
Thank you for always speaking the truth. Jesus is honoured when you speak truth. I am so grateful for Holy Spirit. It is only Him in me that makes it possible to walk with Jesus. He gives me the strength to walk through life. God bless and keep you, Pastor Rooies❤
Jesus lief vir jou Rooies.
Shalom Rooies... Ja en met swaard in die ander hand vir wat voorlê
EK HET VIR HOPE FOR SA GESTEM EN VIR ACDP
Dankie vir die boodskap. Pragtig.
Ons is in Croatia en is op pad terug SA toe.
Die storm is oppad vir SA en vir die res van die wêreld .
Sowaar moet net op ons knieë bly en vir genade vra.
Groete en seën.
Korrek dit gaa nie net 'n RSA-probleem wees nie. En ek dink dit gaan ook iets buitegewoonliks wees.
Sit aan jou straight-jacket.
Wat moet kom sal kom... maak nie saak wat wie gestem het nie, wat moet kom sal kom.
Of ons dit like of te nie.
Prys die Here. Laat die Here se Wil geskied.❤
Lees Romeine 13:1-7
Jou redding en jou verhouding met God bepaal al jou ander verhoudings. Ook jou verhouding met die regering.
Die grondbeginsel wat die Here ons hier leer oor ons verhouding met die regering, is dat alle gesag van God afkom. Hy regeer soewerein. Hy bestuur die wêreldregering na sy einddoel toe volgens sy raadsplan.
Omdat alle gesag van Hom af kom, kom enige gesag wat ‘n regering kan hê van God af. Hy kies om regerings daar te hê. Hy stel hulle aan.
God gebruik regerings om seker te maak dat daar wet en orde is. Hy gee regerings die mag om te straf. Dit plaas natuurlik ‘n groot verantwoordelikheid op regeerders: Hulle is deur God daar geplaas, hulle is verantwoordbaar teenoor Hom.
God kies om ons deur regerings te regeer. Hy gee aan regerings gesag. Wat van swak regeerders? Wat van iemand soos Hitler of Stalin of Mugabe? Net omdat God aan hulle hul posisie gee, beteken nie Hy is tevrede met hul misbruik van hul mag nie. Goddelose en ongehoorsame regeerders gaan voor sy regterstoel moet staan en verantwoording doen.
Tog gebruik God goddelose regerings in sy almag. Hy gebruik hulle om sy raadsplan te voltrek. Dink maar bv. aan Nebukadneser wat Hy gebruik het om die Israeliete in ballingskap te voer om hulle te leer om op Hom Alleen te vertrou.
Onderwerping aan die owerheid is onderwerping aan God
Die opdrag wat God aan gelowiges in Romeine 13:1 gee, is baie duidelik: Onderwerp jou aan die owerheid wat oor jou gestel is. Onderwerp beteken om te gehoorsaam en te eer. Die Griekse woord het ‘n militêre oorsprong. Letterlik beteken dit om die regering as iemand te sien wat ‘n baie hoër rang as jy het. Hulle mag vir jou sê wat om te doen.
Die uitspraak in Romeine 13 is een van die duidelikste uitsprake wat ons in die Woord kry oor ons verantwoordelikheid teenoor die regering. God gee aan regerings gesag, daarom moet jy jou aan hulle onderwerp. Wanneer jy jou aan ‘n regering onderwerp, is jy besig om jouself aan God te onderwerp.
Op hierdie punt moet ons vra: Wat weet Paulus, deur wie die Here hierdie brief geskryf het, dan nou van lewe onder ‘n goddelose en onregverdige regering? Kan ons enigsins na hierdie bevel om aan die regering gehoorsaam te wees, luister?
Ons kan en ons moet. Dit is God se Woord hierdie. Verder weet Paulus baie goed hoe erg ‘n onregverdige regering is. Hy het self onder die Romeinse regering onreg gely. Hy het lyfstraf ontvang en is mishandel. Hy is onregverdig in die tronk gegooi. Paulus het aan sy eie lyf die merke van ‘n wrede en onregverdige regering gedra.
Die Romeinse ryk was groot en het ‘n doeltreffende regstelsel gehad. Die regeerders het dit misbruik. Baie mense is onregverdig behandel en verneder. Die mense moes verskillende soorte belastings, waarvan mens nie seker is hoe regverdig hulle almal is nie, betaal. Klink dit bekend?
Die gelowiges aan wie hierdie brief geskryf is, het in Rome gebly. Die middelpunt van die Romeinse Ryk. Die mense het nie veel regte of verteenwoordiging gehad nie. Christene is mishandel en is doodgemaak in die Circus Maximus deur gladiators en diere. Dit is gedoen om mense te vermaak. Minder as 10 jaar na die skrywe van hierdie brief, het Christene onder die gruwelikste vervolging denkbaar onder keiser Nero deurgeloop.
Paulus ken onregverdige en goddelose regerings. Die mense aan wie hy skryf ook. Steeds kom die boodskap reguit en sonder voorbehoud: Onderwerp jou aan die regering, want God kies om jou deur hulle te regeer.
Mens staan oor hierdie saak voor God. As jy jouself aan die regering onderwerp, onderwerp jy jou aan God.
God sê mens moet aan die regering onderdanig en gehoorsaam te wees. Daar is wel een uitsondering: Wanneer die regering van jou verwag om iets te doen wat gaan beteken dat jy aan God ongehoorsaam gaan wees. In sulke situasies gehoorsaam gelowiges God en nie ‘n regering nie.
Ons kry voorbeelde van sulke situasies in die Woord:
Die Hebreeuse vroedvroue wat toe die volk in Egipte was, was nie gehoorsaam aan die koning van Egipte nie. Hy het hulle beveel om babaseuntjies dood te maak. “Maar die Hebreeuse vroedvroue het God gedien en nie gemaak soos die Egiptiese koning hulle beveel het: hulle het die seuntjies laat lewe.” Eksodus 1:17.
Daniël se vriende wat nie voor die beeld in Babilonië wou buig nie, want dit sou beteken dat hulle God verloën. Hulle het in die vuuroond geland daarvoor. Ons het ons God vir wie ons dien. Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond, en Hy sal ons ook red uit u mag. Selfs as Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goeie beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie.” Daniël 3:17-18.
Daniël wat nie aan die wet gehoorsaam was dat hulle vir ‘n tyd lank net die koning mag aanbid nie. Hy het voortgegaan om God elke dag te aanbid. Hy was in die leeukuil gegooi daarvoor. “Toe Daniël hoor dat die dekreet uitgevaardig is, het hy na sy huis toe gegaan. Sy dakkamer se venster het na Jerusalem se kant gekyk en soos sy gewoonte altyd was, het Daniël voortgegaan om drie maal per dag voor sy God te kniel en Hom te prys, te aanbid en te dank.” Daniël 4:11.
Petrus en Johannes wat vir die Joodse Raad gesê het dat hulle nie aan hulle kan gehoorsaam wees nie omdat hulle nie kan stilbly oor die Evangelie nie. “Daarna het die Raad die apostels weer laat inkom en hulle beveel om glad nie verder in die Naam van Jesus iets te verkondig of te leer nie. Maar Petrus en Johannes het vir hulle gesê: “Julle moet maar self besluit wat voor God reg is: om aan julle gehoorsaam te wees of aan God. Wat ons betref, dit is onmoontlik om nie te praat oor wat ons gesien en gehoor het nie.”” Handelinge 4:18-20.
Die lyn van gehoorsaam en ongehoorsaam aan die regering lê by dit wat vir of teen God se wil en Woord is.
Doen dit deur te fokus op die Koning, geduldig te wees en gebed
Hoe is dit moontlik om aan hierdie moeilik opdrag van God gehoorsaam te wees? Slegs deur op ons Koning fokus. Deur te onthou dat ons deur Jesus Christus verlos is en ewig in ‘n verhouding met God lewe. Ons verlossing beteken dat ons burgers van sy Koninkryk is. Ons verlossing beteken dat ons nie van hierdie wêreld is nie. Ons verlossing beteken dat ons anders as die res van die wêreld is. Ons het die troos en die versekering dat ons Koning gaan terug kom.
Die onreg en die tekortkominge van aardse regerings laat mens al hoe meer uitsien na die wederkoms. Wanneer ons Here Jesus Christus, die enigste Regverdige Koning, terugkom en ons ewig in sy Koninkryk gaan lewe. God gebruik swak aardse regeerders om ons te leer om net op Hom te vertrou.
Ons Koning Jesus het nie aarde toe gekom om regerings omver te werp nie, al was dit wat die Jode van die Messias verwag het. Hy het Homself gewillig aan die onregverdige regering onderwerp tot die dood toe. Hy kon die regering in ‘n oogwink met ‘n hemelse leërmag omverwerp, maar Hy het nie. Hy laat Hom deur ‘n wêreldse regter veroordeel.
Omdat God oor almal regeer en omdat Jesus Christus as Koning terugkom, weet ons dat God heidense en onregverdige regerings gaan oordeel. Gelowiges neem daarom nie reg in eie hande nie. In Romeine 12:19 sê God baie duidelik: “Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God.”
Jy het geduld nodig om gehoorsaam onder ‘n regering te lewe. Geduld omdat hulle gebreke het. Geduld omdat hulle ook sondige mense is. Geduld omdat alles nie altyd gaan soos jy dit wil hê nie. Geduld omdat ons besef dat God kies om ons deur regerings te regeer. As gelowiges met sonde gaan reageer op die onreg, gaan ons ‘n streep deur ons getuienis en roeping in die wêreld trek.
Jy kan nie sonder gebed onder ‘n regering lewe nie. Deur te bid wys jy dat jy net op God vertrou en dat jy weet dat alles in sy hande is. Hy wil hê ons moet vir ons regering bid!
In 1 Timoteus 2:1-3 staan daar: “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser.”
Die opdrag aan gelowiges is baie duidelik: Onderwerp jou aan die regering, want julle gesag kom van God af. As jy jou aan hulle onderwerp, onderwerp jy jou aan God Self. Die opdrag is duidelik, maar die uitleef daarvan is moeilik in ‘n wêreld waar regeerders baie keer net vir hulself lewe.
Daar is maar een geval wanneer gelowiges nie aan die regering gehoorsaam mag wees nie: Wanneer die regering van ons verwag om iets te doen wat gaan maak dat ons ongehoorsaam aan God is.
Gelowiges het die troos dat ons aan die Koning Jesus Christus behoort. Ons sien uit en verlang na sy koms wanneer ons ewig onder sy regverdige regering gaan lewe. Tot dan onderwerp ons onsself aan die regering omdat ons weet dat ons God op hierdie manier dien.
Gerhard van Rhyn is tans predikant by die Gereformeerde Kerk Komatipoort
Nou wat is die kriteria vir wat 'n legitieme regering is? Onthou destyds was daar sprake van Monarchie gewees. Nie van Demokrasie nie. Demokrasie, veral nie multikulturele demokrasie kry mens nerens in die bybel nie.
Ek stem saam Rooies… dankie
Minder as 1% van SA het vir Christen partye gestem... #Hope4SA en ACDP. Dit wys mos waar die harte is. Was vir my n skok.
Het julle dit nog nie agter gekom nie dat mense nie vir partye stem wat eksplisiet se hulle is 'Christene'. Die rede is doodeenvorudig dat mense maar slegte ondervindings gemaak het met mense wat se hulle is christene. Want daar is talle wat dit se om op daarie manier 'n soort 'sosiale krediet' te kry. En dit lyk soos 'n scam.
🙏🏻🙏🏻
Rooies, i looked this up and it best describes you...
'‘The Issachar anointing is a twin-anointing or a double grace: … having understanding of the times correlates with the prophetic dimension and knowing what Israel ought to do correlates with the apostolic dimension. 1) The prophetic aspect sees what is on the heart of God, hears what He is saying per time and season, and voices it (Amos 3:7-8). 2) The apostolic aspect takes that which is seen, heard and spoken in the spirit and implements it in the natural- it helps people experience the reality of it. God wants to bring not just individuals but also nations and countries unto Himself (into His glorious purposes). Given the urgency of the times, He is releasing more double graces and anointing to accomplish His purposes.’ '
Goeie beskruiwing
Die boek Habakuk verduidelik vir ons baie mooi
❤Waarheid❤
❤
❤Waarheid
Stem met jou saam, hou so aan asseblief. Ons moet eenvoudig die geestelike storms deur kom !
Gestem vir # Hope 4 SA.
Abba Vader baie teleurgesteld. Pasop met aanhang van die nuwe politieke proses.
Ja Rooies, laat hul ons wat waarsku maar met klippe gooi. Daar gaan beslis n tyd kom wat hulle sal erken dat ons reg was met ons waarskuwings....
Julle "wat waarsku" is nie nodig nie, almal ken die stories en waarskuwings in die boek van Joodse kampvuur stories, ons het daarmee grootgeword.
As ek so kyk na die klompie van SOF (Snake Oil Federation) dan lyk dit nie vir my na mense wat kwalifiseer om te kan "waarsku" nie, die oorgrote meerderheid van hulle is voormalige dwelmslawe wat geen ander heenkome het nie.
In die besigheids bedryf en die regte lewe is die, wat waarsku regte het, mense met ondervinding, geleerdheid, mense wat suksesvol is en na opgesien kan word, mense wat vir hul sukses/geleerdheid/rekord/ondervinding respek verdien.
Geloof bied egter die geleentheid aan sekere mense om belangrik te voel ten spyte van die feit dat hulle absoluut niks in die lewe bereik het nie.
Net die feit dat mense "opgelei" moet word om sendingwerk te doen is kommerwekkend, dis mos nie te moeilik nie?
Wil my voorkom dis maar 'n kwessie van ek wil werk vir my geld of ek wil waarsku en lewe op ander se skenkings....
Life jacket
Ek stem saam, dankie🙌🙏
Aag man.. soveel vars priesters
HERE gee my die krag van geloof om roekeloos te vertrou, en in die senter van U wil te wees
Nou hoekom se jy dit vir ons?
en nog iets, dit se nie, dat as jy elke dag in n kerk sit, jy gaan gered wees nie, as my kar in die garage staan elke dag, gan hy nie n Ferrari word nie. daar is meer duiwels in die kerk
Ek stem! Hier kom n ding!
Hulle is regtig oulik Pastoor😊
DIE WARE GOSPEL, 1 Kor 15:1-4 MOET VERKONDIG WORD IN JESUS NAAM 🙏🙏🙏
The TRUE gospel is THROUGH the TRUE NAME of the MASHIAH of YISRAEL. The NAME jesus is PAGAN and BLASPHEMOUS, not to mention EMPTY !!!! Extremely few believers understand the IMPORTANCE of HIS TRUE NAMES !!!+!
@@bradamdor2843
Jy is op ń Hebrew roots/Israel-visie pad. Almal wat God gebruik het met die "great awakenings" het JESUS verkondig en God het hulle op ń bonatuurlike wyse gebruik. Ook Smith Wigglesworth, ens.
Jy is verdwaal en wetties.
Mag Jesus Homself aan jou kom openbaar.
En ek gaan GEEN verdere redenasies met jou voer nie.
Skrik wakker!
"hulle is vervul met allerhande ongeregtigheid, *hoerery* , boosheid, hebsug, ondeug; vol nydigheid, moord, twis, bedrog, kwaadaardigheid; "
ROMEINE 1;29
Ja...soos user somthing paar comments hier bo...seker user frendly drugs
Jou boodskap stroof presies met dieselfde woord wat Retha Macferson 'n tyd gelede gegee het. Die spyker word al meer en meer op die kop geslaan. Ek groet vanuit Zambië
Wat van God se reeds bepaalde kontraste..julle vertrou mense..nie Christus nie.
Ek is nie n dissipel van Christus nie..ek is n wedergebore seun van God..gebore uit sy Saad..vryheid is Christus..worship is Christus..nie uiterlike betoning nie..nie uitelokke emosies nie..dis opregtheid met Christus..jy fokus op die uiterlike..nie die innerlike Christus nie..en jy het nie nodig om tiendes te gee nie..dus ou testament..ek gee soos ek voorneem in my hart..nie buite my vermoë nie..DIS PAULUS!!!NIE Rooies se vleeslike preke nie..en sy " jy moet dinge doen.." meriete nie.Dade werk nie vir God nie..Christus alleen..
Die waarheid is Christus..nie jou galbrakery nie.
Reddingsbaadjie is gemors..ek is beklee met Christus..die nuwe mens in my..ek is bly ek volg Christus die lewende God..en nie Jesus van Nasaret nie..Christus..die lewende opgestane God is kardinaal..Jesus van Nasaret is van nul en gener waarde...hy is dood..2Kor.5:16
Iemand wat die tema Christen en staat ook aanspreek:
ua-cam.com/video/mhtbN1dhT6s/v-deo.html
Psalm 115
DORINGBOS REGERING van SIENER VAN RENSBURG....
God is 'n titel. HY en SY SEUN het n Naam! Lees: Spr 30:4!
Is jy Israelvisie? Naam is 'n vertaling van Shem, daar. Dit gaan oor die gesag van die Vader en die seun, wat verskillende persone is. Dit het niks met 'geheime Name' te doen nie, wat julle in elk geval nooit reg kan spel nie. Bly maar by die mooi Afrikaanse woorde.
Hello Polony.
Elke Persoon Moet Jesus aanneem en Glo en Sy Wee volg sodat oppad Hemel toe en Ewige Lewe en Jesus in die Kerk leer .
Tyd v Rigters kom hierdie jr
Rooies die oorlog is hier
Onthou my maat, wat jy saai sal jy maai, hou op om so dom dinge te voorspel
Ek dink die HOPESA projek was dom gewees. Maar dat daar probleme op pad is dan lankal duidelik.
Hè...ag maa jy is slim....luister seker Rsg
Yes the Bible is the truth Ashley the Bible must be the law in this country I pray for Jesus in 2015 2014 for a dry season and it just happened we have so many reigns and not the dry season in the Bible says you have 7 years dry Seasons in 7 years wet Seasons and when I grow up we have just wet Seasons❤❤❤🌍
Where in the bible does it say that it must be 'the law' of every country?
It isn't what it says, while there is some value in it, if governments take some leads from the bible.
Human Governments are justified in the OT (affirmed in the NT). The justification is that God gave the Earth for Adam and instructed him to rule. NT says rulers have the sword as an instrument against evil doers. Unfortunately Adams posterity is also depraved so you will get corruption and problems of that kind.
That said heathen kings still acknowledged divine creator at least to some extent.
Past.Rooies Veronica jou naam was nie eers op my stembrief nie die men's wat my gevat hat hat deserves ek most DA stem ek was hartseerMense wat ek waarsku praat dit weg Glo niks nie
Ek dink jy moet daai raaad van the potato Angus vat. Jy val sleg vani pad af
God is 'n jaloerse God, daarom verafsku Hy alle afgode waarvan Jesus sekerlik die grootste afgod van almal is.
Is jy Israel Visie?
@@metapolitikgedanken612 nee, ek gee net die ou testamentiese perspektief.
@@pietervantonder5449 Behalwe dat dit nie 'n ou testamentiese perspektief is. Die Ou Testament gaan dan juis oor Jesus. Elke boek gaan oor hom, mens moet egter die heilige Gees he om dit raak te lees, terwyl van dit redelik blatant is.
@@metapolitikgedanken612 absoluut belaglik wat jy sê. Nie een enkele woord oor Jesus in die ou testament nie. Jy droom drome.
@@pietervantonder5449 Daar wys jy nou net dat jy net so blind is soos die Judaiste.Hulle probeer hierdie ook vir mense wys maak. Het selfs groot boeke daaroor geskyk lank terug, ook bekend as die bybel. Jesus is dwaarsdeur die OT en begin van Genesis, dit reflekteer ook maar wat in die NT staan. Voorbeeld, die saad van die vrou in genesis 3. Wie is dit? Wel, daar is literatuur oor dit, lyk vir my jy is nie bewus daarvan nie. Maar jy wil 'n deskundige oor die bybel wees? Moenie belaglik raak nie.
❤Waarheid❤
❤