Pasella | Annette Engelbrecht | Cedwyn Joel | Riaan van Rensburg | 11 April 2018

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 вер 2024
  • Hierdie week is 'n bederf Pasella, saam met bekende oupa's en ouma's. Die aktrise, Annette Engelbrecht hark haar kleinkinders vir ons bymekaar. Cedwyn Joel deel die lekkerte van oupa wees en ons klok in vir 'n ritmiese kuier saam met Riaan van Rensburg, sy gesin en natuurlik oupa en ouma.
    Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30
    www.pasella.com
    Facebook: Pasella
    Twitter: @PasellaTV
    Instagram: @pasellatv

КОМЕНТАРІ • 6

  • @johann.9271
    @johann.9271 5 років тому

    Dankie Pasella. Geniet die Afrikaans van regoor Suid-Afrika.

  • @shilonel2284
    @shilonel2284 5 років тому

    Ek ken nie vir Johan en Rina persoonlik nie, maar dit lyk altyd vir my of hulle sulke plat op die aarde mense is. Riaan wat hom so inleef in sy musiek, wonderlik, en hoe cute seuntjie was hy nie! Rina natuurlik een van ons mooiste stemme.

  • @shilonel2284
    @shilonel2284 5 років тому

    Ek was nog altyd mal oor Annette Engelbrecht, sy is 'n uitstekende aktrise. Was ook goed om haar man te sien! Wens julle het so bietjie met hom ook gepraat.

  • @Waynedeklerk
    @Waynedeklerk 2 роки тому

    Sy lyk nog baie mooi agter al die jaare wat ek haar gesien op t.v feral op orkney

  • @heinmadsen-leipoldt2341
    @heinmadsen-leipoldt2341 2 роки тому

    Tannie Annette lyk nog net so sprankelend Soos wat sy op Orkney snork Nie gelyk het. Eks mal oor haar moeder figuur en ook haar Ander Rolle wat sy gespeel het. Ekt wel in die moderne lewe Groot geword maar Ek kyk graag afrikaanse programme wat in die 70s en 80s gemaak was