Ivan & Donnalee Onderhoud

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 9 лют 2025
  • Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar.
    Met ’n hele rits rolprente agter hul naam, is Een keer om die son, Ivan Botha en Donnalee Robert se eerste TV-reeks. Ivan en Donnalee is medeskrywers van die reeks. Ivan is ook die regisseur en Donnalee speel die rol van Amé Cloete.
    Hulle het met Le-Lue kom gesels. Kyk gerus.

КОМЕНТАРІ •