Pasella | Frank Opperman en Kook Saam Kaaps | 9 September 2016 | FULL EPISODE

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 вер 2024
  • Hierdie week op Pasella kuier ons saam met die akteur Frank Opperman en sy kroos. Heino en Paul kruis swaarde wanneer hulle by ‘n bobaas-skermfamilie in Bloemfontein inloer. En ons ‘Kook saam Kaaps’ wanneer die kleurvolle Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker van Bonteheuwel vir ons kos uit die boonste rakke voorsit.

КОМЕНТАРІ •