Huis op die Rots - Henrico & Anja Feat. Gillaume & René Worship

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 15 вер 2024
  • Die amptelike video vir "Huis op die Rots" deur Henrico & Anja & Gillaume & René Worship
    Henrico & Anja
    Instagram | / henrico_and_anja
    Facebook | / henricoanjaw. .
    Website | burninglamp.co...
    Gillaume & René Worship
    Instagram | / grworship
    Facebook | / grworship
    Website | grworship.com/
    Lirieke:
    Vers 1
    Ek wil hoor, Ek wil doen
    Wat U sê
    Ek leef van elke woord
    Leer my bou op U
    Vers 2
    Ek wil sien wat U sien
    Elke dag,
    Kom wys my deur U gees
    Ek wil bou op U
    Koor:
    Die reën val neer en die aarde ruk
    Die storms dreig en die mure skud
    Maar die huis op die rots
    Staan vas
    Koor 2:
    Die reën val neer en die aarde ruk
    Die storms dreig en die mure skud
    Maar die huis op die rots
    Staan vas
    Die winde waai en die stof verblind
    Die golwe styg en die vloed kom in
    Maar die huis op die Rots
    Staan vas
    Brug 1:
    Wanneer storms kom, winde om my druis
    Sal ek verklaar ek's onwankelbaar in U
    Brug 2:
    Onwankelbaar al lyk alles deurmekaar
    Ek vertrou op U
    Onwankelbaar al lyk alles deurmekaar
    Ek behoort aan U
    Huis op die Rots is geskryf deur Gillaume Louw, René Louw, Henrico Fourie & Anja Fourie.
    Vervaardig deur Gillaume Louw
    Opgeneem by Farmhouse Records
    Mixing Engineer - Jake Odendaal
    Mastered by Ewald Janse van Rensburg
    Video vervaardig deur Kri8 Mediahouse
    Alle kopiereg behoort aan Henrico & Anja & Gillaume & René worship.
    CCLI #: 7222356
    #henricoanja #huisopdierots #aanbidding

КОМЕНТАРІ • 10