Goeie fok! Hoe depoes het hierdie video so min views en likes? Hierdie song het Afrikaanse musiek veraltyd verander. Hierdie was die begin, wys bietjie respek deksels!
Die tyd toe hierdie uit gekom was social media net gebore(UA-cam het nie eers bestaan nie), so ons het maar CD's gekoop, gecopy en op mp3 gesit om dit te verspree
Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Kan jy my albasters vir my vind? Kan jy jou idee van normaal By jou gat opdruk? Kan jy? Kan jy apatie spel? Kan iemand dalk 'n God bel En vir hom se ons het hom nie meer Nodig nie Kan jy? Kan jy apatie spel? Reguleer my Roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit veilig Stuur my dan waarheen al die dose gaan Stuur my hemel toe Ek dink dis in die platteland Dis hemel op die platteland [x3]
Vir die comments wat dwaal tussen n jaar en 3 jaar terug. Die band het begin omtrent 2005,6 se kant. Hulle het op gesplit by 2007,8 en n nuwe band begin, van Coke kartel.
2004 het ek hulle die eerste keer gesien toe hulle 'n show doen by 'n koshuis op RAU. Ekt weg geloop na die tyd met 'n bloed neus na 'n befokte mosh pit en seker die beste show wat ek nog ooit gesien het. Nou is dit amper 20 jaar later...
Ek ook nie, maar ek wil net dit noem dat hy gesê het : "Kan iemand vir *'n* god bel?" Hy verwys nie noodwendig na die een ware God nie. Ek weet nie presies wat hy probeer sê nie in elk geval, maar ek dink dit is belangrik om te noem. Vir al wat ons weet, probeer hy iets anders sê, maar natuurlik kan dit ook eintlike lastering wees.
Ek is 'n Nederlander in Engeland, dit bly my gunsteling liedjie! Fokofpolisiekar; julle is legendes.
Dat dus
Die song se wat ek nie kon vir die laaste 10 jaar nie, dankie!
Hierdie vat my nogals terug na 'n totale ander tyd in my lewe. ❤ Die emosies en al die tye waar ons saamgesing het.
Canadian who recently discovered this band 🇨🇦❤️🇿🇦🤘🏻🤘🏻🤘🏻
Goeie fok! Hoe depoes het hierdie video so min views en likes? Hierdie song het Afrikaanse musiek veraltyd verander. Hierdie was die begin, wys bietjie respek deksels!
Ek stem dude.
Die tyd toe hierdie uit gekom was social media net gebore(UA-cam het nie eers bestaan nie), so ons het maar CD's gekoop, gecopy en op mp3 gesit om dit te verspree
100% my broer💪
Ek voel weer soos n tiener. ❤
love the music, love the language.
Should come to Belgium more often!
+Thomas Van Bree Too bad this band sold out bad. Only good Rock band from my country
Didn't know people in other countries listen to this amazed lol
@@nadinevandyk9630 we are Flemish but also dutch people almost can understand every word. south African is so similar to our languages.
@@counterterrorist7782 FPK ook in Nederland
Poes lekker Musiek. 2020
Al die pad uit Amerika Fokkofpolisiekar is BAAS💣
Wens ek kon weer die hoor vir die eerste keer
Ek is in Spanje maar ek is nog steeds hier.
New Zealand maar nogsteeds hier my bra!! 🤙🏻
Goeie werk my broers
Beste Suid Afrikaanse band OOIT!!!!!!!!!! MOET NOOIT OPHOU GATSKOP NIE OUENS!!!!
Living in the country side these days, I often think of this song :)
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Kan iemand dalk 'n God bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland
Dis hemel op die platteland [x3]
Dankie.
Is apatie reg gespel
Ek dag hy sing: kan jy my oppasser vir my vind. Ha! Dis albasters, okay...
@@PCLHH albasters van mij vind. groeten uit Alblasserdam NL.
Beste van Fokof
Dit vat my teruggggggg.fokken lekke tye.
Excellent f@kkin' song nog steeds bra.
Julle ouens het dit ver gemaak. Love julle musiek nogsteeds
ek is mal oor fpk dit is my gunsteling band, ek kan die hele dag daarna luister
2021 !!!
2022 💃💃👍
Best ever!!!
In TZ 🥃
Lekker Francois!!!
Legendaries !
Vir die comments wat dwaal tussen n jaar en 3 jaar terug. Die band het begin omtrent 2005,6 se kant. Hulle het op gesplit by 2007,8 en n nuwe band begin, van Coke kartel.
Intro like "I got my first real six string"
Brian Adams meets Saxon.
2019???
Dit bly n bevokte song!
Ek love die song
2021
Boom
Beste ooit
Julle eerste Musiek video - en een wat ek nooit ooit sal vergeet nie! :)
When I grow up, I wanna be a doos. Stuur my dan waarheen al die dose gaan.
Hierdie song is nou meer relevant as ooit
befok
Beste song wat hule nog ooit gemaak het
Imagine om na een van hulle concerts toe te gaan
Was al by n paar, dit is alles wat jy dink dit is en meer. Basies dit is Befok!
2004 het ek hulle die eerste keer gesien toe hulle 'n show doen by 'n koshuis op RAU. Ekt weg geloop na die tyd met 'n bloed neus na 'n befokte mosh pit en seker die beste show wat ek nog ooit gesien het. Nou is dit amper 20 jaar later...
this is fucking fire yo wow :)
Klink shap
Toyota Kommandoes ou pal
Anyone still here?
Ek is hier. Befokte musiek. Ek is 'n ou fan van die begin af .....
@@ChristineZietsman same here, I used to go watch them live every time they came to kzn, some of the best gig I went to were fokof at burn
Mal oor hierdie tune.
Die tune is flippen awe love dit you go guys
Wie is hier in 2025?
Kan iemand dalk 'n God bel En vir hom se ons het hom nie meer Nodig nie Kan jy? Kan jy apatie spel?
So waar!!!!
manet 600 likes? wtf bois???
顶顶
My dkroewe is weg ....
Ek hou nie daarvan dat hy eidelik vir God uittart nie. Hy speel met magte wat hy nooit sal kan begryp nie…
God kan nie begryp hoe cool die rock n roll is nie
En BTW wat soek jy op fokof se page as jy nie daarvan hou nie, mens luister nie net na die lyrics nie
@@anelhangelbroek1780 ek is geregtig op my opinie soos jy op joune is. Met jou opinie hoop ek nie jy land in hel nie. Mag die Here jou hart vergewe…
Ek ook nie, maar ek wil net dit noem dat hy gesê het : "Kan iemand vir *'n* god bel?" Hy verwys nie noodwendig na die een ware God nie. Ek weet nie presies wat hy probeer sê nie in elk geval, maar ek dink dit is belangrik om te noem. Vir al wat ons weet, probeer hy iets anders sê, maar natuurlik kan dit ook eintlike lastering wees.
@@vernbond9331 Kinders, moenie dwelms doen nie.
POES MAL!
Julle songs is hemels
Die song is vir almal aan klein dorpie psigose ly 😂
Kan iemand dalk ń god bêl....
En vir hom se ons het hom nie meer nodig nie.
@@pamsepper9935 en vir hom se on het Hom nou meer nodig as ooit! :P
Skande skande skande... Ek sal altyd God nodig het. Sies ek is woordeloos🤬
ag shame, voel jy al beter?
Ewww
OG edgelords
befok