Jan Breytenbach

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 сер 2024
  • Col. Jan Breytenbach Tribute and Eulogy

КОМЕНТАРІ • 20

  • @jorgfilter2241
    @jorgfilter2241 Місяць тому

    Salute! And a special thanks to the women, Ross, who stood behind and beside him. Ross, your loss is also our loss. But a special salute to you too! No men are successful and earn respect in life without the women who underscore and support them in who they are and were. Thank You!

  • @paulrudd6234
    @paulrudd6234 Місяць тому

    🇬🇧 Thank you for Service, Per Ardua 🇬🇧

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 Місяць тому +4

    Salute to a warrior and leader.

  • @jacquescoetzee7971
    @jacquescoetzee7971 9 днів тому

    Mooi loop Oom Jan

  • @ronelltofte1665
    @ronelltofte1665 Місяць тому +1

    My innige meegevoel met die uitgebreide Breytenbach familie. Terselfdertyd my diepste dankbaarheid aan hierdie uitsonderlike man vir die onuitwisbare spoor wat hy gelaat het in die geskiedenis van RSA. Mag die Here julle vertroos in hierdie hartseer tyd en mag die herinnering aan die goeie tye saam n lag tesame met die traan bring. 🕯❤

  • @magdalejackel
    @magdalejackel Місяць тому +3

    Amen!!

  • @willieswart9298
    @willieswart9298 Місяць тому +5

    Saluut kolonel Jan Breytenbach

  • @chriserasmus
    @chriserasmus Місяць тому

    Soos met almal van ons is daar 'n tyd om te gaan. Meeste van ons gaan ongesiens. Dan is daar die Jan Breytenbachs van ons tyd. Ek het hom nie goed geken nie. Hy was een van die min wat niks hoef te gesê of gedoen het nie, hy het 'n teenwoordigheid gehad wat nie almal beskore is nie. Hy was 'n man tussen manne, geliefd gevrees en gewild. Rus in vrede.

  • @robertosmith3556
    @robertosmith3556 Місяць тому +2

    RIP Sir.

  • @rupert7780
    @rupert7780 Місяць тому +2

    Best of the best, a true Leader RIV Kolonel.

  • @timothyhalvey7770
    @timothyhalvey7770 Місяць тому

    Immensley thank you for sharing the service, Richard thank you and family thank you.

  • @ecolivelihoods
    @ecolivelihoods Місяць тому +1

    RIP Oom Jan - fondly remembered as Amehlo-insimbi. We will not see his kind again.

  • @PANZERFAUST829
    @PANZERFAUST829 Місяць тому +4

    Ek salueer jou Kol ...sal jou nooit vergeet nie !
    32Bn Laaste Groet
    2de Lt Anton Hart

  • @rd1509
    @rd1509 Місяць тому

    Thank you for your service. May you rest in peace Sir. God Bless you and your family. Saluting a legend.

  • @ronelltofte1665
    @ronelltofte1665 Місяць тому +4

    Hierdie uitsending het my oog gevang. Is dit Jan Breytenbach van Wellington ( Breyten en Rachel se broer) se begrafnisdiens? Sal waardeer as iemand hierop antwoord.

  • @theunsduvenhage5286
    @theunsduvenhage5286 Місяць тому +1

    SALUUT !!!

  • @stephenbothma1602
    @stephenbothma1602 Місяць тому

    Salute and Respect

  • @paulwilmans5890
    @paulwilmans5890 Місяць тому +1

    Saluut