Wat van die Souties?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • Engelssprekendes in Suid-Afrika het nog altyd 'n belangrike rol gespeel - vír en veral téén die Afrikaner. Maar wat is die situasie vandag? Aan die een kant is daar 'transnasionale kosmopoliete' wat hul meer verbonde met die 'woke'-kultuur voel, maar ook ander wat meer plaaslik gewortel is en selfs hul kinders na Afrikaanse skole stuur. Dan Roodt en Gustav Venter lewer kommentaar.

КОМЕНТАРІ • 51

  • @rudiposthumus7798
    @rudiposthumus7798 21 годину тому +12

    Ek het heelwat Engeslprekende vriende wat basies ere Afrikaners is. Hulle is lief vir ons Volk, en verkies byvoorbeeld Afrikaanse populêre musiek. Ons moet hulle beslis in ons laer verwelkom as bondgenote 😊

    • @sherwinsamuel2502
      @sherwinsamuel2502 16 годин тому

      @@rudiposthumus7798 Not Afrikaners ,,,they are traitors to South Africans. I identify myself as an English South African BOER. Born here in 1960 ,,,done a lot more than most for my country...Proudly not an Afrikaner,,but a patriot

  • @eldredbutler7851
    @eldredbutler7851 22 години тому +16

    Remember us Irish are not British , we are English speaking.

    • @bradleyheissmann4538
      @bradleyheissmann4538 19 годин тому +1

      In South Africa, there's only two options in people's minds: "Afrikaans" and "English" (South Africans use the Afrikaans language as a ethnic marker). I am a foreigner and have given up correcting people. South Africans are not an "international" people, so they only think in terms of their own practical categories.

    • @HannoVisagie
      @HannoVisagie 9 годин тому

      @@bradleyheissmann4538 , Afrikaans in not used as an ethnic marker: The coloured / brown / Khoi-San people group is predominantly Afrikaans speaking, but is ethnically and racially not Afrikaners and white.

  • @jankotze1212
    @jankotze1212 22 години тому +11

    Ek is 'n Afrikaner en is met 'n Engelssprekende vrou getrou en het baie Engels sprekende familielede. My kinders was in Engelse privaat skole. Oor die algemeen sien ek wynig verskil tussen die Engels sprekende en Afrikaanssprekende Suid Afrikaners. Daar is net so 'n wye verskil tussen die verskillende Afrikaners as wat daar is onder die Engelssprekendes.
    Die meeste van ons wittes is 'n mengelmoes van Afrikaans en Engels sprekendes.

    • @janvanaardt3773
      @janvanaardt3773 21 годину тому +1

      Interresant Ek ken baie engelse wat hulle kinders Afrikaans Skole toe stuur omdat Afrikaans Skole meestal blank is

  • @eldredbutler7851
    @eldredbutler7851 22 години тому +12

    The Irish stood with the Boere , we don't like the English as such , how they treated the Irish , so please don't liken us the British.

  • @carinaleroux9138
    @carinaleroux9138 23 години тому +7

    Afrikaans groot geword, was 20 jaar weekend in Asia en praat vele tale.
    My Afrikaans , Engels, Duits, Flaams, Hollands of Mandarin en Hangol ( Suid Koreaans) is nie almal perfek nie! Maar ek word verstaan! Vele keer vir n UK baas gesê- jy praat Engels en Welch maar geen ander taal! Ek myself help met 7 tale!
    Afrikaners kan hulself help met verskeie tale!

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 20 годин тому +2

    In Pietersburg stuur die Souties hul kinders na Afrikaanse skole of doen home scooling

  • @derekstuart9717
    @derekstuart9717 21 годину тому +8

    Yoti was die Griekse Boertjie, Ek is die soutie boertjie 😂😂.
    Weerens dankie menere vir 'n interresante gesprek. Ek is seker daar is baie ouens wat soos ek met 'n boeremeisie getrou het en die boerekultuur aangeneem het. Interesant dat my vrou se familie ( Olivier ) van Fraanse herkoms is, so ons is omtrent 'n mengelmoes. Nooit kinders gehad nie, maar sou ons gehad het sou hulle seker in n Afrikaans spreukende huis groot geword het.
    Groetnis tot n volgende keer.

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 22 години тому +2

    Die enigste brit of britse afstameling wat trots daarop kan wees om 'n brit te wees, is 'n brit wat nie die ware britse geskiedenis ken nie!

  • @RainerMaelger
    @RainerMaelger 17 годин тому +1

    Dank !!

  • @rgdressler2046
    @rgdressler2046 20 годин тому +3

    Ek.besit 'n boek van Tommy Boydell, My beloved country, 1959. Hy was 'n Suid-Afrikaanse minister. Hy het die wêreld oor gereis om afsonderlike ontwikkeling se bestaansreg te verduidelik. Baie interessante boek omdat dit baie naby aan die tydperk geskryf was toe afsonderlike ontwikkeling geimplementeer was.
    Voor in die boek is 'n baie ou stempel: C.C.C. Aan sirkulasie onttrek (Kaapstad Stadsbiblioteek).

  • @barbaraholzmann946
    @barbaraholzmann946 13 годин тому +2

    I am English speaking but my mother couldn't speak English when her and my dad met and fell madly in love. I am a proud South African - I have never thought of myself as 'English'. Don't you think it is really time we recognise that we are all one nation under God. Our old motto was "Unity is Strength" and even our new motto is: ke e: /xarra //ke, written in the Khoisan language of the /Xam people, literally meaning is "diverse people unite". I went to Ermelo Hoer Skool and Nelspruit Hoer Skool - I just think it is time to unite and stop looking at each other separate. We all have a right to being South African if we are born on her wonderful soil. It is time to stand together and take back our country from the 'elite globalist agenda' their agenda is to divide - ours MUST be to unite!

  • @KK-sv7pc
    @KK-sv7pc 7 годин тому +1

    Many of us are just like you and have Afrikaans family. We don’t claim the simping Cosmopolitans, we shun them.

  • @vaughnstoman7573
    @vaughnstoman7573 17 годин тому +1

    Tog interessant Gustav my ervaring op universiteit was die teenoorgestelde - die Engelse en Afrikaners was verskillende groepe wat min in gemeenskap gehad het

  • @pauld4992
    @pauld4992 15 годин тому +1

    Wit Engels-sprekende Suid-Afrikaners het nooit naastenby soveel van 'n groepsidentiteit as die Afrikaners gehad het nie. Afrikaner-groepidentiteit is uiters sterk, veel meer as ander etniese groepe, waarskynlik as gevolg van die Hugenote-invloed, en die meeste Afrikaners verstaan ​​blykbaar nie dat baie ander etniese groepe nie naastenby so 'n sterk gevoel van groepself-identiteit het nie.
    Gedurende die hoë tydperk van Britse Imperialisme in Suid-Afrika vanaf 1815-1945 was daar baie meer 'n gevoel van Britse identiteit onder WESSAs, maar dit is nou veel verminder, behalwe miskien in KZN. Die groep-held in die laaste deel van daardie tydperk was natuurlik Rhodes alhoewel dit nou baie verminder is.
    Die wortellose kosmopolitiese element onder WESSAs was baie sterk vanaf 1865-1995, maar hulle is nou besig om stadig te verval, alhoewel hulle is steeds ongeveer 20% van WESSAs en woon feitlik uitsluitlik in Noord-Johannesburg en Wes-Kaapstad. Sowat 20% aan die ander kant is baie vriendelik met Afrikaners ...
    Die oorgrote meerderheid van die oorblywende ESSAs is nie sterk polities nie, en bly besig met werk, besigheid, sport en familie
    Die meeste WESSAs wat na Engelstalige lande kon migreer het, het dit reeds gedoen -- daar woon nou meer as 250 000 in die Verenigde Koninkryk; 220 000 in Australie;, 140 000 in die VSA;, 75 000 in Nieu-Seeland, 60 000 in Kanada, 50 000 in VAE, 25 000 in Israel en 20 000 in Ierland.
    Alhoewel baie van daardie emigrante steeds 'n paar kontakte in SA het, is dit moeiliker en moeiliker vir oorblywende ESSAs om wettig te emigreer, selfs al is hulle bereid om na nie-Engelssprekende lande te emigreer. Nietemin sal daar waarskynlik 'n voortgesette stadige uittog wees ...
    Ek het selfs in 1987 vanaf Johannesburg na Kanada verhuis, en ek woon nou in Skotland. Net so 10% van my naaste familie bly in SA oor, en hulle beweeg geleidelik ook buiteland toe ....
    Ek kan ongelukkig nie binnekort enige goeie nuus vir WESSAs voorsien nie, tensy iets heel anders ontwikkel.

  • @bloembloem7820
    @bloembloem7820 Годину тому +1

    Daar is goeie arikels by Vierkleur Media een een storie oor die Boere oorlog wat belowend klink

  • @francoisdeklerk1266
    @francoisdeklerk1266 21 годину тому +8

    Daar is 'n groot groep Engelse wat net so konserwatief soos die meeste Afrikaners is. Daar is selfs Engelse wat ver regs is

    • @sherwinsamuel2502
      @sherwinsamuel2502 15 годин тому

      @@francoisdeklerk1266 I think that most Afrikaners are far left like the political parties they follow...become a BOER if you are truly South African

    • @sherwinsamuel2502
      @sherwinsamuel2502 15 годин тому

      @@francoisdeklerk1266 oops ,,a DE Klerk..!!

    • @francoisdeklerk1266
      @francoisdeklerk1266 15 годин тому

      @@sherwinsamuel2502 hoekom ''oops'', SaMuEl?

    • @sherwinsamuel2502
      @sherwinsamuel2502 15 годин тому

      @@francoisdeklerk1266 ek hoop nie jy is van FW se DE klerke nie

    • @francoisdeklerk1266
      @francoisdeklerk1266 15 годин тому

      @@sherwinsamuel2502 Jy klink soos een van die mense wat glo dat FW ons uitverkoop het

  • @eliselange7161
    @eliselange7161 18 годин тому +1

    My oorlede pa was 'n Vorster en hy het met my Baie Engelse Ma getrou in 1956. My MA het my pa geleer om Engels te praat en PA het my ma geleer om Afrikaans te praat. My sussie en ek het saam grootgeword en het Engels en Afrikaans gepraat met ons vriende en familie 6:02

  • @grantbradshaw7907
    @grantbradshaw7907 23 години тому +6

    Die souties het saam gestaan met die ANC en is hensoppers

    • @helenduplessis4166
      @helenduplessis4166 2 години тому

      Which souties are you referring to? Be careful - never paint all people with the same brush.

    • @grantbradshaw7907
      @grantbradshaw7907 Годину тому

      @@helenduplessis4166 yes you are right. Some not all

  • @AnthonyLippstreu
    @AnthonyLippstreu Годину тому

    I'm English speaking and have never had a thought about going to, or thinking about Britain. I'm South African and all my English speaking friends and family agree with me.I have Afrikaans friends and family as well, so I can't see what you base your discussion on.

  • @vivianoosthuizen8990
    @vivianoosthuizen8990 15 годин тому

    Alle suksesvolle Afrikaners is land uit dis duidelik. So nie was dinge anders vir die groep wat nog daar is. Die Engelse is die DA en Progresiewes van ouds.

  • @helenduplessis4166
    @helenduplessis4166 2 години тому

    We are English and Afrikaans speaking in our family. I don't see myself as British - I only speak English. I identify as South African. Family lineage - French and German.

    • @helenduplessis4166
      @helenduplessis4166 2 години тому

      My child goes to a private English school. With the BELA bill, I fear that many Afrikaans speaking folks will be sending their kids to private schools too.

    • @helenduplessis4166
      @helenduplessis4166 2 години тому

      I think that you may be referring to radicals. Most (English speaking) folks just want to live their lives in peace. They are quite a few Afrikaans radicals too. These people are in all walks of life and of all nations and languages.

    • @helenduplessis4166
      @helenduplessis4166 2 години тому

      These days you can study online. The folks that I know who have left the country are all Afrikaans speaking.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 9 годин тому

    My dogter is met 'n "soutie" getroud. Hy is n oud-Rhodesiese mede-Christen (soos bv dr Peter Hammond) wie se ma as Afrikaner gebore is.

  • @JohnPether-vy2nw
    @JohnPether-vy2nw 22 години тому +1

    Jan Smuts is die soutie se held!

  • @ianmiles2505
    @ianmiles2505 20 годин тому +1

    Dit is nou Engelse hoer skole. Skokkend maar waar.

    • @helenduplessis4166
      @helenduplessis4166 2 години тому

      With the Bela Bill, I fear the Afrikaans schools will be on the same track.

  • @fromdenver1
    @fromdenver1 2 години тому

    Daar is baie nie blankes wat ook will waai uit SA.

  • @pietmuskiet5586
    @pietmuskiet5586 22 години тому +1

    Esau se kinders!