Nuwe Lof, Gillaume & René Louw | Ons Bring Aanbidding (Akoestiese Weergawe)
Вставка
- Опубліковано 17 вер 2024
- © 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Gillaume & René Louw
Vervaardig deur: Kri8 Mediahouse
Opgeneem by: Farmhouse Records
CCLI: 7233738
Lirieke:
Vers 1:
Daar’s net Een wat waardig is
U wat was & U wat kom en is
Ons lê ons krone voor U troon
Voor U Heer wat in ons lofsang woon
Koor:
Ons bring aanbidding Heer
Aan U alleen
U is so hoog verhewe
Ons bring ons lewens
Ons buig voor U, voor U alleen
U is so waardig Here
Ons lê ons lewens neer
Vers 2:
Daar’s net Een wat heilig is
Die Almagtige, die groot Ek is
Saam sing ons waardig is die Lam
Jesus U die Naam bo elke naam
Koor:
Bridge:
Dis U wat oorwin het
Dis U wat weer kom
Ons hulp en verlossing
Kan net van U kom
Dis U wat oorwin het
Dis U wat weer kom
Ons hoop is vir ewig in U
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys